Tuis » Lekker » Kos & resepte » Resepte
|
Re: Resepte [boodskap #99821 is 'n antwoord op boodskap #99799] |
Di., 26 Oktober 2004 19:50  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 26 Oct 2004 12:51:54 +0200, "Frika" wrote:
> As julle vinnige 'n resep soek vir vanaand se ete gaan kyk gerus hier :
>
> http://www.resepte.za.cx
>
Ag! Ek gaan smelt as ek al daardie resepte gaan lees...
Ek het vandag self ook as kok opgetree en brokoli gekook in die oond
met gekookte ham en kaas. Ek het daaroor 'n beskrywing gemaak met
fototjies vir my vriendin in Suid-Afrika. Sien hier:
http://users.skynet.be/fa112974/Broccoli.doc
Moet wèl oppas: dis 'n groot file van 640 kB (Microsoft Word) en die
taal is Nederlands. Dis 'n eie resep.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 22:42:10 UTC 2025
|