Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Tito en die NGK
Tito en die NGK [boodskap #99508] |
Sa., 16 Oktober 2004 07:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die rede hoekom Mboweni die rentekoerse nie afwaarts aangepas het die
afgelope week nie, het te doen met 'n sinodale voorlegging oor lidmaatskap,
wat beweer het dat elke keer as die rentekoers met .5% daal, daal die
lidmaatskap in die NGK ook met .5%.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 19:53:39 UTC 2025
|