Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Bagasie by lughawens
Bagasie by lughawens [boodskap #48358] |
Thu, 16 August 2001 08:53  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het sopas vir die hoeveelste keer 'n probleem opgetel met my aktetas. Ek
weier om werk te doen op die vliegtuig daarom gooi ek my tas saam met die
res van my bagasie. Die tasse kom almal uit met die sekuriteitsnommers op
0-0-0. Dit verander jy natuurlik nadat jy dit gekoop het.
Elke keer as ek vlieg stel ek die nommers op 3-4-5 wat nie my oopmaak nommer
is nie. Elke keer as ek my tas terugkry staan dit op 0-0-0. Die bagasie
gaan saam in, as dit uitkom aan die anderkant is dit soveel as 15 minute
uitmekaar met die aktetas heel laaste. Ek wens ek kan die perd vang wat my
tas probeer oopmaak.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bagasie by lughawens [boodskap #48603 is 'n antwoord op boodskap #48522] |
Mon, 20 August 2001 15:21  |
Raai Wie
Boodskappe: 6 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Baie dankie Speedy en dieselfde vir jou. Ek sien jy skryf en "send" ook
baie vinnig :-))
"Speedy" skryf in boodskap news:6v2rntglpcrfesgvvl58kltu04a9hed2l4@4ax.com...
> On Fri, 17 Aug 2001 16:23:27 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Jy probeer darem wragtag hard om my terneergedruk te laat voel, en dit so op
>> my verjaarsdag. Kom nou man, "give me a break" :-)))))))
>>
>
> Congrats Sakkie ! Jy een dag ouer dan Speedy
>
> Speedy
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:47:34 UTC 2025
|