Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Siek Staatsdiens
Die Siek Staatsdiens [boodskap #45653] Di, 03 Julie 2001 06:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gehoor oor die nuus - volgens die 1999 syfers wat nou uiteindelik vrygestel
is ( die syfers was glo al 18 maande gelede beskikbaar, maar die huidige
regering het om een of ander donker rede besluit om dit nie vry te stel
nie) - met "projeksie" ( en gegrond op daardie syfer is die projeksie ook
uit) sal daar binne die volgende 5 jaar 250 000 staatsamptenare aan Vigs
sterf?

Is dit 'n komplot?
Ek meen - dit is baie goedkoper om 1/2 pensioene aan weduwees uit te betaal
as vol pensioene.
Annette
Re: Die Siek Staatsdiens [boodskap #45718 is 'n antwoord op boodskap #45653] Di, 03 Julie 2001 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Nee man, Annette, hulle is besig met werkskepping!!!!
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9hrp6l$foin1$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gehoor oor die nuus - volgens die 1999 syfers wat nou uiteindelik vrygestel
> is ( die syfers was glo al 18 maande gelede beskikbaar, maar die huidige
> regering het om een of ander donker rede besluit om dit nie vry te stel
> nie) - met "projeksie" ( en gegrond op daardie syfer is die projeksie ook
> uit) sal daar binne die volgende 5 jaar 250 000 staatsamptenare aan Vigs
> sterf?
>
> Is dit 'n komplot?
> Ek meen - dit is baie goedkoper om 1/2 pensioene aan weduwees uit te betaal
> as vol pensioene.
> Annette
>
Re: Die Siek Staatsdiens [boodskap #45719 is 'n antwoord op boodskap #45718] Di, 03 Julie 2001 22:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien net moeilikheid:)) Die arme mense sal nie durf waag om te sê hulle
werk in die Staatsdiens nie:))
Annette

wrote in message
news:9hte7b$1ra0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Nee man, Annette, hulle is besig met werkskepping!!!!
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9hrp6l$foin1$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gehoor oor die nuus - volgens die 1999 syfers wat nou uiteindelik
> vrygestel
>> is ( die syfers was glo al 18 maande gelede beskikbaar, maar die huidige
>> regering het om een of ander donker rede besluit om dit nie vry te stel
>> nie) - met "projeksie" ( en gegrond op daardie syfer is die projeksie ook
>> uit) sal daar binne die volgende 5 jaar 250 000 staatsamptenare aan Vigs
>> sterf?
>>
>> Is dit 'n komplot?
>> Ek meen - dit is baie goedkoper om 1/2 pensioene aan weduwees uit te
> betaal
>> as vol pensioene.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: VOC
Volgende onderwerp: (no subject)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:44:16 MGT 2024