Tuis » Lekker » Kos & resepte » Dis in die kas.
Dis in die kas. [boodskap #46562] |
Sat, 14 July 2001 18:30  |
Linus
Boodskappe: 15 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
En dis in 'n blikkie. En dit is waterblommetjies. Wat maak mens met
ingelegde waterblommetjies?
--
The penguin is mightier than the swordfish.
|
|
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46571 is 'n antwoord op boodskap #46562] |
Sat, 14 July 2001 21:42   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ekskuus my Danielle, JY is die vaalpens, of is jy nou besig om jou verlede
te verdoessel? :-)) Is jy nie in Sasolburg of een van daai plekke
gebore,
en toe getrek na die Kaap nie? Mmmmm?????? :-)))
Volgens my onontwikkelde smaak is waterblommetjiebredie is die mees
overrated dis wat in die shee shee
restaurante in die Kaap voorgesit word. Ek het dit drie keer geëet. Een
keer in n fancy plek in die Bos, een keer by n maaster kok se huis
in Rondebosch en een keer in Johannesburg. Elke keer dieselfde, smaak
nes blomkool wat fyngemaak is. Nie sleg nie maaind joe, net nie so
wonderlik soos mense dit uitmaak nie. Wat nou Regtig lekker is
(volgens moi jy weet mos) is OxTail. Kry dit glad nie hier in Amerika
nie, mense gril as jy dit noem. Ook skaapstertjies in die pot (9 dae oud!
:-)
met jong aartappeltjies, en al die vet afgegooi! Koningskos. Wag,
laat ek eers gou aandete gaan aanslaan, iets in my noop nou om vir n slaggie
iets behoorliks te kook vir die gesin. Koebaai.
Pop
:-))))
Danielle© skryf in boodskap news:hhd1ltobfanvd9akh5m15mok14203n6b4d@4ax.com...
> On Sat, 14 Jul 2001 23:16:51 +0200, "Linus"
> wrote:
>
>> Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>> agter in die kas sit.
>>
>> Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>
> Nee - seblief moenie! :-))
>
> Hier is wat jy doen: Maak die blik oop, en inspekteer en dissekteer
> die "blommetjies" versigtig. As jy snaakse goeters sien, wat lyk asof
> hulle nie daar hoort nie, dan beskryf jy dit vir ons hier. Iemand sal
> dalk weet wat dit oorspronklik was of moes gewees het. :-))
> As dit "skoon" lyk (wat ek twyfel), dan maak jy 'n lekker
> lamsvleisbredie daarvan - maar i.p.v suurlemoensap moet jy rerige
> Kaapse surings gebruik, en onthou veral die 2 bottels wyn (om te drink
> terwyl jy die bredie maak - nie om in die bredie te gooi nie!) En
> moenie vir Vrystaters of Vaalpense luister nie - dis LEKKER!! :-))))
>
|
|
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46576 is 'n antwoord op boodskap #46571] |
Sun, 15 July 2001 03:59   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pop - die waterblommetjies wat jy gekry het was verkeerd:)))
Dit moet smaak halfpad tussen boontjies en spinasie - definiteif nie soos
blomkool nie.
Ek moet sê ek sal moeilik kies tussen waterblommetjies ( my gunsteling
groentegereg) en Beestert ( my ginsteling vleisgereg)
Annette
pop skryf in boodskap news:9iqe9d$qff$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Ekskuus my Danielle, JY is die vaalpens, of is jy nou besig om jou verlede
> te verdoessel? :-)) Is jy nie in Sasolburg of een van daai plekke
> gebore,
> en toe getrek na die Kaap nie? Mmmmm?????? :-)))
>
> Volgens my onontwikkelde smaak is waterblommetjiebredie is die mees
> overrated dis wat in die shee shee
> restaurante in die Kaap voorgesit word. Ek het dit drie keer geëet. Een
> keer in n fancy plek in die Bos, een keer by n maaster kok se huis
> in Rondebosch en een keer in Johannesburg. Elke keer dieselfde, smaak
> nes blomkool wat fyngemaak is. Nie sleg nie maaind joe, net nie so
> wonderlik soos mense dit uitmaak nie. Wat nou Regtig lekker is
> (volgens moi jy weet mos) is OxTail. Kry dit glad nie hier in Amerika
> nie, mense gril as jy dit noem. Ook skaapstertjies in die pot (9 dae oud!
