Tuis » Lekker » Humor & grappe » 'n grappie
'n grappie [boodskap #46450] |
Fri, 13 July 2001 19:24 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, om te oefen, miskien kan jy dit vertaal in Afrikaans :-))
Gr.Rico
Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.
Hij komt een man tegen.
Hij houdt deze man staande en zegt : " Ah, meneer de Nederlander,
bedankt dat ik hier in uw mooie land mag verblijven en ...."
Hij wordt onderbroken door zijn gesprekspartner: "Moment, moment, ik
ben Marokaan, ik ben geen Nederlander."!
De Kosovaar loopt verder en klampt even later weer een toevallige
passant aan : "Dank U meneer de Nederlander, dat ik hier met mijn
familie......."
Weer wordt hij onderbroken : " Ik niks Nederlander, Ik Turki ".
De Kosovaar loopt verder en jawel hoor, hij ziet een neger komen
welke hij weer aanspreekt :"Meneer de Nederlander, mag ik U hartelijk
bedanken voor uw gastvrijheid ."
Beste man, ", zegt de neger, " je ziet nu toch ook wel dat ik
Zwart ben". " Ik ben Afrikaan, ik ben geen Nederlander ".
"Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
tot half 6."
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46463 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Fri, 13 July 2001 20:26 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rico wrote:
> Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.
>
> "Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
> De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
> tot half 6."
So, Rico, jy is maar ook 'n ou wit omie.
Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog
teen die ou wit omies, wat hulle self vlei dat
hulle God se geskenk is aan die heelal, en nog
nie hulle fout uitgevind het nie.
|
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46467 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Fri, 13 July 2001 20:50 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
maar het jy die grappie wel verstaan ?????
'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
Gr.Rico
schreef in bericht news:3B4F5A40.BC2DD286@home.com...
> Rico wrote:
>
>> Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.
>>
>> "Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
>> De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
>> tot half 6."
>
> So, Rico, jy is maar ook 'n ou wit omie.
>
> Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog
> teen die ou wit omies, wat hulle self vlei dat
> hulle God se geskenk is aan die heelal, en nog
> nie hulle fout uitgevind het nie.
>
|
|
|
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46488 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Fri, 13 July 2001 21:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Rico - ek sal dit my Sondag projek maak.
Maar ek moet jou waarsku - my Afrikaans is nie so goed nie;)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9inhk0$jbj$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, om te oefen, miskien kan jy dit vertaal in Afrikaans :-))
> Gr.Rico
>
> Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.
>
> Hij komt een man tegen.
> Hij houdt deze man staande en zegt : " Ah, meneer de Nederlander,
> bedankt dat ik hier in uw mooie land mag verblijven en ...."
> Hij wordt onderbroken door zijn gesprekspartner: "Moment, moment, ik
> ben Marokaan, ik ben geen Nederlander."!
>
> De Kosovaar loopt verder en klampt even later weer een toevallige
> passant aan : "Dank U meneer de Nederlander, dat ik hier met mijn
> familie......."
> Weer wordt hij onderbroken : " Ik niks Nederlander, Ik Turki ".
>
> De Kosovaar loopt verder en jawel hoor, hij ziet een neger komen
> welke hij weer aanspreekt :"Meneer de Nederlander, mag ik U hartelijk
> bedanken voor uw gastvrijheid ."
> Beste man, ", zegt de neger, " je ziet nu toch ook wel dat ik
> Zwart ben". " Ik ben Afrikaan, ik ben geen Nederlander ".
> "Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
> De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
> tot half 6."
>
|
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46494 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Fri, 13 July 2001 22:08 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rico wrote:
> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>
Ja, ek verstaan die grappie goed. Die grappie impliseer dat
"Nederlanders" ( heelwaarskynlik die met wit velle) so hard werk
en dat al die ander mense maar net rondloop en nie hard werk
nie. Dis dieselfde ou storie as dié wat wit mense hier in SA
vertel, terwyl hulle ginnegaap, terwyl die ag uit tien mense wat
nie wit is nie, al die harde werk in die land doen. Die feit dat
jy die grap oorvertel, maak vir jou 'n ou wit omie, selfs al is
jy nie oud nie. Ek hoop daar is nie baie ou wit omies in Nederland
nie, maar die feit dat jy gekies het om hierdie grap hier te vertel,
laat my besef dat daar ten minste een wit omie in Nederland
is.
