Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The (New) Ten Commandments
|
Re: The (New) Ten Commandments [boodskap #46199 is 'n antwoord op boodskap #46175] |
Tue, 10 July 2001 20:18   |
robinbewet
Boodskappe: 16 Geregistreer: June 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Geweet dat jy `n dom akker is maar hierdie is erg !!!!!!!!!!!
Tinus.
"Max" skryf in boodskap news:9if5nb$4g5$1@azure.nl.gxn.net...
> Die haasmanne huppel rond, en julle lê laag. Julle soek wapens, ons is
> gebore met ons s'n. Tsk tsk tsk...
> _________________________________________________________
> "robinbewet" wrote in message
> news:3b4a2a5d$0$20969$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
>> Dagse boet,
>> `n Mens het maar jare se probleme met hierdie "haasmanne".
>> Ek het vir "FLIPPER" in die hande gekry, hy le laag op die oomblik, sy
> vrou
>> is terug van RSA.
>> Hy het glo die wapen vir jou !! hy sal jou kontak.
>> Gee die klomp moere "GAS".
>> Boere groete,
>> Tinus.
>>
>>
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:9icr12$idl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie doos, jys te nuuskurig om te kyk....
>>>
>>>
>>> wrote in message
>>> news:9iain5$2qr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> Ja, koebaai Frikkie. Click- Message. Click- Block sender. Dit sal
> nie
>>> nodig
>>>> wees om te antwoord nie want ek sal dit nie sien nie.
>>>> pj
>>>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>>>> news:9i8r3o$hn0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dankie en FOK jou ook....
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > Davie Davis wrote in message
>>>> > news:conekt88qifim8fft2t7jnhr91favc8m8b@4ax.com...
>>>> > > On Sat, 7 Jul 2001 20:02:44 +0200, "Frikkie Potgieter"
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > On Sat, 7 Jul 2001 20:04:57 +0200, "Frikkie Potgieter"
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > On Sat, 7 Jul 2001 20:05:50 +0200, "Frikkie Potgieter"
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >Die ding sal nie verstaan nie Annette, dis so goed jy praat
> met
>> daai
>>>> ding
>>>> > in
>>>> > > >kanada....
>>>> > > >deurmekaar doos ???
>>>> > >
>>>> > > >Glo my, ek sal nie eens teen sy vrou se BEEN wil PIS nie....
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Merkwaardige prestasie Frikkie... om deur my geblok te word
> !!!!
>>>> > > Want as ek selfs Gloudina verdra moet jy weet wat dink ek van
> jou -
>> om
>>>> > > aan jou dieselfde toekenning as aan Ferdi te gee!
>>>> > >
>>>> > > Aanhouer wen Frikkie (!).... jy het lank probeer en
> uiteidelik
>>>> > > geslaag !
>>>> > >
>>>> > > Totsiens Frikkie, jy irriteer my.
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46206 is 'n antwoord op boodskap #46120] |
Tue, 10 July 2001 21:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sterrenkijker wrote:
> De vroegere
> inwijkelingen van Zuid-Afrika hadden in ieder geval een communicatie-
> probleem met de Khoi. Dit kan niet anders; dat is steeds zo wanneer
> twee talen met mekaar in contact komen. De poging om het Nederlands
> te vereenvoudigen ten opzichte van de Khoi moet al van in het begin
> aanwezig zijn geweest en daarom lijkt het Afrikaans voor ons op een
> soort van sterk vereenvoudigd Nederlands. Maar de manier van
> interactie met de Khoi zal misschien ook een rol hebben gespeeld.
Dit word algemeen aangeneem dat Afrikaans sy beslag gekryhet voor die Hugenote
aangekom het in 1688 (dus nie baie lank
na Jan van Riebeeck in 1652 nie), want die Hugenote self het
'n Nederlands aangeleer wat afwyk van die Nederlands wat
vandag in Europa gepraat word. Meeste mense neem aan dat
dit die suid-hollands gekleurde taal van Jan van Riebeeck en sy
amptenare is wat op SA se grond sy eie ontwikkeling ondergaan
het, veral in die mond van mense wie se huistaal nie Nederlands
was nie, hetsy Hugenote, matrose op die skepe wat later
Vryburgers geword het en in baie gevalle uit ander dele van Europa
gekom het, slawe, die Khoi en dies meer.
Die dubbele ontkenning sou dus nie werklik deur interaksie
met die Khoi alleen ontstaan het nie. Mens moet dan hier ook uitwys
dat NP van Wyk Louw in die twintigste eeu ook nog aandui dat hy
nie so gereeld die dubbele ontkenning gebruik nie. Dis eers in die
vroeë twintiger en dertiger jare in SA dat mense intens aandag gegee
het aan spelling- reëls en grammatikareëls vir Afrikaans, veral nadat
Langenhoven en andere dit reggekry het om Afrikaans in die skool
te laat onderwys tot die vierdie jaar van skool. Dis merkwaardig
hoeveel vroeë NP van Wyk Louw se briewe en Langenhoven se
briewe nog onder die invloed van Nederlandse persepsies geskryf
word. (Dis nou nadat Langenhoven ophou om sy briewe gereeld
in Engels te skryf, selfs sy liefdesbriewe, aan 'n vrou wat ook Afrikaans
gepraat het in die daaglikse omgang.)
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46240 is 'n antwoord op boodskap #46206] |
Wed, 11 July 2001 10:39   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, jy sal sekerlik weet, Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
___________________________________________________________
schreef in berichtnieuws 3B4B784D.2FDBA82C@home.com...