> :-)
> met jong aartappeltjies, en al die vet afgegooi! Koningskos. Wag,
> laat ek eers gou aandete gaan aanslaan, iets in my noop nou om vir 'n slaggie
> iets behoorliks te kook vir die gesin. Koebaai.
>
> Pop
>
> :-))))
> Danielle wrote in message
> news:hhd1ltobfanvd9akh5m15mok14203n6b4d@4ax.com...
>> On Sat, 14 Jul 2001 23:16:51 +0200, "Linus"
>> wrote:
>>
>>> Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>> agter in die kas sit.
>>>
>>> Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>
>> Nee - seblief moenie! :-))
>>
>> Hier is wat jy doen: Maak die blik oop, en inspekteer en dissekteer
>> die "blommetjies" versigtig. As jy snaakse goeters sien, wat lyk asof
>> hulle nie daar hoort nie, dan beskryf jy dit vir ons hier. Iemand sal
>> dalk weet wat dit oorspronklik was of moes gewees het. :-))
>> As dit "skoon" lyk (wat ek twyfel), dan maak jy 'n lekker
>> lamsvleisbredie daarvan - maar i.p.v suurlemoensap moet jy rerige
>> Kaapse surings gebruik, en onthou veral die 2 bottels wyn (om te drink
>> terwyl jy die bredie maak - nie om in die bredie te gooi nie!) En
>> moenie vir Vrystaters of Vaalpense luister nie - dis LEKKER!! :-))))
>>
>
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46584 is 'n antwoord op boodskap #46574] |
Sun, 15 July 2001 10:36   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Help my
Wat is waterbloemetjies en waar teel julle dit/???
Ek het 'n foto in hierdie krant gesien, maar ek weet nie wat dit is nie
Gr.Rico
"Annette" schreef in bericht news:9ir4gl$kinbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Linus - Jy kan dit regtigwaar probeer - dit is baie lekker.
> Smaak amper soos groenboontjies.
> Wat staan op die blikkie - met wat moet jy dit gaarmaak?
> Die waterblommetjies wat mens langs die pad koop maak mens gaar met vleis,
> suring en aartappels - maar ek weet nie wat hulle in die blikkie sit nie -
> dus - as eerste eksperiment sal ek dit nog steeds net so op rys sit.
> Dan kan jy self besluit of jy die tweede keer dit as 'n bredie wil maak met
> vetvleis, suring en klein aartappeltjies.
> Moet dit net nie in die kas wegsit nie - dit is sonde:)))
>
> Annette
>
>
> Linus wrote in message
> news:3b50b6ad.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>> agter in die kas sit.
>>
>> Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:elc1ltcgfkp71i9eq5am66q5g4mnlidi6n@4ax.com...
>>> On Sat, 14 Jul 2001 23:03:00 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> >Linus wrote in message
>>>
>>>> > En dis in 'n blikkie. En dit is waterblommetjies, Wat maak mens met
>>>> > ingelegde waterblommetjies?
>>>
>>>
>>>> Jy maak dit warm, sit dit op rys, en eet dit.
>>>> ( ek wou sê geniet dit :))) )
>>>> Annette
>>>
>>> Sies vir jou. Met suring en lamsvleis kan dit 'n koningsdis
>>> wees...*MAAR*, ek weet darem ook nie of ek sommer geblikte
>>> waterblommetjies sal eet nie. Ek onthou nog die ure se "skoonmaak" en
>>> al die triljoene goggas en ongediertes wat daarin was. :-)
>>> Aan die ander kant - wat die oog nie sien nie....:-))))
>>> Miskien moet mens dit net nie aan jou vegetariese vriende voorsit nie.
>>> :-)))
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46589 is 'n antwoord op boodskap #46576] |
Sun, 15 July 2001 12:04   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Miskien as waterblommetjie nou in seisoen is, sal ek vir my n lekker
baksel maak as ek in die Kaap is Annette, waar pluk jy jou blommetjies? Ek
sien Woollies
verkoop dit soms.
Pop
Annette wrote in message
news:9ir4gr$kinbk$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop - die waterblommetjies wat jy gekry het was verkeerd:)))
> Dit moet smaak halfpad tussen boontjies en spinasie - definiteif nie soos
> blomkool nie.
> Ek moet sê ek sal moeilik kies tussen waterblommetjies ( my gunsteling
> groentegereg) en Beestert ( my ginsteling vleisgereg)
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9iqe9d$qff$1@slb4.atl.mindspring.net...
