Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...?
Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99781] Di, 26 Oktober 2004 08:26 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, ek wil 'n laptop verkoop. Ek wil hom opveil! Nou wil ek op ons
intranet 'n asp'tjie neersit, hy mag sy data skryf in 'n database of iets.

Mense moet met Internet Explorer op die blaai kan gaan, hulle naam en aanbod
invoer. Die laaste aanbod moet direk op die bladsy staan.

Ek's seker ek is nie die enigste mens wat ooit so 'n bladsy wou maak nie...
Miskien het julle die kode vir my...

Dankie, by voorbaat.
Max
Re: Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99784 is 'n antwoord op boodskap #99781] Di, 26 Oktober 2004 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
As jy my so 'n dag of wat kan gee sal ek dit vir jou doen. Jy moet my ook
asb net 'n bietjie meer specs gee

"Max" skryf in boodskap news:417e0a63$0$36861$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Elaine, ek wil 'n laptop verkoop. Ek wil hom opveil! Nou wil ek op ons
> intranet 'n asp'tjie neersit, hy mag sy data skryf in 'n database of iets.
>
> Mense moet met Internet Explorer op die blaai kan gaan, hulle naam en aanbod
> invoer. Die laaste aanbod moet direk op die bladsy staan.
>
> Ek's seker ek is nie die enigste mens wat ooit so 'n bladsy wou maak nie...
> Miskien het julle die kode vir my...
>
> Dankie, by voorbaat.
> Max
>
Re: Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99785 is 'n antwoord op boodskap #99784] Di, 26 Oktober 2004 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie dat jy bereid is om te help. (Ek het geen verstand van ASP nie).

Dit moet 'n bladsy wees met twee veldjies, een vir jou naam en een vir die
bedrag. (Dit sal nice wees as hy jou nie toelaat om 'n kleiner bedrag in te
tik as die vorige hoogste bod nie - maar dis nie noodsaaklik nie).

Dan moet êrens op die bladsy staan wie die laaste hoogste bod geplaas het en
hoeveel die bod was.

As hy die hele geskiedenis laat sien is dit ook goed. Dis heeltemal nie
belangrik nie.

Gewoon 'n wit bladsy met swart lettertjies.

Dankie
Max

"Frika" skryf in boodskap news:cll2p8$16$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy my so 'n dag of wat kan gee sal ek dit vir jou doen. Jy moet my ook
> asb net 'n bietjie meer specs gee
>
>
> "Max" wrote in message
> news:417e0a63$0$36861$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Elaine, ek wil 'n laptop verkoop. Ek wil hom opveil! Nou wil ek op ons
>> intranet 'n asp'tjie neersit, hy mag sy data skryf in 'n database of iets.
>>
>> Mense moet met Internet Explorer op die blaai kan gaan, hulle naam en aanbod
>> invoer. Die laaste aanbod moet direk op die bladsy staan.
>>
>> Ek's seker ek is nie die enigste mens wat ooit so 'n bladsy wou maak nie...
>> Miskien het julle die kode vir my...
>>
>> Dankie, by voorbaat.
>> Max
>>
>
Re: Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99787 is 'n antwoord op boodskap #99781] Di, 26 Oktober 2004 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max, probeer hierdie een - http://www.xcent.com/products/QuickAuction.asp
lyk asof dit die ding is wat jy nodig het.

Elaine

"Max" wrote:
> Elaine, ek wil 'n laptop verkoop. Ek wil hom opveil! Nou wil ek op ons
> intranet 'n asp'tjie neersit, hy mag sy data skryf in 'n database of iets.
>
> Mense moet met Internet Explorer op die blaai kan gaan, hulle naam en aanbod
> invoer. Die laaste aanbod moet direk op die bladsy staan.
>
> Ek's seker ek is nie die enigste mens wat ooit so 'n bladsy wou maak nie...
> Miskien het julle die kode vir my...
>
> Dankie, by voorbaat.
> Max
>
Re: Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99788 is 'n antwoord op boodskap #99787] Di, 26 Oktober 2004 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Elaine

Jy is skerp. Max as jy nog my hulp nodig het laat weet, maar lyk my met
Elaine aan jou kant gaan jy regkom.

