Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SC=Andries?
SC=Andries? [boodskap #231] |
Ma., 12 Mei 2003 14:54  |
jan[1]
Boodskappe: 3 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Of is plesierige afrikaners partykeer net nie skerp nie?
Wonder maar net hoekom ek so lekker lag. Dalk moet ek ook gaan werk totdat
iemand my lag herken sodat ek in die BMW 'notch' geplaas kan word waar mens
net afrikaans moet kan skryf om te begin skaap.
Alles van die beste by die werk SC. Ek hou van jou rooskleurige BMW.
R.F.
PS. Ek het begin met 'n afrikaanse weergawe van Turbo Pascal. (Ek wil dit
JohnDeerTurbo noem) My eerste program lyk so:
program StopSpeedyConzalesVoorEkVanLagaanvalSneuwel
begin
as SCAndries dan
begin
SC.slegtegewete.kry(Andries);
SC.krymanier.versagtend(VertelAndriesWaarheid);
SC.stop(gekskeer:-);
eindig
andersins
SC.gaanaanmetskreeusnaaksethread;
eindig;
|
|
|
|
|
|
Re: SC=Andries? [boodskap #253 is 'n antwoord op boodskap #248] |
Wo., 14 Mei 2003 19:35  |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Wed, 14 May 2003 07:38:27 +0100, "Raj" wrote:
> DIe snelweg onder die treinspoorbrug..? In Carltonville?
ô ô, ......... Carletonville? Treinspoorbrug?
(dink dis tyd dat ek die hoofkantoor verskuif)
Speedy (vanuit die hoofkantoor)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 15:40:22 UTC 2025
|