Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O die donkie
O die donkie [boodskap #53313] Di, 13 November 2001 08:06 na volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BF030BF.98A0865A@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:

>> Piet Poirotdonkie

> Wat van dan weer 'n ou cluetjie?
>
> Hessie Watson

Wel, monkey.dialup dink ek pos van die Kaap af.
En ek dink Tinkerbell pos van die Kaap af, maar sy ontken dit.

Maar anders as ek., lieg monkey.dialup oor ander dinge....
En dis duidelik dat hy 'n aap is;-)
So, who knows?

Piet Holmes
Re: O die donkie [boodskap #53373 is 'n antwoord op boodskap #53313] Wo, 14 November 2001 06:05 Na vorige boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Wel, monkey.dialup dink ek pos van die Kaap af.
> En ek dink Tinkerbell pos van die Kaap af, maar sy ontken dit.
>
> Maar anders as ek., lieg monkey.dialup oor ander dinge....
> En dis duidelik dat hy 'n aap is;-)
> So, who knows?
>
> Piet Holmes

Pietertjie,
As Tinkerbell in die Kaap was sou die Berg nie so plat gewees het nie.
Tinker
Vorige onderwerp: oproep aan ZA in NL
Volgende onderwerp: Dimbaza (was Matriekgedig)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:52:02 MGT 2024