| Gaan WP punte verloor? [boodskap #99344] |
Ma., 11 Oktober 2004 04:40  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
hulle nie betaal het nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gaan WP punte verloor? [boodskap #99355 is 'n antwoord op boodskap #99345] |
Ma., 11 Oktober 2004 17:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens Rapport word die besluit eers Woensdag ( oormore) geneem. So wat is
opgeklaar?
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:416a21bf.0@news1.mweb.co.za...
> Is jy nie so effe mostert na die maal nie? Daai storie is lankal opgeklaar
> en die WP behou sy punte.
> "Annette" wrote in message
> news:ckd2vk$s54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
>> hulle nie betaal het nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Gaan WP punte verloor? [boodskap #99367 is 'n antwoord op boodskap #99355] |
Di., 12 Oktober 2004 05:57  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
As jy gisteraand Superrugby gekyk het, sou jy gehoor het dat dit 'n
koerante-sensasie is wat opgeblaas word. Dit gaan hier oor die speler en
wat sy wil is en die betrokke speler het nie 'n kontrak meer gehad vir sy
tuisunie nie. Die argument gaan oor 'n oordragsfooi wat dan sou betaal
moes word.
"Annette" skryf in boodskap news:ckefqj$djj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens Rapport word die besluit eers Woensdag ( oormore) geneem. So wat
> is
> opgeklaar?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:416a21bf.0@news1.mweb.co.za...
>> Is jy nie so effe mostert na die maal nie? Daai storie is lankal opgeklaar
>> en die WP behou sy punte.
>> "Annette" wrote in message
>> news:ckd2vk$s54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het
>>> waarvoor
>>> hulle nie betaal het nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
|
|
|
|