Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stronke en Trosse
Stronke en Trosse [boodskap #51745] Di, 16 Oktober 2001 00:38 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Max : Hoe noem mens so 'n tros se stronk?

Gloudina
Ek dink nie daar is 'n woord vir die afge-ete stingel nie.

Wouter (slegs vir plaaslikes)
Dit herinner my aan Janine (van Big Brother SA) en die komkommer
Re: Stronke en Trosse [boodskap #51753 is 'n antwoord op boodskap #51745] Di, 16 Oktober 2001 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Maar daardie sou 'n sappige stronk moes gewees het:))
Annette

shotmail.com> skryf in boodskap news:3bcbce43.0@news1.mweb.co.za...
>> Max : Hoe noem mens so 'n tros se stronk?
>
> Gloudina
> Ek dink nie daar is 'n woord vir die afge-ete stingel nie.
>
> Wouter (slegs vir plaaslikes)
> Dit herinner my aan Janine (van Big Brother SA) en die komkommer
>
Re: Stronke en Trosse [boodskap #51760 is 'n antwoord op boodskap #51745] Di, 16 Oktober 2001 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter (slegs vir plaaslikes)
> Dit herinner my aan Janine (van Big Brother SA) en die komkommer

Wêreld, Wouter. Dís nou in insig in jou persoonlikheid.Dat jy Big
Brother-goed kyk. Kyk jy ook seep-operas?

Gloudina
Re: Stronke en Trosse [boodskap #51776 is 'n antwoord op boodskap #51745] Di, 16 Oktober 2001 15:21 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, net Big Brother SA. Dis bleddie interessant.
Wouter

skryf in boodskap news:3BCC228C.588866A4@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter (slegs vir plaaslikes)
> Dit herinner my aan Janine (van Big Brother SA) en die komkommer

Wêreld, Wouter. D�s nou in insig in jou persoonlikheid.Dat jy Big
Brother-goed kyk. Kyk jy ook seep-operas?

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Lisa GangBang 7587
Volgende onderwerp: voorkom virusverspreiding via epos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:11:28 MGT 2024