>> Ekskuus my Danielle, JY is die vaalpens, of is jy nou besig om jou verlede
>> te verdoessel? :-)) Is jy nie in Sasolburg of een van daai plekke
>> gebore,
>> en toe getrek na die Kaap nie? Mmmmm?????? :-)))
>>
>> Volgens my onontwikkelde smaak is waterblommetjiebredie is die mees
>> overrated dis wat in die shee shee
>> restaurante in die Kaap voorgesit word. Ek het dit drie keer geëet. Een
>> keer in n fancy plek in die Bos, een keer by n maaster kok se huis
>> in Rondebosch en een keer in Johannesburg. Elke keer dieselfde, smaak
>> nes blomkool wat fyngemaak is. Nie sleg nie maaind joe, net nie so
>> wonderlik soos mense dit uitmaak nie. Wat nou Regtig lekker is
>> (volgens moi jy weet mos) is OxTail. Kry dit glad nie hier in Amerika
>> nie, mense gril as jy dit noem. Ook skaapstertjies in die pot (9 dae oud!
>> :-)
>> met jong aartappeltjies, en al die vet afgegooi! Koningskos. Wag,
>> laat ek eers gou aandete gaan aanslaan, iets in my noop nou om vir 'n slaggie
>> iets behoorliks te kook vir die gesin. Koebaai.
>>
>> Pop
>>
>> :-))))
>> Danielle© wrote in message
>> news:hhd1ltobfanvd9akh5m15mok14203n6b4d@4ax.com...
>>> On Sat, 14 Jul 2001 23:16:51 +0200, "Linus"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>>> agter in die kas sit.
>>>>
>>>> Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>>
>>> Nee - seblief moenie! :-))
>>>
>>> Hier is wat jy doen: Maak die blik oop, en inspekteer en dissekteer
>>> die "blommetjies" versigtig. As jy snaakse goeters sien, wat lyk asof
>>> hulle nie daar hoort nie, dan beskryf jy dit vir ons hier. Iemand sal
>>> dalk weet wat dit oorspronklik was of moes gewees het. :-))
>>> As dit "skoon" lyk (wat ek twyfel), dan maak jy 'n lekker
>>> lamsvleisbredie daarvan - maar i.p.v suurlemoensap moet jy rerige
>>> Kaapse surings gebruik, en onthou veral die 2 bottels wyn (om te drink
>>> terwyl jy die bredie maak - nie om in die bredie te gooi nie!) En
>>> moenie vir Vrystaters of Vaalpense luister nie - dis LEKKER!! :-))))
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46590 is 'n antwoord op boodskap #46584] |
Sun, 15 July 2001 12:07   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waterblommetjies is blommethies wat in die water groei.
Die "blare" word geëet - maar dit is suiwer 'n Wes-Kaapse inheemse plant en
dis.
Jy moet maar kom kuier Rico - dan laat ons jou die lekkerte proe:)))
Annette
Rico wrote in message
news:9irrcb$hrt$1@news1.xs4all.nl...
> Help my
>
> Wat is waterbloemetjies en waar teel julle dit/???
>
> Ek het 'n foto in hierdie krant gesien, maar ek weet nie wat dit is nie
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9ir4gl$kinbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Linus - Jy kan dit regtigwaar probeer - dit is baie lekker.
>> Smaak amper soos groenboontjies.
>> Wat staan op die blikkie - met wat moet jy dit gaarmaak?
>> Die waterblommetjies wat mens langs die pad koop maak mens gaar met vleis,
>> suring en aartappels - maar ek weet nie wat hulle in die blikkie sit nie -
>> dus - as eerste eksperiment sal ek dit nog steeds net so op rys sit.
>> Dan kan jy self besluit of jy die tweede keer dit as 'n bredie wil maak met
>> vetvleis, suring en klein aartappeltjies.
>> Moet dit net nie in die kas wegsit nie - dit is sonde:)))
>>
>> Annette
>>
>>
>> Linus wrote in message
>> news:3b50b6ad.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>> agter in die kas sit.
>>>
>>> Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>>
>>>
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:elc1ltcgfkp71i9eq5am66q5g4mnlidi6n@4ax.com...
>>>> On Sat, 14 Jul 2001 23:03:00 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>Linus wrote in message
>>>>
>>>> >> En dis in 'n blikkie. En dit is waterblommetjies, Wat maak mens met
>>>> >> ingelegde waterblommetjies?
>>>>
>>>>
>>>> >Jy maak dit warm, sit dit op rys, en eet dit.
