Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: So dit kan nie in die RSA gebeur nie?
| Re: So dit kan nie in die RSA gebeur nie? [boodskap #99408] |
Wo., 13 Oktober 2004 12:09  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 13 Oct 2004 12:30:26 +0200, "Suidwester" wrote:
> 'n Interessante stukkie statistiek het die afgelope week my oog gevang in
> ons plaaslike pers. In die verlede is ek platgeslaan op hierdie ng omdat
> ek dit gewaag het om te sê dat Namibië en Suid-Afrika op dieselfde pad is
> met 'grondhervorming' as Zimbabwe. Glo word Suid-Afrikaners beter beskerm
> deur hul grondwet, ens? Kyk mens egter na die statistiek van wat gebeur
> het in Zim in vergelyking met die RSA, dan wonder mens. Vanaf 1994 is al
> amper 1500 blanke plaasboere vermoor in plaasaanvalle en die totale aantal
> blankes in die RSA, is 4,3 miljoen =0,00077%. In Zim, tydens die groot
> landgryp is ongeveer 11 blankes vermoor en hulle totale aantal blankes is
> maar 30 000 = 0,0033%.
> Miskien kan Ferdi vir my meer lig op die saak werp deur vir ons te
> verduidelik wat maak SA dan nou beter in dié dat meer blankes uitgemoor word
> as selfs in Zimbabwe? Of beskerm die grondwet net die swart meerderheid?
> Die reël van swart Afrika sê mos dat die meerderheid stemme in 'n verkiesing
> net tel tot die dag wat mag verkry is, daarna niks nie.
Try Google. Alles is reeds daar.
Hierdie is min of meer presies waar jy laas ook begin het.
Ek gaan rerig nie weer deur die argumente hardloop nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: So dit kan nie in die RSA gebeur nie? [boodskap #99426 is 'n antwoord op boodskap #99408] |
Wo., 13 Oktober 2004 20:13   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 13 Oct 2004 08:37:34 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Suidwester" skryf
>
> In Zim, tydens die groot
>> landgryp is ongeveer 11 blankes vermoor en hulle totale aantal blankes is
>> maar 30 000 = 0,0033%.
>
> Ek wonder soms of jy en al die wittes wat kla daar in Zimbabwe
> se koppe reg opgeskroef is. Julle sit en tjank en tjank en tjank
> oor "wat in Zimbabwe aangaan." En dan kom dit voor die
> dag dat in al die járe en járe wat julle nou al sit en tjank,
> daar nog net 11 blankes vermoor is in Zimbabwe. ( Mens
> kan veilig aanneem dat in die tyd toe ou Smith regeer het,
> daar ook maar baie wit plaasboere vermoor is, want daar
> sal altyd mense wees wat hulle werkgewers wil uitmoor
> omdat hulle glo hulle te na gekom is.)
>
> Gloudina
>
Bouwer, jy het nie tyd om hier te kom warra warra as
Basjan nie meer na jou snert wil luister nie. Soos ek sê,
jy het nie tyd daarvoor nie, want jy moet dit gebruik om
jouself uit hierdie een te probeer wikkel:
> Askies tannie, ek weet wat tannie bedoel, maar dit is eintlik "PRESESSIE",
> nie "PROSESSIE" nie. Oom Swart Simon het gesê dat 'n "prosessie" met
> baniere straat-af marsjeer. Hoe het tannie dit nou weer aan my gestel:
> (Tannie se eie woorde) "Nee wat, ou Basjan, nou wys jy maar net weer dat
> jy nog intellektueel en selfs wetenskaplik nat agter die ore is. As jy nie
> eens weet dat daar 'n drastiese verskil is tussen presessie en prosessie
> nie, en dat dit niks met spelling ( in Engels of Afrikaans te doen het nie)"
> (einde van tannie se woorde).
> Maak sulke dinge nie vir tannie hartseer nie? Ek weet nie mooi of ek moet
> lag of huil nie...
Dit is die bewys dat jy nog intellektueel en selfs wetenskaplik nat
agter die ore is.
Jy het gedink dat dit net Basjan is wat sien hoe 'n totale gek jy van
jouself maak:-(
Ek sien jy systap dit. Gaan spandeer jou tyd deur daar te probeer
uitkom.
DD
|
|
|
|
| Re: So dit kan nie in die RSA gebeur nie? [boodskap #99437 is 'n antwoord op boodskap #99408] |
Wo., 13 Oktober 2004 22:30   |
Blondie
Boodskappe: 2 Geregistreer: Oktober 2004
|
Junior Lid |
|
|
Verstommende statistiek, Suidwester. Inderdaad verstommend
Is 1500 gedeel deur 4,3 miljoen regtig 0,00077%?
En glo jy dat 11 gedeel deur 30 000 0,0033% is?
Is 0,00077 groter as 0,0033?
Ek reken jy kry nul uit drie.
Die vraag is nou of jou bronne net so betroubaar is?
Groete
Wiskundejuffrou
"Suidwester" skryf in boodskap news:416d0405.0@news1.mweb.co.za...
'n Interessante stukkie statistiek het die afgelope week my oog gevang in
ons plaaslike pers. In die verlede is ek platgeslaan op hierdie ng omdat
ek dit gewaag het om te sê dat Namibië en Suid-Afrika op dieselfde pad is
met 'grondhervorming' as Zimbabwe. Glo word Suid-Afrikaners beter beskerm
deur hul grondwet, ens? Kyk mens egter na die statistiek van wat gebeur
het in Zim in vergelyking met die RSA, dan wonder mens. Vanaf 1994 is al
amper 1500 blanke plaasboere vermoor in plaasaanvalle en die totale aantal
blankes in die RSA, is 4,3 miljoen =0,00077%. In Zim, tydens die groot
landgryp is ongeveer 11 blankes vermoor en hulle totale aantal blankes is
maar 30 000 = 0,0033%.
Miskien kan Ferdi vir my meer lig op die saak werp deur vir ons te
verduidelik wat maak SA dan nou beter in dié dat meer blankes uitgemoor word
as selfs in Zimbabwe? Of beskerm die grondwet net die swart meerderheid?
Die reël van swart Afrika sê mos dat die meerderheid stemme in 'n verkiesing
net tel tot die dag wat mag verkry is, daarna niks nie.
|
|
|
|
| Re: So dit kan nie in die RSA gebeur nie? [boodskap #99439 is 'n antwoord op boodskap #99437] |
Do., 14 Oktober 2004 06:05  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dankie juffrou, jy wys my tereg. Die berig is inderdaad foutief sover dit
hul berekening van die persentasies aangaan. Ek het dit nie nagegaan nie
en daarom is ek totaal skuldig..........waai jou stertjie.
"Blondie" skryf in boodskap news:416dacc1.0@news1.mweb.co.za...
> Verstommende statistiek, Suidwester. Inderdaad verstommend
>
> Is 1500 gedeel deur 4,3 miljoen regtig 0,00077%?
> En glo jy dat 11 gedeel deur 30 000 0,0033% is?
> Is 0,00077 groter as 0,0033?
>
> Ek reken jy kry nul uit drie.
>
> Die vraag is nou of jou bronne net so betroubaar is?
>
> Groete
>
> Wiskundejuffrou
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 01:05:38 UTC 2026
|