Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Voordeel Uiteindelik!!
'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46712] |
Mon, 16 July 2001 13:21  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46789 is 'n antwoord op boodskap #46742] |
Tue, 17 July 2001 11:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
>>> Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
>>> Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
Dit mag suur druiwe wees, maar mens moet wonder oor die
"aanstelling" van Samaranch se hand picked opvolger. (Een
van die ander ouens wat mense verwag het gekies sou word,
is Dick Pound, 'n Kanadees wat die probleem van dwelms
en die skandaal van Salt Lake City vir die I.O.C moes behartig.)
Samaranch het ook gesorg dat sy seun erens 'n joppie kry.
Samaranch was 'n sports-apparatchik in Franco se fascistiese
Spanje. Dit word algemeen aangeneem dat dit sy keuse was
dat die Spele na Sjina gegaan het. En dis sy keuse dat die
leisels vir die spele in die hande van Europeane moet bly.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46793 is 'n antwoord op boodskap #46712] |
Tue, 17 July 2001 12:02   |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Gloudina :
> Samaranch was 'n sports-apparatchik in Franco se fascistiese
> Spanje.
Blykbaar was die man altyd in sport geïnteresseerd - ek weet nie hoeveel hy
in die politieke wêreld in Spanje gedoen het nie, maar dit lyk asof hy
heeltyd met sport besig was . Is jy dalk jaloers omdat die Kanadese
kandidaat nie gewen het nie, Gloudina ?
Hilda.
Oor Samaranch het ek dievolgende op die Net gekry :
-Juan Antonio Samaranch
-Spain
-Born 17 July 1920
-IOC member since 1966
-Juan Antonio Samaranch was born in Barcelona on 17 July 1920. As a
teenager, he was interested in sport and sports development. While studying
at the Barcelona Higher Institute of Business Management, he played roller
hockey, a sport for which he later organised the world championships in
Barcelona in 1951, won by Spain. While helping to run the family business,
he became a municipal councillor in 1954 and a member of the Spanish
Parliament in 1967. He served as national delegate for sports for three
years. In 1973 he was appointed President of the Barcelona Provincial
Council, from which he resigned in 1977 upon being appointed Spanish
ambassador to Moscow by King Juan Carlos, thus opening diplomatic relations
between the two countries.
In the meantime, he had acted as Chef de Mission at the VII Olympic Winter
Games in Cortina d'Ampezzo, at the Games of the XVII Olympiad in Rome in
1960 and at those of the XVIII Olympiad in Tokyo in 1964. He was elected
President of the Spanish National Olympic Committee from 1967 to 1970. He
was co-opted into the IOC in 1966 and elected President in 1980. -
Lyk nie so fascisties nie :-).
--
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46806 is 'n antwoord op boodskap #46795] |
Tue, 17 July 2001 13:43   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland, Duitsland en
Frankrijk saamgevoeg. Daar is 'n koning aangestel, nie die slimste nie, maar
die Belge is lief vir die man??
Maar goed ons leef in 2001 en Nederlanders is nie altyd suinig nie, as
Belgie die Olympics gaan organiseer, doen hulle dat saam met Nederland, soos
die Euro 2000, de Europese soccerkampioenskappe, dit was 'n groot succes.
En Hilda jy moenie vergeet dat ons kroonprins WA vir Rogge op die barrikades
het gespring!!
Sies ons is bure en help mekaar.
DD, Hilda sal nooit as Frikkie Potgieter skryf nie!!!
Gr.Rico
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:n2W47.12605$Xy1.2707711@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
>
>>> Hy is 'n Oosvlaming (soos ek) :-).
>>> Hilda.
>>
>>
>> Hilda, waarom skryf jy so mis?
>> Want tensy jy miskien somtyds
>> die naam Frikkie gebruik
>> Hoor ons hopeloos te min van jou
>>
>> DD
>
> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46831 is 'n antwoord op boodskap #46712] |
Tue, 17 July 2001 17:39   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hilda en Gervaas wrote:
> Blykbaar was die man altyd in sport geïnteresseerd - ek weet nie hoeveel hy
> in die politieke wêreld in Spanje gedoen het nie, maar dit lyk asof hy
> heeltyd met sport besig was . Is jy dalk jaloers omdat die Kanadese
> kandidaat nie gewen het nie, Gloudina ?
>
Nee, ek was een van baie wat gehoop het dat die Olimpiese
Spele nie na Toronto toe kom nie. Oor die algemeen is mense
hier meer geinteresseerd om weer 'n Winter Olimpiese Spele
te kry, en die feit dat Toronto nou nie in aanmerking gekom het
nie, maak Vancouver-Whistler se kanse vir 2010 beter.
Samaranch word gesien as iemand wat met Franco saamgewerk
het, en sy ysterhouvas op die Spele die afgelope twintig jaar is deur
baie mense as fascisties beskou.
Mense het nie vreeslik veel gehoop vir die Olimpiese Spele
nie. Dick Pound het self gesê dat Kanada se kanse nie baie goed
is nie, gebaseer op die feit dat dit dan die derde keer sou wees dat
Kanada, 'n klein landjie, 'n Olimpiese spele toegeken word. Dit het
my juis so verbaas dat dit so 'n sterk tweede gekom het.
Gloudina
|
|
|
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46832 is 'n antwoord op boodskap #46712] |
Tue, 17 July 2001 17:46   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hilda en Gervaas wrote:
> Lyk nie so fascisties nie :-).
