Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Gaan WP punte verloor?
Gaan WP punte verloor? [boodskap #99344] |
Mon, 11 October 2004 04:40 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
hulle nie betaal het nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gaan WP punte verloor? [boodskap #99367 is 'n antwoord op boodskap #99355] |
Tue, 12 October 2004 05:57 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As jy gisteraand Superrugby gekyk het, sou jy gehoor het dat dit 'n
koerante-sensasie is wat opgeblaas word. Dit gaan hier oor die speler en
wat sy wil is en die betrokke speler het nie 'n kontrak meer gehad vir sy
tuisunie nie. Die argument gaan oor 'n oordragsfooi wat dan sou betaal
moes word.
"Annette" skryf in boodskap news:ckefqj$djj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens Rapport word die besluit eers Woensdag ( oormore) geneem. So wat
> is
> opgeklaar?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:416a21bf.0@news1.mweb.co.za...
>> Is jy nie so effe mostert na die maal nie? Daai storie is lankal opgeklaar
>> en die WP behou sy punte.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ckd2vk$s54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het
>>> waarvoor
>>> hulle nie betaal het nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:35 UTC 2025
|