Tant Hessie wat oorlog maak op
ou wit omies.
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46581 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Sun, 15 July 2001 08:05 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rustig aan Gloudina!!! Blameer dit op 'n kultuurverskil...
Ek het die grappie histeries snaaks gevind!!! Maar ek weet nie of ek sou
as ek nie NL so goed geken het nie...
Hoekom noem jy hom 'n ou wit omie, is dit omdat hy van Negers praat? Dis
hier swak maniere om van swartes te praat. Dis by julle aan daai kant
nie aanvaarbaar om van Negers te praat nie, maar hier is dit hulle naam.
En nie jy of ek kan iets daaraan doen nie...
____________________________________________________________ ___
skryf in boodskap news:3B4F7222.DAE42B4E@home.com...
Rico wrote:
> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>
Ja, ek verstaan die grappie goed. Die grappie impliseer dat
"Nederlanders" ( heelwaarskynlik die met wit velle) so hard werk
en dat al die ander mense maar net rondloop en nie hard werk
nie. Dis dieselfde ou storie as dié wat wit mense hier in SA
vertel, terwyl hulle ginnegaap, terwyl die ag uit tien mense wat
nie wit is nie, al die harde werk in die land doen. Die feit dat
jy die grap oorvertel, maak vir jou 'n ou wit omie, selfs al is
jy nie oud nie. Ek hoop daar is nie baie ou wit omies in Nederland
nie, maar die feit dat jy gekies het om hierdie grap hier te vertel,
laat my besef dat daar ten minste een wit omie in Nederland
is.
Tant Hessie wat oorlog maak op
ou wit omies.
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46585 is 'n antwoord op boodskap #46581] |
Sun, 15 July 2001 10:38 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir jou help Max.
"Max" skryf in boodskap news:9irjg0$qaq$3@azure.nl.gxn.net...
> Rustig aan Gloudina!!! Blameer dit op 'n kultuurverskil...
>
> Ek het die grappie histeries snaaks gevind!!! Maar ek weet nie of ek sou
> as ek nie NL so goed geken het nie...
>
> Hoekom noem jy hom 'n ou wit omie, is dit omdat hy van Negers praat? Dis
> hier swak maniere om van swartes te praat. Dis by julle aan daai kant
> nie aanvaarbaar om van Negers te praat nie, maar hier is dit hulle naam.
> En nie jy of ek kan iets daaraan doen nie...
> ____________________________________________________________ ___
>
>
>
> skryf in boodskap news:3B4F7222.DAE42B4E@home.com...
> Rico wrote:
>
>> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
>> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
>> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>>
>
> Ja, ek verstaan die grappie goed. Die grappie impliseer dat
> "Nederlanders" ( heelwaarskynlik die met wit velle) so hard werk
> en dat al die ander mense maar net rondloop en nie hard werk
> nie. Dis dieselfde ou storie as dié wat wit mense hier in SA
> vertel, terwyl hulle ginnegaap, terwyl die ag uit tien mense wat
> nie wit is nie, al die harde werk in die land doen. Die feit dat
> jy die grap oorvertel, maak vir jou 'n ou wit omie, selfs al is
> jy nie oud nie. Ek hoop daar is nie baie ou wit omies in Nederland
> nie, maar die feit dat jy gekies het om hierdie grap hier te vertel,
> laat my besef dat daar ten minste een wit omie in Nederland
> is.
>
> Tant Hessie wat oorlog maak op
> ou wit omies.
>
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46587 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Sun, 15 July 2001 11:41 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Hoekom noem jy hom 'n ou wit omie, is dit omdat hy van Negers praat?
Nee, 'n ou wit omie is iemand wat dink dat wit mans dieenigste deel van die
skepping is wat tel. 'n Mens kry hulle
oral waar daar wit mans is. So, as ek sien Rico se keuse
van 'n grappie maak van hom 'n Nederlandse ou wit omie,
dan maak ek 'n opmerking daaroor.
