NNP? [boodskap #52687] |
Do, 01 November 2001 12:12 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Iemand op hoogte wat die storie ivm die NNP is vanmiddag - 2nm, 1/11/2001:?
Die klomp verander so gou van stories en menings, en bly, en skors, en die
vet weet wat, ek kan nie bybly nie.
As die ou lot dan uiteindelik finaal uitmekaarspat, hoop ek hulle gaan darem
'n tyd en datum hê vir die geskiedenisboeke:))
Annette
|
|
|
Re: NNP? [boodskap #52720 is 'n antwoord op boodskap #52687] |
Vr, 02 November 2001 04:39 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee. Ek is net verstom dat 'n bedrewe politikus soos Renier Schoeman hom
deur Van Schalkwyk op sleeptou laat nem het ...
Beide Van Schalkwyk en Leon moet m.i. liefs uit die politiek padgee - beide
verdien geen steun nie....
"Annette" skryf in boodskap news:9rre25$u03qd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Iemand op hoogte wat die storie ivm die NNP is vanmiddag - 2nm, 1/11/2001:?
> Die klomp verander so gou van stories en menings, en bly, en skors, en die
> vet weet wat, ek kan nie bybly nie.
> As die ou lot dan uiteindelik finaal uitmekaarspat, hoop ek hulle gaan darem
> 'n tyd en datum hê vir die geskiedenisboeke:))
> Annette
>
|
|
|
Re: NNP? [boodskap #52727 is 'n antwoord op boodskap #52720] |
Vr, 02 November 2001 06:01 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonder net wat Marais vir Van Schalkwyk gedoen het wat Morkel nie gedoen het
nie?:)))
The Plot Thickens!!:)
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9rt7v6$2qf$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nee. Ek is net verstom dat 'n bedrewe politikus soos Renier Schoeman hom
> deur Van Schalkwyk op sleeptou laat nem het ...
> Beide Van Schalkwyk en Leon moet m.i. liefs uit die politiek padgee - beide
> verdien geen steun nie....
> "Annette" wrote in message
> news:9rre25$u03qd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Iemand op hoogte wat die storie ivm die NNP is vanmiddag - 2nm,
> 1/11/2001:?
>> Die klomp verander so gou van stories en menings, en bly, en skors, en die
>> vet weet wat, ek kan nie bybly nie.
>> As die ou lot dan uiteindelik finaal uitmekaarspat, hoop ek hulle gaan
> darem
>> 'n tyd en datum hê vir die geskiedenisboeke:))
>> Annette
>>
>
|
|
|