Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mense Regte
Mense Regte [boodskap #99969] Ma, 01 November 2004 06:39 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
EK dink mense regte is sommer 'n groot gemors. Die verkeerde mense se regte
word beskerm. Soos bv 'n verkragter kry oonmiddelik behandeling teen vigs.
Sy regte word beskerm. Die arme vrou wat verkrag is word amper nie eers
raakgesien nie.

'n Moordenaar (enige krimeneel) moet so met handskoene behandel word want as
die polisie iets verkeerd doen dan stap die vark uit die hif uit.

EK hoor ook Jackie Selebi het gese dat as daar in die volgende 5 jaar nie
meer polisiemanne vermoor word nie, gaan hy al die ploisiemanne se wapens
inneem. En dan sal al die polisiemanne op straat verskyn sonder wapens.

Hoekom het die krimineel in Suid Afrika meer regte as die gewone burger ?
Re: Mense Regte [boodskap #99972 is 'n antwoord op boodskap #99969] Ma, 01 November 2004 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis mos maar die tekens van die tyd dat die gematigde mense glo mag word
deur die stembus verkry en speel so presies in die hande van die wat weet
hoe om mag te vat. Miskien moet hulle die definisie van 'mag' so 'n
bietjie op-'swot'? Die wet van die natuur sê dat die sterkste oorwin en jy
word of is nie die sterkste deur vir alles om te rol en redes vir wangedrag
te soek nie.

"Frika" skryf in boodskap news:cm4lnm$jqr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> EK dink mense regte is sommer 'n groot gemors. Die verkeerde mense se
> regte
> word beskerm. Soos bv 'n verkragter kry oonmiddelik behandeling teen vigs.
> Sy regte word beskerm. Die arme vrou wat verkrag is word amper nie eers
> raakgesien nie.
>
> 'n Moordenaar (enige krimeneel) moet so met handskoene behandel word want
> as
> die polisie iets verkeerd doen dan stap die vark uit die hif uit.
>
> EK hoor ook Jackie Selebi het gese dat as daar in die volgende 5 jaar nie
> meer polisiemanne vermoor word nie, gaan hy al die ploisiemanne se wapens
> inneem. En dan sal al die polisiemanne op straat verskyn sonder wapens.
>
> Hoekom het die krimineel in Suid Afrika meer regte as die gewone burger ?
>
Re: Mense Regte [boodskap #99995 is 'n antwoord op boodskap #99972] Ma, 01 November 2004 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Frika"

>> Hoekom het die krimineel in Suid Afrika meer regte as die gewone burger ?


>

Omdat die opleidingskollege vir regerinsamptenare in Suid Afrika
op Robben Eiland geleë is. En opleidings is daar ontvang lank
voor daar nog selfs 'n gastehuis was.

DD
Re: Mense Regte [boodskap #100017 is 'n antwoord op boodskap #99969] Di, 02 November 2004 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja Frikkie ja.

On Mon, 1 Nov 2004 08:39:33 +0200, "Frika" wrote:

> EK dink mense regte is sommer 'n groot gemors. Die verkeerde mense se regte
> word beskerm. Soos bv 'n verkragter kry oonmiddelik behandeling teen vigs.
> Sy regte word beskerm. Die arme vrou wat verkrag is word amper nie eers
> raakgesien nie.
>
> 'n Moordenaar (enige krimeneel) moet so met handskoene behandel word want as
> die polisie iets verkeerd doen dan stap die vark uit die hif uit.
>
> EK hoor ook Jackie Selebi het gese dat as daar in die volgende 5 jaar nie
> meer polisiemanne vermoor word nie, gaan hy al die ploisiemanne se wapens
> inneem. En dan sal al die polisiemanne op straat verskyn sonder wapens.
>
> Hoekom het die krimineel in Suid Afrika meer regte as die gewone burger ?
>
Re: mense [boodskap #103954 is 'n antwoord op boodskap #99969] Sa, 18 Junie 2005 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TOP_DOLLAR  is tans af-lyn  TOP_DOLLAR
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Junior Lid
They do not want to run away like you did, Spineless. Siestog, arme Tottie
is so jammer dat hy nou nie meer
in Suid Africa kan lewe nie, want hy is te skyt bang vir die swartes en het
toe weggehol. Nou is dit n' kwesie van suur drywe en die bliksem is te
swak
om enige iets anders daarom trend te doen, maar om die brawes wat agter
gebly het te beswader. Fok foort you spineless gedrog wat nooit moes gebore
geword het nie. On the other hand , Tottie might
be one of the oppressors that had to fled the country, because his black
slaves is looking for him. Dick head, why don't you read what i shouted out
to shit like you in this same news columns.

"Tottie Loo" skryf in boodskap news:VV35HKWD38519.7222222222@anonymous.poster...
> Wat gaan julle nou maak?
> Julles innie kak
> Die swarte gaan julle gatte skop
> Julle kannie weghardloop nie
> Die kak gaan spat
>
Re: Mense [boodskap #105806 is 'n antwoord op boodskap #99969] Vr, 09 September 2005 13:09 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Billy Snettler, wat is jy nou eintlik (swart of wit?). In een asem
praat jy in duidelike
afrikaans, maar terselftertyd sê jy net bantoes want die boere hou nie
van swartes nie.

As jy 'n wit afrikaner is, is ek baie seker dat geen afrikaans
sprekende afrikaner, wit of swart van jou aanmerkings hou nie. Ek is
nie tengunste van Orania nie want ek is oortuig dat die nuwe sisteem
baie goed werk omdat die agtergeblewende swart mense positief opgehef
word, maar daar in Orania word baie van die witmense verneder en kan jy
nooit jou afsonder om dus van die swart mens geskei te word nie - dit
is onlogies en as jy deur Orania ry sien jy in elk geval "poverty"
seëvier!! Hoekom ek aanneem dat jy dalk swart is, is omdat jy sê
"Nou kan julle almal weg *&^ soontoe" - hoekom, dink jy die nuwe
apartheidswet werk nie? As jy dalk swart is en negatief is oor die wit
mense, kan jy nie almal oor dieselfde kam skeer nie en beslis nie dit
so ooglopend soos op 'n wëreldwye net uitspraak nie. Baie van ons wit
afrikaners wil julle sien opgaan en vooruit gaan, maar raak ook
negatief om sulke uitsprake te lees. Ek sal graag weer van jou wil
hoor.
Vorige onderwerp: Goeie Nuus
Volgende onderwerp: Het jullie dit al verneem of gelees?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:31:13 MGT 2024