Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Godsdiens
|
Re: Godsdiens [boodskap #57506 is 'n antwoord op boodskap #57496] |
Do., 14 Februarie 2002 23:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Een van die verskriklik min plekke wat ek jou nie weerspreek nie.
> Enig een wat met hierdie stelling van jou sou verskil, glo nie in 'n
> regverdige God nie. Hiervolgens kwalifiseer ek my stelling dat jy
> geoordeel sal word in verhouding met die kennis wat jy het.
> Om die Christelike geloof aan te hang en om werdergebore te wees
> is nie noodwendig een nie.
Op hierdie basis waarop jy nou praat,
wat baie na aan my denkwyse is, wil ek
dan die volgende sê: Dit hang natuurlik
alles af wat onder "wedergebore" verstaan
word, maar ek is van opinie dat dit net
genoeg is om die "christelike geloof aan
te hang" ( d.w.s. die reddende boodskap
daarvan heelhartig te glo, en dag na dag
om genade te bid dat jy soos 'n saad in die
grond sal val en doodgaan aan jouself em
dan soos 'n lelie van die veld net daar sal
staan sonder bekommernis oor jou daaglikse
"cravings" ). Die woord "wedergebore" het
ek nog altyd gesien as 'n staat wanneer jy
soos die Buddhis 'n staat van "enlightenment"
bereik het, wanneer jy 'n "boddhisattva" geword
het. (Die Buddhis glo dat almal in 'n "state
of enlightenment" is, maar dat mens dit nie
altyd besef nie, want die ego-staat waarin
die mens "gevalle" is, maak hom blind vir die
feit dat hy en die Vader een is.)
Wat beteken "wedergebore" vir jou?
Gloudina
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57507 is 'n antwoord op boodskap #57500] |
Do., 14 Februarie 2002 23:37   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
om die bybel te bestudeer en tot 'n
> gevolgtrekking kom oor wat God se plan met die mens is.
En wat is "God se plan vir die mens."
Ek vra dit in alle erns.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Godsdiens [boodskap #57577 is 'n antwoord op boodskap #57507] |
Sa., 16 Februarie 2002 09:49   |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 14 Feb 2002 23:37:27 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Davie Davis wrote:
>
> om die bybel te bestudeer en tot 'n
>> gevolgtrekking kom oor wat God se plan met die mens is.
>
> En wat is "God se plan vir die mens."
> Ek vra dit in alle erns.
>
> Gloudina
En dan ek antwoord jou in alle erns Gloudina
en dan kan jy ook weer dink oor jou stelling
aan Piotr dat ek sy vraag wou ontwyk. ek wou
nie sy vraag ontwyk nie maar slegs hê dat hy self
moet lees want dit is belangrik.
Die volgende skrifte beskryf God se plan met die mens so duidelik dat
dit nie uitgelê hoef te word nie.
Gen.
8:22; 9;12, 16; 17:7-9, 17; 26:1-4; 28:10-16;
Ex. 15:17-19; 2 Sam. 7; Ps. 72 en 89; Jesaja: 9;6-7; 59:20-21;
Dan:
2:44; 7;13,14,18,27;
Eseg: 37:21-28; Sag: 14; Lukas 1:32-33; Openb: 5:10; 11:15; 22:3-5;
Kyk, Ek maak alles nuut. Openb: 21:5;
Openb. 21:6; Dit is verby!
Wat is verby?
1. Die sondige huidige hemele en aarde. 2 Pet. 3:5-13
2. Die herstel van die besoedelde aarde en hemele. 2 Pet. 3:3-13
3. Alles is nuut gemaak Openb 21:5
4. Al die rebelle is finaal onderwerp.
5. Die mens sal gesuiwer wees van alle wense om te rebelleer.
6. Die vloek van honger gehuil verdriet pyn en dood is vernietig.
7. Die aarde is terug geplaas in die Hande van die Ewige God.
1 Kor.15:24-28; Hand. 3:21-22.
8. Rebelle is geoordeel en in die hel gewerp Openb. 20:11-15.
9. God sal weer erken word as die Opperste Gesag van die heelal.
10. God se oorspronklike plan sal besef word. Ef. 3:9-11
11. God se oorspronklike plan word in werking gestel. 2 Pet. 3:9;
Ef. 3:9-11
12. God se troon en Hoofkwartier word geskuif vanaf die Hemel en
gevestig op die Aarde. Openb. 21:3-22:5.