Elaine ek het ook een klein ASP probleem en ek sal blywees as jy my ook van
raad sal kan voorssien.

Frika

"Elaine" skryf in boodskap news:cll5od$bnm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max, probeer hierdie een - http://www.xcent.com/products/QuickAuction.asp
> lyk asof dit die ding is wat jy nodig het.
>
> Elaine
>
> "Max" wrote:
>> Elaine, ek wil 'n laptop verkoop. Ek wil hom opveil! Nou wil ek op ons
>> intranet 'n asp'tjie neersit, hy mag sy data skryf in 'n database of iets.
>>
>> Mense moet met Internet Explorer op die blaai kan gaan, hulle naam en aanbod
>> invoer. Die laaste aanbod moet direk op die bladsy staan.
>>
>> Ek's seker ek is nie die enigste mens wat ooit so 'n bladsy wou maak nie...
>> Miskien het julle die kode vir my...
>>
>> Dankie, by voorbaat.
>> Max
>>
>
Re: Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99789 is 'n antwoord op boodskap #99787] Di, 26 Oktober 2004 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha ha, grappig! Ek is die hele oggend al besig om daarmee te speel, maar
dis heavy ingewikkeld. Dis 'n mooi applikasietjie, maar ek hoef nie al die
funksionaliteit wat hy bied te hê nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:cll5od$bnm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max, probeer hierdie een - http://www.xcent.com/products/QuickAuction.asp
> lyk asof dit die ding is wat jy nodig het.
>
> Elaine
>
> "Max" wrote:
>> Elaine, ek wil 'n laptop verkoop. Ek wil hom opveil! Nou wil ek op ons
>> intranet 'n asp'tjie neersit, hy mag sy data skryf in 'n database of iets.
>>
>> Mense moet met Internet Explorer op die blaai kan gaan, hulle naam en aanbod
>> invoer. Die laaste aanbod moet direk op die bladsy staan.
>>
>> Ek's seker ek is nie die enigste mens wat ooit so 'n bladsy wou maak nie...
>> Miskien het julle die kode vir my...
>>
>> Dankie, by voorbaat.
>> Max
>>
>
Re: Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99795 is 'n antwoord op boodskap #99781] Di, 26 Oktober 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk ook na hierdie enetjie, jy moet registreer om toegang tot die
scripts te kry, maar dis gratis http://www.aspauction.co.uk/

Elaine

"Max" wrote:

> Elaine, ek wil 'n laptop verkoop. Ek wil hom opveil! Nou wil ek op ons
> intranet 'n asp'tjie neersit, hy mag sy data skryf in 'n database of iets.

> Dankie, by voorbaat.
> Max
>
Re: Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99797 is 'n antwoord op boodskap #99789] Di, 26 Oktober 2004 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie self na die script gekyk nie. Probeer die ander ene wat ek hier
geplaas het, miskien is daar iets wat kan help?

Elaine

"Max" wrote:
> Ha ha ha, grappig! Ek is die hele oggend al besig om daarmee te speel, maar
> dis heavy ingewikkeld. Dis 'n mooi applikasietjie, maar ek hoef nie al die
> funksionaliteit wat hy bied te hê nie.
Re: Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...? [boodskap #99798 is 'n antwoord op boodskap #99788] Di, 26 Oktober 2004 10:12 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vra maar, as ek kan help sal ek. Andersins sal ek jou na forums to verwys
waar hulle jou wel sal kan help. Email my sommer direk as jy wil.

Elaine

"Frika" wrote:

> Elaine
>
> Jy is skerp. Max as jy nog my hulp nodig het laat weet, maar lyk my met
> Elaine aan jou kant gaan jy regkom.
>
> Elaine ek het ook een klein ASP probleem en ek sal blywees as jy my ook van
> raad sal kan voorssien.
>
> Frika
Vorige onderwerp: ASP
Volgende onderwerp: Kortbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:03:49 MGT 2024