>>>> >( ek wou sê geniet dit :))) )
>>>> >Annette
>>>>
>>>> Sies vir jou. Met suring en lamsvleis kan dit 'n koningsdis
>>>> wees...*MAAR*, ek weet darem ook nie of ek sommer geblikte
>>>> waterblommetjies sal eet nie. Ek onthou nog die ure se "skoonmaak" en
>>>> al die triljoene goggas en ongediertes wat daarin was. :-)
>>>> Aan die ander kant - wat die oog nie sien nie....:-))))
>>>> Miskien moet mens dit net nie aan jou vegetariese vriende voorsit nie.
>>>> :-)))
>>>>
>>>
|
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46593 is 'n antwoord op boodskap #46590] |
Sun, 15 July 2001 13:35   |
Linus
Boodskappe: 15 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek sal die donnerse blikkie, wat nog in die kas is, offer vir die
geleentheid ........... :-))
"Annette" wrote in message
news:9is0g8$kdf5h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Waterblommetjies is blommethies wat in die water groei.
> Die "blare" word geëet - maar dit is suiwer 'n Wes-Kaapse inheemse plant en
> dis.
> Jy moet maar kom kuier Rico - dan laat ons jou die lekkerte proe:)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9irrcb$hrt$1@news1.xs4all.nl...
>> Help my
>>
>> Wat is waterbloemetjies en waar teel julle dit/???
>>
>> Ek het 'n foto in hierdie krant gesien, maar ek weet nie wat dit is nie
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9ir4gl$kinbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Linus - Jy kan dit regtigwaar probeer - dit is baie lekker.
>>> Smaak amper soos groenboontjies.
>>> Wat staan op die blikkie - met wat moet jy dit gaarmaak?
>>> Die waterblommetjies wat mens langs die pad koop maak mens gaar met vleis,
>>> suring en aartappels - maar ek weet nie wat hulle in die blikkie sit nie -
>>> dus - as eerste eksperiment sal ek dit nog steeds net so op rys sit.
>>> Dan kan jy self besluit of jy die tweede keer dit as 'n bredie wil maak met
>>> vetvleis, suring en klein aartappeltjies.
>>> Moet dit net nie in die kas wegsit nie - dit is sonde:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Linus wrote in message
>>> news:3b50b6ad.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>>> agter in die kas sit.
>>>>
>>>> Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>>>
>>>>
>>>> "Danielle" wrote in message
>>>> news:elc1ltcgfkp71i9eq5am66q5g4mnlidi6n@4ax.com...
>>>> > On Sat, 14 Jul 2001 23:03:00 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >>Linus wrote in message
>>>> >
>>>> > >> En dis in 'n blikkie. En dit is waterblommetjies, Wat maak mens met
>>>> > >> ingelegde waterblommetjies?
>>>> >
>>>> >
>>>> > >Jy maak dit warm, sit dit op rys, en eet dit.
>>>> > >( ek wou sê geniet dit :))) )
>>>> > >Annette
>>>> >
>>>> > Sies vir jou. Met suring en lamsvleis kan dit 'n koningsdis
>>>> > wees...*MAAR*, ek weet darem ook nie of ek sommer geblikte
>>>> > waterblommetjies sal eet nie. Ek onthou nog die ure se "skoonmaak" en
>>>> > al die triljoene goggas en ongediertes wat daarin was. :-)
>>>> > Aan die ander kant - wat die oog nie sien nie....:-))))
>>>> > Miskien moet mens dit net nie aan jou vegetariese vriende voorsit nie.
>>>> > :-)))
>>>> >
>>>>
|
|
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46596 is 'n antwoord op boodskap #46589] |
Sun, 15 July 2001 15:18   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja hulle doen dit - maar ek sal in die vrieskas gaan loer om te sien of ek
nie nog 'n pak "regte gepluktes" hier het nie.
Annette
pop skryf in boodskap news:9is0og$4nm$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Miskien as waterblommetjie nou in seisoen is, sal ek vir my n lekker
> baksel maak as ek in die Kaap is Annette, waar pluk jy jou blommetjies? Ek
> sien Woollies
> verkoop dit soms.
>
> Pop
>
> Annette wrote in message
> news:9ir4gr$kinbk$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pop - die waterblommetjies wat jy gekry het was verkeerd:)))
>> Dit moet smaak halfpad tussen boontjies en spinasie - definiteif nie soos
>> blomkool nie.
>> Ek moet sê ek sal moeilik kies tussen waterblommetjies ( my gunsteling
>> groentegereg) en Beestert ( my ginsteling vleisgereg)
>> Annette
>>
>> pop wrote in message
>> news:9iqe9d$qff$1@slb4.atl.mindspring.net...