Tant Hessie van die derde vryheidsoorlog
teen die ou wit omies (wat ook jong wit
mans kan insluit.) Daar is baie ou wit omies
in Noord-Amerika.
|
|
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46605 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Sun, 15 July 2001 16:37 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening het as
> jy nie. Wat noem jy persone van n ander kleur wat nie saam met jou stem nie.
>
> En moet nie weer n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie saam
> met jou stem gewalifiseer as wit ou omies
>
Nee, ek noem nie Sjinese wat nie saam met my stem nie,
wit omies nie. Ek noem nie swart mense wat nie saam met
my stem, wit omies nie. Ek noem nie wit mense wat nie
saam met my stem, wit omies nie. 'n Wit omie is iemand
wat dink dat sy wit vel vir hom verhewe maak bo al die
ander mense in die wêreld wat volgens hom nie "wit" is
nie. (Daar is nie wit mense nie, anyway. Behalwe albino's,
is die sogenaamde "wit" mense ook maar verskillende
skakerings van bruin of pienk met bruin kolletjies.) 'n
Wit omie, as hy in Europa of Afrika of Amerika is, dink
hy werk harder as mense van 'n ander kleur. Wit omies
het 'n probleem in Asië, waar selfs hy kan sien dat hy nie
so hard werk soos die anderskleuriges om hom nie. Dis
dan wanneer hy grappe begin vertel van die sleetjies in
hulle oë.
Gloudina
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46607 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Sun, 15 July 2001 16:43 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?
>
>
Wel, ek hou nie daarvan om deur my velkleur getipeer teword nie. Ek wil as
individu en as mens gesien word, en net
so die mense wat nie "wit" is nie. In seker omstandighede sou
ek bang word, as iemand my as "wit" bestempel. Byvoorbeeld,
as ek in dele van New Jersey of Manhattan in 'n winkel instap,
en ek is omring met mense wat nou nie "wit" is nie, en ek hoor
die woord "wit," dan sal ek dadelik op my hoede wees.
Gloudina
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46609 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Sun, 15 July 2001 16:48 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> 'n neger sal 'n neger bly al
> noem ons dit 'n eskimo.
>
En asseblief, daar is nie Eskimo's nie, maar Inuit. En baie van hulle bly nou
in 'n deel van
Kanada wat Nunavut genoem word.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46644 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Sun, 15 July 2001 20:42 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En as n Kleurling man/vrou of n swart man/vrou so optree teen n ander nasie
of ras.Of gebeur dit nooit??
Reenen
skryf in boodskap news:3B51C7C3.2152B153@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:
> So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening het as
> jy nie. Wat noem jy persone van n ander kleur wat nie saam met jou stem nie.
>
> En moet nie weer n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie saam
> met jou stem gewalifiseer as wit ou omies
>
Nee, ek noem nie Sjinese wat nie saam met my stem nie,
wit omies nie. Ek noem nie swart mense wat nie saam met
my stem, wit omies nie. Ek noem nie wit mense wat nie
saam met my stem, wit omies nie. 'n Wit omie is iemand
wat dink dat sy wit vel vir hom verhewe maak bo al die
ander mense in die wêreld wat volgens hom nie "wit" is
nie. (Daar is nie wit mense nie, anyway. Behalwe albino's,
is die sogenaamde "wit" mense ook maar verskillende
skakerings van bruin of pienk met bruin kolletjies.) 'n
Wit omie, as hy in Europa of Afrika of Amerika is, dink
hy werk harder as mense van 'n ander kleur. Wit omies
het 'n probleem in Asië, waar selfs hy kan sien dat hy nie
so hard werk soos die anderskleuriges om hom nie. Dis
dan wanneer hy grappe begin vertel van die sleetjies in
hulle oë.
Gloudina
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46650 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Sun, 15 July 2001 21:50 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> En as n Kleurling man/vrou of n swart man/vrou so optree teen n ander nasie
> of ras.Of gebeur dit nooit??
>
Wel, Reenen, swart mense wat geirriteer word deurdat hulle
swart kameraad altyd klink asof hy dink swart mans is die
beste ding in die heelal, is natuurlik vry om die ouens
ook te beskuldig dat hulle "ou swart omies" is, ens. Maar ek
het dit nog nie eintlik opgemerk onder ander groepe nie. Dis
'n unieke neurose onder sommige wit mans, dan hulle dink dat
hulle beter is as al ons ander, mans en vrouens inkluis. Dat hulle
harder werk, meer weet. Dis gewoonlik hulle wat slinkse stories
vertel oor hulle vrouens en skoonma's, in 'n subtiele poging om
deur "komedie" die vroulike geslag "op hulle plek te sit."
