Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Berig in De Aar se plaaslike koerant
Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #53967] |
Mon, 26 November 2001 06:18 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Gh0$t
Boodskappe: 8 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
'n Vriend my wat op De Aar woon het vir my die berig deur gefaks wat in die plaaslike koerant was. Ek moet dit net hier plaas om julle opinie oor die saak te hoor.
------------------------------------------------------------ --------------------
Steel Papsak
De Aar - Die polisie ondersoek 'n geval van roof in Barcelona. Die klaer is beroof van 'n papsak. Niemand is nog in verband met die voorval gearresteer nie.
------------------------------------------------------------ --------------------
Dis nou kort en kragtig.
Groete
Spook
"Only two things are infinite, the universe and the human stupidity, and I'am not sure about the former -- Albert Einstein "
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Berig in De Aar se plaaslike koerant [boodskap #54023 is 'n antwoord op boodskap #54013] |
Tue, 27 November 2001 05:32 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of wat natuurlik:))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c02c3ac.0@news1.mweb.co.za...
> Drom:
>> ...en vanoggend se News24 het 'n beriggie getiteld, "Woman swaps
>> fiance for pig." Ek gaan dit nie lees nie want ek wil aanhou wonder
>> wat daar aangaan
>
> Annette
> Ag nee man - laat ons weet:)))
> Ek weet dat varkies boeie liefderyke troeteldiertjies is:)
>
> Wouter
> 'n Plaasvark in boeie? Is jy Kinky, of wat?
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:05:35 UTC 2025
|