>>> Ekskuus my Danielle, JY is die vaalpens, of is jy nou besig om jou verlede
>>> te verdoessel? :-)) Is jy nie in Sasolburg of een van daai plekke
>>> gebore,
>>> en toe getrek na die Kaap nie? Mmmmm?????? :-)))
>>>
>>> Volgens my onontwikkelde smaak is waterblommetjiebredie is die mees
>>> overrated dis wat in die shee shee
>>> restaurante in die Kaap voorgesit word. Ek het dit drie keer geëet. Een
>>> keer in n fancy plek in die Bos, een keer by n maaster kok se huis
>>> in Rondebosch en een keer in Johannesburg. Elke keer dieselfde, smaak
>>> nes blomkool wat fyngemaak is. Nie sleg nie maaind joe, net nie so
>>> wonderlik soos mense dit uitmaak nie. Wat nou Regtig lekker is
>>> (volgens moi jy weet mos) is OxTail. Kry dit glad nie hier in Amerika
>>> nie, mense gril as jy dit noem. Ook skaapstertjies in die pot (9 dae oud!
>>> :-)
>>> met jong aartappeltjies, en al die vet afgegooi! Koningskos. Wag,
>>> laat ek eers gou aandete gaan aanslaan, iets in my noop nou om vir n slaggie
>>> iets behoorliks te kook vir die gesin. Koebaai.
>>>
>>> Pop
>>>
>>> :-))))
>>> Danielle wrote in message
>>> news:hhd1ltobfanvd9akh5m15mok14203n6b4d@4ax.com...
>>>> On Sat, 14 Jul 2001 23:16:51 +0200, "Linus"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>>> >agter in die kas sit.
>>>> >
>>>> >Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>>>
>>>> Nee - seblief moenie! :-))
>>>>
>>>> Hier is wat jy doen: Maak die blik oop, en inspekteer en dissekteer
>>>> die "blommetjies" versigtig. As jy snaakse goeters sien, wat lyk asof
>>>> hulle nie daar hoort nie, dan beskryf jy dit vir ons hier. Iemand sal
>>>> dalk weet wat dit oorspronklik was of moes gewees het. :-))
>>>> As dit "skoon" lyk (wat ek twyfel), dan maak jy 'n lekker
>>>> lamsvleisbredie daarvan - maar i.p.v suurlemoensap moet jy rerige
>>>> Kaapse surings gebruik, en onthou veral die 2 bottels wyn (om te drink
>>>> terwyl jy die bredie maak - nie om in die bredie te gooi nie!) En
>>>> moenie vir Vrystaters of Vaalpense luister nie - dis LEKKER!! :-))))
>>>>
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46597 is 'n antwoord op boodskap #46593] |
Sun, 15 July 2001 15:19   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan jou donnerse blikkie skenk vir die geleentheid en saam kom proe;))
Annette
Linus skryf in boodskap news:3b519c86.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal die donnerse blikkie, wat nog in die kas is, offer vir die
> geleentheid ........... :-))
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9is0g8$kdf5h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Waterblommetjies is blommethies wat in die water groei.
>> Die "blare" word geëet - maar dit is suiwer 'n Wes-Kaapse inheemse plant en
>> dis.
>> Jy moet maar kom kuier Rico - dan laat ons jou die lekkerte proe:)))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9irrcb$hrt$1@news1.xs4all.nl...
>>> Help my
>>>
>>> Wat is waterbloemetjies en waar teel julle dit/???
>>>
>>> Ek het 'n foto in hierdie krant gesien, maar ek weet nie wat dit is nie
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9ir4gl$kinbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Linus - Jy kan dit regtigwaar probeer - dit is baie lekker.
>>>> Smaak amper soos groenboontjies.
>>>> Wat staan op die blikkie - met wat moet jy dit gaarmaak?
>>>> Die waterblommetjies wat mens langs die pad koop maak mens gaar met vleis,
>>>> suring en aartappels - maar ek weet nie wat hulle in die blikkie sit nie -
>>>> dus - as eerste eksperiment sal ek dit nog steeds net so op rys sit.
>>>> Dan kan jy self besluit of jy die tweede keer dit as 'n bredie wil maak met
>>>> vetvleis, suring en klein aartappeltjies.
>>>> Moet dit net nie in die kas wegsit nie - dit is sonde:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Linus wrote in message
>>>> news:3b50b6ad.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>>> > agter in die kas sit.
