Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skuld erkenning deur 'n Witman
Re: Profeet Frikkie [boodskap #52589 is 'n antwoord op boodskap #52558] |
Tue, 30 October 2001 17:47   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag jy sal wel eendag bykom en vertsaan.
Groete
Profeet
Danielle skryf in boodskap news:lpprtto9lu640g0q8t5o7l3thvtu1c7o30@4ax.com...
> On Tue, 30 Oct 2001 00:17:04 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Ja, en kyk wat gebeur.
>> Presies waarteen ek julle nog heeltyd waarsku.
>
> Wat het gebeur, en waarteen het jy nog heeltyd gewaarsku, Frikkie? Ek
> dink ek het iets baie belangriks gemis.
>
>> @home.com is seker maar ook `n gratis verskaffer en sy het al klaar die
>> stukkie viir die @ gesteel.
>> Wys jou mos nou man.
>
> Wel, ek (en 2.95 miljoen ander Amerikaners) gebruik almal @home, en
> sommige gebruik selfs hulle @work diens.
> Moet ek bekommerd begin raak, en 'n ander gratis verskaffer probeer
> soek wat net so vinnig (100 x vinniger as die gewone dialup konneksie)
> is as @Home wat ek nou al vir meer as 4 jaar gebruik?
> Ai, dit sal 'n ramp wees.........
>
|
|
|
Re: Profeet Frikkie [boodskap #52594 is 'n antwoord op boodskap #52558] |
Tue, 30 October 2001 19:09   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haha,
Goeie een Davies,
Daar is baie van die AWB (al weer broke"klub en sal later meer vertel.
Groete
Frikkie
Davie Davis skryf in boodskap news:3n0utt0720skfclnqpdq6v65b1rb93s33c@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 23:50:22 GMT, Danielle
> wrote:
>
>> On Tue, 30 Oct 2001 00:17:04 +0200, "Frikkie Potgieter"
>> wrote:
>>
>>> Ja, en kyk wat gebeur.
>>> Presies waarteen ek julle nog heeltyd waarsku.
>>
>> Wat het gebeur, en waarteen het jy nog heeltyd gewaarsku, Frikkie? Ek
>> dink ek het iets baie belangriks gemis.
>>
>
>
> Danielle, in die Angolese oorlog het AWB lid Gert vir sy aanvoerder
> gevra om tog klaar te kry met die opleiding en hom werklik voor in die
> linnie's te kry. En aanvoerder Piet het nie op hom laat wag nie en die
> volgende dag is Gert 'n die loopgraaf met sy R1 in die hande.
> Op daardie oomblik steek 'n lid van die swart vyand sy gesig bo die
> grond hope by hulle loopgraaf enkele honderde treë voor hulle en
> skree:
> "PW Botha is 'n donkie!!"
> Kyk AWB lid Gert na die gevegsleier langs hom en sê: "Maar ons kan mos
> nie ons eie mense skiet nie Sarge!"
>
> DD
>
> (Op 'n ernstiger noot, Frikkie se geloofs oortuiginge skei hom
> natuurlik totaal van ons wat beteken dat hy nie regtig een van ons is
> nie, maar net so is die Noordelike Aliansie in Afghanistan ook nie die
> Amerikaners se mense nie. Maar hulle gebruik hulle!)
>
> Ek hoop nie die Nasionaliste in die groep sien waar ek sê dat hulle
> met die anc 'n aliansie vorm en lees dan hier wat ek hier sê nie :-)))
>
> DD
|
|
|
Re: Profeet Frikkie [boodskap #52598 is 'n antwoord op boodskap #52558] |
Tue, 30 October 2001 19:56   |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 29 Oct 2001 23:50:22 GMT, Danielle wrote:
> On Tue, 30 Oct 2001 00:17:04 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Ja, en kyk wat gebeur.
>> Presies waarteen ek julle nog heeltyd waarsku.
>
> Wat het gebeur, en waarteen het jy nog heeltyd gewaarsku, Frikkie? Ek
> dink ek het iets baie belangriks gemis.
>
Danielle, in die Angolese oorlog het AWB lid Gert vir sy aanvoerder
gevra om tog klaar te kry met die opleiding en hom werklik voor in die
linnie's te kry. En aanvoerder Piet het nie op hom laat wag nie en die
volgende dag is Gert ìn die loopgraaf met sy R1 in die hande.
Op daardie oomblik steek 'n lid van die swart vyand sy gesig bo die
grond hope by hulle loopgraaf enkele honderde treë voor hulle en
skree:
"PW Botha is 'n donkie!!"
Kyk AWB lid Gert na die gevegsleier langs hom en sê: "Maar ons kan mos
nie ons eie mense skiet nie Sarge!"
DD
(Op 'n ernstiger noot, Frikkie se geloofs oortuiginge skei hom
natuurlik totaal van ons wat beteken dat hy nie regtig een van ons is
nie, maar net so is die Noordelike Aliansie in Afghanistan ook nie die
Amerikaners se mense nie. Maar hulle gebruik hulle!)
Ek hoop nie die Nasionaliste in die groep sien waar ek sê dat hulle
met die anc 'n aliansie vorm en lees dan hier wat ek hier sê nie :-)))
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Baie setlaars [boodskap #52702 is 'n antwoord op boodskap #52652] |
Thu, 01 November 2001 20:05   |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark"
: Dankie vir die aanbod, Tobie, maar ek dink nie ek sien kans vir die hele
: Indaba en nog sy kinders ook nie.
~~~~~~~~~~
jy sal die boek geniet, ek kon dit nie neersit nie. En vir 'n man
wat meestal 'adventure novels' lees, sê dit nogal iets.
~~~~~~~~~
: Maar van die os op die jas, hierdie Credo Mutwa, is dit nie die sogenaamde
: "People's poet" wat so hoog aangeskrewe was in swart en ANC-kringe nie?
--knip--
~~~~~~~~~~~~~
nee, die ppl's poet is 'n kêrel met die naam van Chaukie
en is defenitief nie dieselfde kêrel nie. Ek dink Dani was reg
toe sy gesê het dat Credo nou al 78 jaar is.
~~~~~~~~~~~~
:
: En vanwaar Gehasi, watter tuisdorp?
~~~~~~~~~~~~~
soos ons vriendin 'me' daar sê, "Riversdal"
~~~~~~~~~~~~~
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Oor tuisdorpe en vakansieparadyse [boodskap #52847 is 'n antwoord op boodskap #52810] |
Sun, 04 November 2001 05:11  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Stilbaai of Jongensfontien, Tobie?
me
Jy het die kat aan die gat beet, Woutertjie! Dit was ekke wat
ipv Tobie geantwoord het! En jy weet mos waar my ma woon...
Wouter
Ekskuus me, jou boodskap het ek nooit gekry nie, net die
een waar Tobie op gereageer het. En daar was jou naam
bietjie ver van jou boodskap.
Maar dink net hoe fraai lyk 'n snoesige plaasvarkie wat 'n
kat aan die gat beet het...
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 12:42:51 UTC 2025
|