Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 6 JULIE
6 JULIE [boodskap #47303] Wo, 25 Julie 2001 16:44 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
6 JULIE
1865 - Pretoria Rifle Corps gestig, onder leiding van Stephanus
Schoeman, wat met die rang van kaptein die eerste hoof daarvan
was,
is as vrywilligerkorps gestig. Die woord Rifle dui nie op die
Engelse begrip van 'n geweer nie, maar op die nuwe
Westley-Richards-doppieagterlaaier van 1858 - 'n geweer wat gou
in
Transvaal bekend geword het en spoedig graag gebruik is. Die
doel
van die Rifle Corps was om Pretoria en omgewing en ook die staat
in
die algemeen te beskerm. Die eenheid is verder formeel deur die
Uitvoerende Raad van die ZAR goedgekeur en is later ook die
Vrywilliger Corps genoem, wat later ontbind is.
1900 - Boere Genl. De Wet slaags met Britte buite Bethlehem in die
Vrystaat.
1990 - Bom by taxi staanplek Breestraat Johannesburg. 28 Swartes
beseer. Die werk van die Wit Bevrydingsle"er.
Re: 6 JULIE [boodskap #47315 is 'n antwoord op boodskap #47303] Wo, 25 Julie 2001 17:51 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> 6 JULIE
>
> 1990 - Bom by taxi staanplek Breestraat Johannesburg. 28 Swartes
> beseer. Die werk van die Wit Bevrydingsle"er.

Ha, ha, ha, ha.

Die Ruiter in die Dag
Vorige onderwerp: Re: Archives: July 25, 1901
Volgende onderwerp: Re: MSN/hotmail
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:15:19 MGT 2024