| Re: A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche [boodskap #99910] |
Vr., 29 Oktober 2004 11:27  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"TJ" wrote in message
> http://www.gomechewatch.com
>
> Ian Gomeche Information Site
>
> A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche
>
Oor die feit dat jy dit in die souttaal doen, gaan ek niks sê nie, ou Hessie
kan jou maar uitkak. Ek het matriek in die ou SA gehaal en kan dus wel
Engels verstaan.
Wat ek wel wil weet is, waarom plaas jy dié crap hier? Het die ou al hier
langsgekom, of help jy hom om wêreldbekend te word?
Annette, is dit jou Ian?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche [boodskap #99976 is 'n antwoord op boodskap #99915] |
Ma., 01 November 2004 08:36  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com"
>
> "Max" skryf
>
>> Wat ek wel wil weet is, waarom plaas jy dié crap hier?
>
> Sien, jy trap my so uit. En dan doen jy dieselfde
> ding as jy iets sien wat jou laat gal braak oor die
> dinge wat niks met SA of Afrikaans te doen het
> nie. Miskien, as jy my voorheen bietjie ondersteun
> het, sou TJ banger gewees het om Engelse snert
> op die nuusgroep te plaas.
>
> Gloudina
>
Dit wat hy geplaas het, sou dus vir jou aanvaarbaar gewees het as dit in
Afrikaans was?
|
|
|
|