Sterrenkijker wrote:
> De vroegere
> inwijkelingen van Zuid-Afrika hadden in ieder geval een communicatie-
> probleem met de Khoi. Dit kan niet anders; dat is steeds zo wanneer
> twee talen met mekaar in contact komen. De poging om het Nederlands
> te vereenvoudigen ten opzichte van de Khoi moet al van in het begin
> aanwezig zijn geweest en daarom lijkt het Afrikaans voor ons op een
> soort van sterk vereenvoudigd Nederlands. Maar de manier van
> interactie met de Khoi zal misschien ook een rol hebben gespeeld.
Dit word algemeen aangeneem dat Afrikaans sy beslag gekryhet voor die
Hugenote
aangekom het in 1688 (dus nie baie lank
na Jan van Riebeeck in 1652 nie), want die Hugenote self het
'n Nederlands aangeleer wat afwyk van die Nederlands wat
vandag in Europa gepraat word. Meeste mense neem aan dat
dit die suid-hollands gekleurde taal van Jan van Riebeeck en sy
amptenare is wat op SA se grond sy eie ontwikkeling ondergaan
het, veral in die mond van mense wie se huistaal nie Nederlands
was nie, hetsy Hugenote, matrose op die skepe wat later
Vryburgers geword het en in baie gevalle uit ander dele van Europa
gekom het, slawe, die Khoi en dies meer.
Die dubbele ontkenning sou dus nie werklik deur interaksie
met die Khoi alleen ontstaan het nie. Mens moet dan hier ook uitwys
dat NP van Wyk Louw in die twintigste eeu ook nog aandui dat hy
nie so gereeld die dubbele ontkenning gebruik nie. Dis eers in die
vroe� twintiger en dertiger jare in SA dat mense intens aandag gegee
het aan spelling- reëls en grammatikareëls vir Afrikaans, veral nadat
Langenhoven en andere dit reggekry het om Afrikaans in die skool
te laat onderwys tot die vierdie jaar van skool. Dis merkwaardig
hoeveel vroeë NP van Wyk Louw se briewe en Langenhoven se
briewe nog onder die invloed van Nederlandse persepsies geskryf
word. (Dis nou nadat Langenhoven ophou om sy briewe gereeld
in Engels te skryf, selfs sy liefdesbriewe, aan 'n vrou wat ook Afrikaans
gepraat het in die daaglikse omgang.)
Gloudina
|
|
|
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46249 is 'n antwoord op boodskap #46206] |
Wed, 11 July 2001 11:55   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46284 is 'n antwoord op boodskap #46206] |
Wed, 11 July 2001 20:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit bestaan)?
>
> Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer van die
> baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel van die
> ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die toekoms...
>
> Was dit tog nie vir al die nie's nie.
> (Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
> lees!)
Nee, ek is regtig nie in staat om te sê of daar 'n jonger"taal" is nie.
Dis nou as mens onder 'n "taal" verstaan een
wat as 'n land se offisiële taal verklaar word. Maar jy
moet darem nou in ag neem dat in 1994 daar 'n hele klomp
lokale SA tale offisiële status gekry het. Ek dink Zoeloe en
Sotho het in die ou dae 'n soort semi-offisiële status gehad,
maar sommige van die ander nie. Dus is hulle vir die eerste
keer ook "tale."
Jy sê as mens "net al die ander nege tale kan inwerk."
Dit het ons, myns insiens, al klaar in fanagalo.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Dubbele Ontkenning in Afrikaans [boodskap #46718 is 'n antwoord op boodskap #46683] |
Mon, 16 July 2001 14:46  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Atiesjoe!!!
En dis nie in my oor nie: Nie nou nie, nooit nie, nie ooit nie en ook nie
netnou nie
Thys (nie op 'n ander plek as die Bos nie)
"Max" skryf in boodskap news:9iu825$li8$1@azure.nl.gxn.net...
> As ek nie wil nies nie, wil ek nie nies nie en sal jy my nie laat nies
> nie!!!
> _______________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9iu7af$l0olm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy - jy gaan nie nies nie?:))
>> Annette
>>
>>
>> Max skryf in boodskap news:9iu6et$l4g$1@azure.nl.gxn.net...
>>> ;-)!!!
>>> _______________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9its87$kv4jp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> En as dit winter is, is daar nog 'n nies:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max skryf in boodskap news:9ihtnh$sg8$2@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Dankie Gloudina. Ek weet nie wanneer mens dit op skool geleer het
> nie,
>>>> > maar ek het dit gemis.
>>>> >
>>>> > Weet jy van 'n jonger taal? Hoeveel mense praat dit (as dit
> bestaan)?
>>>> >
>>>> > Afrikaans is eenvoudig en doeltreffend (meer as Engels). Jammer
van
>> die
>>>> > baie Nederlands daarin. Engels is ook genoeg. As mens net soveel
van
>> die
>>>> > ander nege tale kan inwerk, word Afrikaans die taal van die
> toekoms...
>>>> >
>>>> > Was dit tog nie vir al die nie's nie.
>>>> > (Ek wed jou jy moes dié sinnetjie twee keer
>>>> > lees!)__________________________________________________
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3B4C3FA2.6AABC226@home.com...
>>>> > Max wrote:
>>>> >
>>>> > > Wanneer het Afrikaans 'n taal geword?
>>>> >
>>>> > Afrikaans is amptelik erken in 'n gesamentlike sitting van die
>>>> > Volksraad en Senaat op 27 Mei 1925.
>>>> > Dit vervang dus Nederlands van daardie tydstip af. Die
>>>> > grootste voorvegter vir die erkenning van Afrikaans as
>>>> > offisiële taal was Langenhoven, wat van vroeg af gesien het
>>>> > dat dit Nederlands as offisiële taal was wat beveg moes word,
>>>> > liewers as Engels se plek as ander offisiële taal in SA.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:54:04 UTC 2025
|