|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: YSLIKE HAELKORRELS... [boodskap #99913 is 'n antwoord op boodskap #99899] |
Vr., 29 Oktober 2004 15:21  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jis maar ek het gedink die hael smelt en word kleiner na dit geval het?
Gister was die berigte van duifeiers, perskes en hoendereiers? Dalk nog 'n
dag dan trek hulle al by volstruiseiergrootte?
"P_65" skryf in boodskap news:CRlgd.3235$d16.412711@phobos.telenet-ops.be...
> YSLIKE HAELKORRELS...
> Sinéad Eastes (5) van Potchefstroom met van die haelkorrels wat sy
> Woensdagmiddag opgetel het. Die haelstorm wat die dorp Woensdag getref
> het, was die felste in dekades. Haelkorrels so groot soos lemoene, appels
> en gholfballe het geval. Foto: VINCENT EASTES
> http://www.news24.com/Images/Photos/20041028230449Sinead%20E astes.jpg
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
|
|
|
|