Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 1ste April op 7 Desember?
1ste April op 7 Desember? [boodskap #54435] Vr, 07 Desember 2001 05:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op RSG - Citizens for Truth en Waarheid? beweer dat Jan van Riebeeck
'n bandiet was, en gaan 'n optog hou om beswaar te maak teen die 350 jaar
feesvierings wat beplan word vir volgende jaar.
Mens weet nie of mens moet lag of huil oor mense wat hulle besig hou met
sulke nonsens nie.
Volgens die persoon op die radio was Jan skuldig bevind aan
witboordjiemisdaad, en het hy aan die regter vertel dat hy sou verkies om sy
vonnis uit te dien in Suid Afrika.
Die feit dat Jan van hier met bevordering weg is, word heeltemal
doodgepraat.
Dat ons geskiedenisboeke nou al weer so verkeerd bewys is:)))
Annette
Re: 1ste April op 7 Desember? [boodskap #54463 is 'n antwoord op boodskap #54435] Vr, 07 Desember 2001 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wel dan moet daar seker 'n optog gehou word oor ons pres. ook en die een
voor hom ook bandiete was. History has the tendency to repeat itself. Ek sal
maar seker saam loopdans as hulle wil dans hieroor.

Groete
Spook
"There are three kinds of lies: Lies, Damn Lies, and Statistics."

Annette skryf in boodskap news:9uplk0$9u6h1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG - Citizens for Truth en Waarheid? beweer dat Jan van Riebeeck
> 'n bandiet was, en gaan 'n optog hou om beswaar te maak teen die 350 jaar
> feesvierings wat beplan word vir volgende jaar.
> Mens weet nie of mens moet lag of huil oor mense wat hulle besig hou met
> sulke nonsens nie.
> Volgens die persoon op die radio was Jan skuldig bevind aan
> witboordjiemisdaad, en het hy aan die regter vertel dat hy sou verkies om sy
> vonnis uit te dien in Suid Afrika.
> Die feit dat Jan van hier met bevordering weg is, word heeltemal
> doodgepraat.
> Dat ons geskiedenisboeke nou al weer so verkeerd bewys is:)))
> Annette
>
Re: 1ste April op 7 Desember? [boodskap #54483 is 'n antwoord op boodskap #54463] So, 09 Desember 2001 12:23 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit dieselfde verdomde Van Riebeeck wat al die skole afgebrand het en 'n
verbod op lees en skryf geplaas het?

"Spook" skryf in boodskap news:9uq49u$ag9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel dan moet daar seker 'n optog gehou word oor ons pres. ook en die een
> voor hom ook bandiete was. History has the tendency to repeat itself. Ek sal
> maar seker saam loopdans as hulle wil dans hieroor.
>
> Groete
> Spook
> "There are three kinds of lies: Lies, Damn Lies, and Statistics."
>
> Annette wrote in message
> news:9uplk0$9u6h1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op RSG - Citizens for Truth en Waarheid? beweer dat Jan van Riebeeck
>> 'n bandiet was, en gaan 'n optog hou om beswaar te maak teen die 350 jaar
>> feesvierings wat beplan word vir volgende jaar.
>> Mens weet nie of mens moet lag of huil oor mense wat hulle besig hou met
>> sulke nonsens nie.
>> Volgens die persoon op die radio was Jan skuldig bevind aan
>> witboordjiemisdaad, en het hy aan die regter vertel dat hy sou verkies om sy
>> vonnis uit te dien in Suid Afrika.
>> Die feit dat Jan van hier met bevordering weg is, word heeltemal
>> doodgepraat.
>> Dat ons geskiedenisboeke nou al weer so verkeerd bewys is:)))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Time artikel
Volgende onderwerp: Re: Ford Bravo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:14:08 MGT 2024