>>>> >
>>>> > Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Danielle" wrote in message
>>>> > news:elc1ltcgfkp71i9eq5am66q5g4mnlidi6n@4ax.com...
>>>> > > On Sat, 14 Jul 2001 23:03:00 +0200, "Annette"
>
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >>Linus wrote in message
>>>> > >
>>>> > > >> En dis in 'n blikkie. En dit is waterblommetjies, Wat maak mens met
>>>> > > >> ingelegde waterblommetjies?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > >Jy maak dit warm, sit dit op rys, en eet dit.
>>>> > > >( ek wou sê geniet dit :))) )
>>>> > > >Annette
>>>> > >
>>>> > > Sies vir jou. Met suring en lamsvleis kan dit 'n koningsdis
>>>> > > wees...*MAAR*, ek weet darem ook nie of ek sommer geblikte
>>>> > > waterblommetjies sal eet nie. Ek onthou nog die ure se "skoonmaak" en
>>>> > > al die triljoene goggas en ongediertes wat daarin was. :-)
>>>> > > Aan die ander kant - wat die oog nie sien nie....:-))))
>>>> > > Miskien moet mens dit net nie aan jou vegetariese vriende voorsit nie.
>>>> > > :-)))
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46669 is 'n antwoord op boodskap #46667] |
Mon, 16 July 2001 05:49   |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, hou nie van daai nie. As ek dit nie ongeblik kan kry nie dan hou ek ook
maar verby. Ek het dit eenkeer probeer maar dit smaak nie dieselfde nie,
weet nie of dit maar verbeelding is nie.
Annette, Dit word mos nou weer tyd vir die lekkerny, nie waar nie?
pj
"Annette" skryf in boodskap news:9ituf9$l7coj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dan is jy mos net die regte een om vir Linus te vertel hoe om geblikte
> waterblommetjies te eet:)
> Annette
>
> wrote in message
> news:9itu14$1a6d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Danielle, nou klim jy darem in my siel in, a nee a! Ek is 'n Vaalpens en ek
>> vrek oor waterblommetjies. Pasop vir veralgemeen
>> pj
>> "Danielle" wrote in message
>> news:hhd1ltobfanvd9akh5m15mok14203n6b4d@4ax.com...
>>> On Sat, 14 Jul 2001 23:16:51 +0200, "Linus"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>> Hier is wat jy doen: Maak die blik oop, en inspekteer en dissekteer
>>>> terwyl jy die bredie maak - nie om in die bredie te gooi nie!) En
>>> moenie vir Vrystaters of Vaalpense luister nie - dis LEKKER!! :-))))
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46673 is 'n antwoord op boodskap #46669] |
Mon, 16 July 2001 06:58   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ampertjies - sal jou laat weet sodra ek 'n nuwe kooksel kry.
Annette
wrote in message
news:9itv9b$1aa5$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Nee, hou nie van daai nie. As ek dit nie ongeblik kan kry nie dan hou ek ook
> maar verby. Ek het dit eenkeer probeer maar dit smaak nie dieselfde nie,
> weet nie of dit maar verbeelding is nie.
> Annette, Dit word mos nou weer tyd vir die lekkerny, nie waar nie?
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9ituf9$l7coj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dan is jy mos net die regte een om vir Linus te vertel hoe om geblikte
>> waterblommetjies te eet:)
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9itu14$1a6d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Danielle, nou klim jy darem in my siel in, a nee a! Ek is 'n Vaalpens en ek
>>> vrek oor waterblommetjies. Pasop vir veralgemeen
>>> pj
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:hhd1ltobfanvd9akh5m15mok14203n6b4d@4ax.com...
>>>> On Sat, 14 Jul 2001 23:16:51 +0200, "Linus"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >
>>>> Hier is wat jy doen: Maak die blik oop, en inspekteer en dissekteer
>>>> > terwyl jy die bredie maak - nie om in die bredie te gooi nie!) En
>>>> moenie vir Vrystaters of Vaalpense luister nie - dis LEKKER!! :-))))
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Water blommetjies (Was Dis in die kas.) [boodskap #46687 is 'n antwoord op boodskap #46673] |
Mon, 16 July 2001 08:29   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jene mense, hoe water my bek nou vir so waterblom bredie met skaapnek...
Ons het 'n waterblom dam op die plaas gehad, en hier in Oktober se kant word
waterblomme gepluk. Die dam was nog een wat my hier in die 1901-1905 met
die hand gemaak is met pik en graaf, en met donkie skroppe uitgesleep is.