****************************
The Devil's Last Song
**************************
Long ago I planned in my passing pride,
That to-day I would reign as a king.
But where is my kingdom, where is my crown?
Is the bitter song I sing.
What joy have I won through my evil designs?
What peace in my soul-wrecking plan?
I hoped to conquer both Heaven and Hell,
But have won nothing more than man.
I can see above o'er the bridgeless gulf,
the glorified Heaven-lit strand,
My chains make me feel the double disgrace,
As I crouch 'neath the Infinite Hand.
Where are my princes, my legions of dupes,
And the millions of souls I have won?
My pains and my chains are greater by far,
Because of the deeds I have done.
All my plans and my schemes in a thousend ways,
Like bubbles are blown out of sight;
My fancies and hopes like a passing dream
Are covered by shadows of night.
Come on, al ye dupes, ye millions of men,
Who heeded my wishes like fools;
Take your share for aye of the galling chains,
Under Him who in truimph rules.
You have lived an died for my noble cause,
Your souls are etternally marred;
You shall see no more than glimpses of light
Of Heaven, from which you are barred.
Then fling all your hopes, my friends, to the winds,
As the echo of sadness replies,
You will feel henceforth the deeper degrees,
Of the Hell which beneath us lies.
|
|
|
Re: Godsdiens met 'n 'smile' [boodskap #57719 is 'n antwoord op boodskap #57577] |
Do., 21 Februarie 2002 09:45   |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Years ago, the chaplain of the football team at Notre Dame
was a beloved old Irish priest. At confession one day, a
football player told the priest that he had acted in an
unsportsman-like manner at a recent football game. "I lost
my temper and said some bad words to one of my
opponents."
"Ahhh, that's a terrible thing for a Notre Dame lad to be
doin'," the priest said. He took a piece of chalk and drew a
mark across the sleeve of his coat.
"That's not all, Father. I got mad and punched one of my
opponents."
"Saints preserve us!" the priest said, making another chalk
mark.
"There's more. As I got out of a pileup, I kicked two of the
other team's players in the in a sensitive area."
"Oh, goodness me!" the priest wailed, making two more
chalk marks on his sleeve. "Who in the world were we playin'
when you did these awful things?"
"Southern Methodist."
"Ah, well," said the priest, wiping his sleeve, "boys will be
boys."
|
|
|
Re: Godsdiens met 'n 'smile' [boodskap #57764 is 'n antwoord op boodskap #57719] |
Sa., 23 Februarie 2002 00:28  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Tobie wrote:
> Years ago, the chaplain of the football team at Notre Dame
> was a beloved old Irish priest.
"Who in the world were we playin'
> when you did these awful things?"
> "Southern Methodist."
> "Ah, well," said the priest, wiping his sleeve, "boys will be
> boys."
Wel, ou Tobie. Dis nou PRESIES waarteen
ek dit het op hierdie nuusgroep: mense in
SA wat 'n stuk Amerikaanse subkultuur IN
ENGELS op 'n AFRIKAANSE nuusgroep sit. Wat
op aarde beweeg jou om hierdie stuk op
hierdie nuusgroep te sit, iets wat alleen
relevant is vir mense wat bewus is van die
tradisionele kompetisie tussen die Universiteit
van Notre Dame en Southern Methodist in die
VSA. Hoekom vertaal jy nie die ding en maak die
ding 'n kompetisie teen Ikeys en Maties of tussen
Universiteit van Pretoria en XYZ nie.
Tant Hessie van die Derde Republiek
se Derde taalbeweging teen hans-amerikaners.
|
|
|
Bladsye (4): [ 4] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 11 19:10:25 UTC 2025
|