Gloudina
|
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46680 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Mon, 16 July 2001 08:09 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, ek het nooit gedink dat jy mense so op ras klassifiseer nie... Dis
tog wat rassiste doen...
Rico se grappie het nie oor die kleur gegaan nie, maar die ander
nasionaliteite. En dis die heilige waarheid dat die Nederlanders (ook swart
Nederlanders) kliphard aan belasting betaal, sodat die ander nasies hier,
uitkerings kan ontvang.
Gelukkig is dit besig om te verander, want die asielsoekers moet nou ook
begin werk!
_____________________________________________________
schreef in berichtnieuws 3B51C7C3.2152B153@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:
> So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening het as
> jy nie. Wat noem jy persone van n ander kleur wat nie saam met jou stem nie.
>
> En moet nie weer n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie saam
> met jou stem gewalifiseer as wit ou omies
>
Nee, ek noem nie Sjinese wat nie saam met my stem nie,
wit omies nie. Ek noem nie swart mense wat nie saam met
my stem, wit omies nie. Ek noem nie wit mense wat nie
saam met my stem, wit omies nie. 'n Wit omie is iemand
wat dink dat sy wit vel vir hom verhewe maak bo al die
ander mense in die wêreld wat volgens hom nie "wit" is
nie. (Daar is nie wit mense nie, anyway. Behalwe albino's,
is die sogenaamde "wit" mense ook maar verskillende
skakerings van bruin of pienk met bruin kolletjies.) 'n
Wit omie, as hy in Europa of Afrika of Amerika is, dink
hy werk harder as mense van 'n ander kleur. Wit omies
het 'n probleem in Asië, waar selfs hy kan sien dat hy nie
so hard werk soos die anderskleuriges om hom nie. Dis
dan wanneer hy grappe begin vertel van die sleetjies in
hulle oë.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: 'n grappie [boodskap #46729 is 'n antwoord op boodskap #46450] |
Mon, 16 July 2001 17:34 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina,
Ek moet so lag, jy kan my in 'n hokkie stop, net omdat ek ek. 'n grappie
plaas wat iemand my gestuur het. So daar is meer ou wit omies as ek in
Nederland.
Maar weet jy, wat jy sê maak vir my nie saak nie, jy skryf woorde so baie,
dat ek nie meer lus is dit te lees nie, veral omdat jy meen, te weet hoe ek
dink en voel en teen ander mense aankyk.
Maar weet jy wel hoe ek dink????
En jy kan nie dit grappie vergelyk met die situasie in Sa nie, hier is nie
apartheid gewees nie.
Ken jy wel die grappies die Nederlanders oor Belgen vertel en Belgen oor
Nederlanders??? Dis dieselfde as Engelsen oor Ieren ensovoort.
En ek noem my nie wit nie, ek is blank!!
Probeer net in die son bruin te word!!!
Maar goed wat ek wil sê Gloudina, jy praat maar en doen maar, jy weet alles
beter, as dit oor Afrikaanse taal gaan glo ek jou gelyk, maar in hierdie
saak, is jy nie anders as Frikkie Potgieter nie.
Net jou waarheid is die waarheid.
En as ek vir jou 'n ou wit omie is, dan is ek, maar wie is jy???????
Vir my is jy niemand, so jy kan se wat jy wil.
Baai ouwe chagerijn!!!!
Gr.Rico
>
>> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?
>>
>
> Wel, ek hou nie daarvan om deur my velkleur getipeer teword nie. Ek wil as
> individu en as mens gesien word, en net
> so die mense wat nie "wit" is nie. In seker omstandighede sou
> ek bang word, as iemand my as "wit" bestempel. Byvoorbeeld,
> as ek in dele van New Jersey of Manhattan in 'n winkel instap,
> en ek is omring met mense wat nou nie "wit" is nie, en ek hoor
> die woord "wit," dan sal ek dadelik op my hoede wees.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Thu Jan 23 02:40:32 UTC 2025
|