Daar was sulke regaf walle wat jy nie kon sien as die dam vol was na die
winterreëns nie, en dit was so ses voet dipe daar, en die water was opkrimp
(Jy weet nie of jou frans of gloudina is) koud. Maar ons moes die
waterblommetjies pluk. Ook net die groot ryp koppe. Nie die wat nog wit was
nie. As jy dien klein wit koppies gepluk het jy dit ontgeld...
Dan is dit onder die damkraan (nie tenkwater nie) afgewas/geskrop om van die
"ongans" af te kry, en dan is dit pot toe vir die opkook. Ouma was 'in
charge' van die kokery. Dan moes die koppe met die vleismeul gemaal word,
maar nie almal doen dit nie. Intussen het ouma dan die skaapnek vleis in 'n
ander pot saam met uie gebraai tot net so goudbruin. Die opgekookte
waterblomme of gemaalde pappery, is dan saam met 'n paar geskilde aartappels
by die vleis in die pot gesit en toelaat om te prut. Ons moes ook
geelsuring op die werf gaan pluk sodat dit in die pot kan kom saam met die
waterblomme.
Die bredie is dan op rys bedien, of dit kan ook as bykos (saam met uie en
aartappels sonder die vleis geprut) by 'n rys, vleis en aartappels gereg
bedien word.
Lekker!
Ek sal probeer uitvind wat die botaniese naam daarvan is vir Rico se
onthalwe.
Vanjaar sal die waterblomme laat wees, en ek gaan kyk of ek weer self kan
gaan pluk.
Thys oppie Bos
|
|
|
Re: Water blommetjies (Was Dis in die kas.) [boodskap #46703 is 'n antwoord op boodskap #46687] |
Mon, 16 July 2001 12:10   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Dan is dit onder die damkraan (nie tenkwater nie) afgewas/geskrop om van die
> "ongans" af te kry
Waar kom die woord "ongans" vandaan? Iets met ganse se dons tedoen, of is dit 'n
heel aparte woord?
Hoekom altyd die vereiste dat daar skaapnek by moet wees?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46734 is 'n antwoord op boodskap #46597] |
Mon, 16 July 2001 17:40   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek vlieg en kom :-)
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9isc4b$k63k1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy kan jou donnerse blikkie skenk vir die geleentheid en saam kom proe;))
> Annette
>
> Linus wrote in message
> news:3b519c86.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sal die donnerse blikkie, wat nog in die kas is, offer vir die
>> geleentheid ........... :-))
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9is0g8$kdf5h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Waterblommetjies is blommethies wat in die water groei.
>>> Die "blare" word geëet - maar dit is suiwer 'n Wes-Kaapse inheemse plant en
>>> dis.
>>> Jy moet maar kom kuier Rico - dan laat ons jou die lekkerte proe:)))
>>> Annette
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9irrcb$hrt$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Help my
>>>>
>>>> Wat is waterbloemetjies en waar teel julle dit/???
>>>>
>>>> Ek het 'n foto in hierdie krant gesien, maar ek weet nie wat dit is nie
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:9ir4gl$kinbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Linus - Jy kan dit regtigwaar probeer - dit is baie lekker.
>>>> > Smaak amper soos groenboontjies.
>>>> > Wat staan op die blikkie - met wat moet jy dit gaarmaak?
>>>> > Die waterblommetjies wat mens langs die pad koop maak mens gaar met vleis,
>>>> > suring en aartappels - maar ek weet nie wat hulle in die blikkie sit nie -
>>>> > dus - as eerste eksperiment sal ek dit nog steeds net so op rys sit.
>>>> > Dan kan jy self besluit of jy die tweede keer dit as 'n bredie wil maak met
>>>> > vetvleis, suring en klein aartappeltjies.
>>>> > Moet dit net nie in die kas wegsit nie - dit is sonde:)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Linus wrote in message
>>>> > news:3b50b6ad.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>>> > > agter in die kas sit.
>>>> > >
>>>> > > Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Danielle" wrote in message
>>>> > > news:elc1ltcgfkp71i9eq5am66q5g4mnlidi6n@4ax.com...
>>>> > > > On Sat, 14 Jul 2001 23:03:00 +0200, "Annette"
>>
>>>> > > > wrote:
>>>> > > >
>>>> > > > >>Linus wrote in message
>>>> > > >
>>>> > > > >> En dis in 'n blikkie. En dit is waterblommetjies, Wat maak mens met
>>>> > > > >> ingelegde waterblommetjies?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > >Jy maak dit warm, sit dit op rys, en eet dit.
