Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mense Regte
Mense Regte [boodskap #99969] |
Ma., 01 November 2004 06:39  |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
EK dink mense regte is sommer 'n groot gemors. Die verkeerde mense se regte
word beskerm. Soos bv 'n verkragter kry oonmiddelik behandeling teen vigs.
Sy regte word beskerm. Die arme vrou wat verkrag is word amper nie eers
raakgesien nie.
'n Moordenaar (enige krimeneel) moet so met handskoene behandel word want as
die polisie iets verkeerd doen dan stap die vark uit die hif uit.
EK hoor ook Jackie Selebi het gese dat as daar in die volgende 5 jaar nie
meer polisiemanne vermoor word nie, gaan hy al die ploisiemanne se wapens
inneem. En dan sal al die polisiemanne op straat verskyn sonder wapens.
Hoekom het die krimineel in Suid Afrika meer regte as die gewone burger ?
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mense [boodskap #105806 is 'n antwoord op boodskap #99969] |
Vr., 09 September 2005 13:09  |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Billy Snettler, wat is jy nou eintlik (swart of wit?). In een asem
praat jy in duidelike
afrikaans, maar terselftertyd sê jy net bantoes want die boere hou nie
van swartes nie.
As jy 'n wit afrikaner is, is ek baie seker dat geen afrikaans
sprekende afrikaner, wit of swart van jou aanmerkings hou nie. Ek is
nie tengunste van Orania nie want ek is oortuig dat die nuwe sisteem
baie goed werk omdat die agtergeblewende swart mense positief opgehef
word, maar daar in Orania word baie van die witmense verneder en kan jy
nooit jou afsonder om dus van die swart mens geskei te word nie - dit
is onlogies en as jy deur Orania ry sien jy in elk geval "poverty"
seëvier!! Hoekom ek aanneem dat jy dalk swart is, is omdat jy sê
"Nou kan julle almal weg *&^ soontoe" - hoekom, dink jy die nuwe
apartheidswet werk nie? As jy dalk swart is en negatief is oor die wit
mense, kan jy nie almal oor dieselfde kam skeer nie en beslis nie dit
so ooglopend soos op 'n wëreldwye net uitspraak nie. Baie van ons wit
afrikaners wil julle sien opgaan en vooruit gaan, maar raak ook
negatief om sulke uitsprake te lees. Ek sal graag weer van jou wil
hoor.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 00:48:52 UTC 2025
|