>
Ek het daarop gedui dat hy 'n meedoener was aan dieregerende echelons van
Franco se fascistiese regime in
Spanje. Hy het as voorsitter van die IOC ook min gedoen
om mense te laat dink dat hy nie byna altyd diktatoriaal
optree nie. Hy was baie onpopulêr in Noord-Amerika,
en ek sal my nie verbaas as dieselfde die geval was in
sportskringe in Europa nie. Die algemene mening hier
is is dat hy sy opvolger gekies het, sodat hy nog die
toutjies kan trek.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46851 is 'n antwoord op boodskap #46835] |
Tue, 17 July 2001 20:08   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo ou DD jy mix hierdie sake, wat jy sê wat ek het gesê, het ek nie gesê
nie, dis weer tyd ek neem 'n bietjie vakansie en laat my hond nie te veel
blaf nie en sal maar net my mond hou en nie meer se wat ek wil se, en veral
nie meer voel om te voel hou ou Annette is nie, ek weet slef nie meer hoe ek
voel n ie, laat staan wat ek se nie nie nie.
En dan is ek ook nog 'n ou wit omie, wat dan dan ook mag wees, is dit 'n
kompliment of is dit lelik, ek weet nie meer.
Hoe voel ek, wat se ek??????
Is dit die midlifecrisis?????????
Ek moet wel se, my poes is net 10 weke oud en so lief en sag ek geniet die
beest seer.
Nou is ek weg en sien julle oor maande weer terug.
Na die terapie as die midlifecrisis in 'n penopause is oorgegaan en ek weer
weet wat ek se en wat ek voel en wat ek is en ........
blablabalbla
Gr.Rico
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:Ig%47.13112$Xy1.2844954@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
>>
>>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>
>>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>
>>>> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>>
>>>> Hilda.
>>
>> Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink dat
>> jy min skryf ;-)))
>>
>> DD
>
>
> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets met
> 'katagtiges' :-)).
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46885 is 'n antwoord op boodskap #46851] |
Wed, 18 July 2001 09:05   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal
wees.
Annette
Rico skryf in boodskap news:9j25m5$pvm$1@news1.xs4all.nl...
> Ek glo ou DD jy mix hierdie sake, wat jy sê wat ek het gesê, het ek nie gesê
> nie, dis weer tyd ek neem 'n bietjie vakansie en laat my hond nie te veel
> blaf nie en sal maar net my mond hou en nie meer se wat ek wil se, en veral
> nie meer voel om te voel hou ou Annette is nie, ek weet slef nie meer hoe ek
> voel n ie, laat staan wat ek se nie nie nie.
> En dan is ek ook nog 'n ou wit omie, wat dan dan ook mag wees, is dit 'n
> kompliment of is dit lelik, ek weet nie meer.
> Hoe voel ek, wat se ek??????
> Is dit die midlifecrisis?????????
>
> Ek moet wel se, my poes is net 10 weke oud en so lief en sag ek geniet die
> beest seer.
>
> Nou is ek weg en sien julle oor maande weer terug.
> Na die terapie as die midlifecrisis in 'n penopause is oorgegaan en ek weer
> weet wat ek se en wat ek voel en wat ek is en ........
> blablabalbla
>
> Gr.Rico
> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
> news:Ig%47.13112$Xy1.2844954@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>>>
>>>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>>
>>>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>
>>>> > Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>>>
>>>> > Hilda.
>>>
>>> Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink dat
>>> jy min skryf ;-)))
>>>
>>> DD
>>
>>
>> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets met
>> 'katagtiges' :-)).
>> Hilda.
>>
>
|
|
|
|
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46906 is 'n antwoord op boodskap #46885] |
Wed, 18 July 2001 15:47   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal
> wees.
> Annette
Ek glo eks weer terug Annette :-)))
Gr.Rico
>
> Rico wrote in message
> news:9j25m5$pvm$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek glo ou DD jy mix hierdie sake, wat jy sê wat ek het gesê, het ek nie
> gesê
>> nie, dis weer tyd ek neem 'n bietjie vakansie en laat my hond nie te veel
>> blaf nie en sal maar net my mond hou en nie meer se wat ek wil se, en
> veral
>> nie meer voel om te voel hou ou Annette is nie, ek weet slef nie meer
hoe
> ek
>> voel n ie, laat staan wat ek se nie nie nie.
>> En dan is ek ook nog 'n ou wit omie, wat dan dan ook mag wees, is dit 'n
>> kompliment of is dit lelik, ek weet nie meer.
>> Hoe voel ek, wat se ek??????
>> Is dit die midlifecrisis?????????
>>
>> Ek moet wel se, my poes is net 10 weke oud en so lief en sag ek geniet die
>> beest seer.
>>
>> Nou is ek weg en sien julle oor maande weer terug.
>> Na die terapie as die midlifecrisis in 'n penopause is oorgegaan en ek
> weer
>> weet wat ek se en wat ek voel en wat ek is en ........
>> blablabalbla
>>
>> Gr.Rico
>> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
>> news:Ig%47.13112$Xy1.2844954@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>>
>>>>
>>>> >Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>> >
>>>> >Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>>
>>>> >> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>>>>
>>>> >> Hilda.
>>>>
>>>> Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink dat
>>>> jy min skryf ;-)))
>>>>
>>>> DD
>>>
>>>
>>> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets met
>>> 'katagtiges' :-)).
>>> Hilda.
>>>
>>
>
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:28:08 UTC 2025
|