>>>> > > > >( ek wou sê geniet dit :))) )
>>>> > > > >Annette
>>>> > > >
>>>> > > > Sies vir jou. Met suring en lamsvleis kan dit 'n koningsdis
>>>> > > > wees...*MAAR*, ek weet darem ook nie of ek sommer geblikte
>>>> > > > waterblommetjies sal eet nie. Ek onthou nog die ure se "skoonmaak" en
>>>> > > > al die triljoene goggas en ongediertes wat daarin was. :-)
>>>> > > > Aan die ander kant - wat die oog nie sien nie....:-))))
>>>> > > > Miskien moet mens dit net nie aan jou vegetariese vriende voorsit nie.
>>>> > > > :-)))
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Dis in die kas. [boodskap #46744 is 'n antwoord op boodskap #46734] |
Mon, 16 July 2001 18:36   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Welkom Rico - ons laat jou weet wanneer die blommetjies reg is.")))
Miskien kan ons 'n waterblommetjiegilde stig:))))))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9iv8k7$qnq$1@news1.xs4all.nl...
> Ek vlieg en kom :-)
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9isc4b$k63k1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy kan jou donnerse blikkie skenk vir die geleentheid en saam kom proe;))
>> Annette
>>
>> Linus wrote in message
>> news:3b519c86.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek sal die donnerse blikkie, wat nog in die kas is, offer vir die
>>> geleentheid ........... :-))
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9is0g8$kdf5h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Waterblommetjies is blommethies wat in die water groei.
>>>> Die "blare" word geëet - maar dit is suiwer 'n Wes-Kaapse inheemse plant en
>>>> dis.
>>>> Jy moet maar kom kuier Rico - dan laat ons jou die lekkerte proe:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Rico wrote in message
>>>> news:9irrcb$hrt$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > Help my
>>>> >
>>>> > Wat is waterbloemetjies en waar teel julle dit/???
>>>> >
>>>> > Ek het 'n foto in hierdie krant gesien, maar ek weet nie wat dit is nie
>>>> >
>>>> > Gr.Rico
>>>> > "Annette" schreef in bericht
>>>> > news:9ir4gl$kinbk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Linus - Jy kan dit regtigwaar probeer - dit is baie lekker.
>>>> > > Smaak amper soos groenboontjies.
>>>> > > Wat staan op die blikkie - met wat moet jy dit gaarmaak?
>>>> > > Die waterblommetjies wat mens langs die pad koop maak mens gaar met vleis,
>>>> > > suring en aartappels - maar ek weet nie wat hulle in die blikkie sit nie -
>>>> > > dus - as eerste eksperiment sal ek dit nog steeds net so op rys sit.
>>>> > > Dan kan jy self besluit of jy die tweede keer dit as 'n bredie wil maak met
>>>> > > vetvleis, suring en klein aartappeltjies.
>>>> > > Moet dit net nie in die kas wegsit nie - dit is sonde:)))
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Linus wrote in message
>>>> > > news:3b50b6ad.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>>> > > > agter in die kas sit.
>>>> > > >
>>>> > > > Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Danielle" wrote in message
>>>> > > > news:elc1ltcgfkp71i9eq5am66q5g4mnlidi6n@4ax.com...
>>>> > > > > On Sat, 14 Jul 2001 23:03:00 +0200, "Annette"
>>>
>>>> > > > > wrote:
>>>> > > > >
>>>> > > > > >>Linus wrote in message
>>>> > > > >
>>>> > > > > >> En dis in 'n blikkie. En dit is waterblommetjies, Wat maak mens met
>>>> > > > > >> ingelegde waterblommetjies?
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > >Jy maak dit warm, sit dit op rys, en eet dit.
>>>> > > > > >( ek wou sê geniet dit :))) )
>>>> > > > > >Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > > Sies vir jou. Met suring en lamsvleis kan dit 'n koningsdis
>>>> > > > > wees...*MAAR*, ek weet darem ook nie of ek sommer geblikte
>>>> > > > > waterblommetjies sal eet nie. Ek onthou nog die ure se "skoonmaak" en
>>>> > > > > al die triljoene goggas en ongediertes wat daarin was. :-)
>>>> > > > > Aan die ander kant - wat die oog nie sien nie....:-))))
>>>> > > > > Miskien moet mens dit net nie aan jou vegetariese vriende voorsit nie.
>>>> > > > > :-)))
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:29:31 UTC 2025
|