Re: Oulik? [boodskap #48240 is 'n antwoord op boodskap #48167] |
Wo, 15 Augustus 2001 05:36 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote:
>
> Daar is mos nie meer 'n Afrikaanse poslys nie.:)))
> Annette
>
> --
Ag nee , dan het dit ook gesneuwel - was 'n paar interesante karakters
op.
Renoster onner annere.
|
|
|
Re: Oulik? [boodskap #48252 is 'n antwoord op boodskap #48240] |
Wo, 15 Augustus 2001 06:47 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die moderator het moed opgegee.
Die lede het nou blykbaar hergroepeer ( redeployed?:))) na 'n ander plek -
en die lys is baie besig.
Annette
--
Lou skryf in boodskap news:3B7A0A53.ADBE5A3C@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Daar is mos nie meer 'n Afrikaanse poslys nie.:)))
>> Annette
>>
>> --
>
> Ag nee , dan het dit ook gesneuwel - was 'n paar interesante karakters
> op.
>
> Renoster onner annere.
|
|
|