Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kandaar to by kanhier
Kandaar to by kanhier [boodskap #50248] Mon, 17 September 2001 13:53 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Was mos daai gediggie van lord roberts:

"lord roberts van kandaar
is nie
lord roberts van kanhier"

Met verwysing na die Boere-oorlog se ingelsman lord roberts. Hy's nie dit
werd om met hoofletters te skryf nie.
Vroue en kinders na die konsentrasie kampe en alle vee en goed laat
doodmaak, of afbrand...

Thys oppie BosJa, Tant Hessie is van Kandahar en van Kandahier.
Re: Kandaar to by kanhier [boodskap #50251 is 'n antwoord op boodskap #50248] Mon, 17 September 2001 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Thys oppie BosJa, Tant Hessie is van Kandahar en van Kandahier.

En van Kanada.

Tant Hessie "hulle soek my hier, hulle soek my daar."
Re: Kandaar to by kanhier [boodskap #50254 is 'n antwoord op boodskap #50248] Mon, 17 September 2001 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kul jou hier,
en kul jou daar
en siedaar:"

Martino die kulkunstenaar het mos altyd so gesê.

Wie onthou nog daai Portugees/Griek in ou Leon Schuster se fliek wat nie
later die papajas wou verkoop oor Martino net R10 note daaruit gehaal het
nie...
"I want to buy another paw-paw"

"No more sell paw-paw. Paw-paw not for sale any more. You go now. Not to
make trouble anymore"

Thys oppie Bos

skryf in boodskap news:3BA6037C.33939437@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Thys oppie BosJa, Tant Hessie is van Kandahar en van Kandahier.
>
> En van Kanada.
>
> Tant Hessie "hulle soek my hier, hulle soek my daar."
>
Re: Kandaar to by kanhier [boodskap #50261 is 'n antwoord op boodskap #50248] Mon, 17 September 2001 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Was mos daai gediggie van lord roberts:
>
> "lord roberts van kandaar
> is nie
> lord roberts van kanhier"
>

Op 'n ernstiger noot. Vandag word daar belangrike
samesprekings in Kandahar gevoer. Dit is in die deel
van Afghanistan waar die Taliban regeer, en die Taliban
se leiers kom daar bymekaar om te besluit wat om te
doen wanneer die Pakistaanse afvaardiging daar aankom.
Pakistan kom met 'n versoek dat die Taliban vir Osama
Bin Laden uitlewer. Pakistan probeer in die VSA se goeie
boeke bly.

Gloudina
Re: Kandaar to by kanhier [boodskap #50278 is 'n antwoord op boodskap #50248] Tue, 18 September 2001 06:53 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Glad nie toeval dat ons hier so klets oor kandaar en kanhier.

Die vraag is net: Kan hulle hom daar uitkry en hier (vsa kry om met hom te
"gesels"?

Tyd sal leer

Thys hier op my bos
skryf in boodskap news:3BA6117B.C1FF8FB@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Was mos daai gediggie van lord roberts:
>>
>> "lord roberts van kandaar
>> is nie
>> lord roberts van kanhier"
>>
>
> Op 'n ernstiger noot. Vandag word daar belangrike
> samesprekings in Kandahar gevoer. Dit is in die deel
> van Afghanistan waar die Taliban regeer, en die Taliban
> se leiers kom daar bymekaar om te besluit wat om te
> doen wanneer die Pakistaanse afvaardiging daar aankom.
> Pakistan kom met 'n versoek dat die Taliban vir Osama
> Bin Laden uitlewer. Pakistan probeer in die VSA se goeie
> boeke bly.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: 'n Perspektief uit die sakewêreld
Volgende onderwerp: Terug in 'Toti
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 09:10:34 UTC 2025