Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 3rd Degree
3rd Degree [boodskap #99105] |
Di., 05 Oktober 2004 19:57  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Op 3RD Degree vanaand, het ek dit saam met Tony Blair geniet
toe die verslaggewer hom beskuldig van aandadigheid aan die
feit dat die Brit deur die Irakese terroriste gevange gehou word, as
gevolg van die aanval op Irak.
Sy koel wedervraag (wat natuurlik onbeantwoord gebly het) was of
die wêreld nou 'n beter plek sou wees as Irak nie aangeval is nie.
Natuurlik het hy dit effe onderstreep deur te noem hoe ondersteuning
uit Irak en Afghanistan vir die 9/11 tipe aanvalle gekom het, maar
die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
wees, as Irak nie aangeval is nie.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 3rd Degree [boodskap #99303 is 'n antwoord op boodskap #99195] |
Vr., 08 Oktober 2004 10:04   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis omdat ek my nie aan propaganda steur nie, dat ek teen die oorlog in Irak
is. Het jy die fliek gesien? Kyk dit maar, soos ek, vir
interesantheidshalwe. Vergeet van emosie en kyk na feite - as ek dit kan
regkry, kan jy dit sekerlik ook regkry?
Dankie, ek is nie 'n Peter Pan meisie nie, ek's die soort wat vir Captain
Hook sal gaan, of miskien 'n bietjie nader aan die werklikheid, Tony Soprano
:o)
E
"DD" wrote:
>
> dankie Plato, dat jy my die moeite gespaar het
> om aan haar te verduidelik dat sy op haar ouderdom
> al die verskil tussen fiksie en realisme behoort te kan
> raaksien. As sy dit nou nog nie kan doen nie, sal sy met
> Peter Pan wil trou. Ek hou van die manier wat jy opsweping
> tot trane voor kameras aan haar verduidelik.
>
> DD
>
|
|
|
|
Re: 3rd Degree [boodskap #99311 is 'n antwoord op boodskap #99303] |
Vr., 08 Oktober 2004 20:04   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> "DD" wrote:
>> dankie Plato, dat jy my die moeite gespaar het
>> om aan haar te verduidelik dat sy op haar ouderdom
>> al die verskil tussen fiksie en realisme behoort te kan
>> raaksien. As sy dit nou nog nie kan doen nie, sal sy met
>> Peter Pan wil trou. Ek hou van die manier wat jy opsweping
>> tot trane voor kameras aan haar verduidelik.
>> DD
On Fri, 8 Oct 2004 12:04:39 +0200, "Elaine" wrote:
> Dis omdat ek my nie aan propaganda steur nie, dat ek teen die oorlog in Irak
> is. Het jy die fliek gesien? Kyk dit maar, soos ek, vir
> interesantheidshalwe. Vergeet van emosie en kyk na feite - as ek dit kan
> regkry, kan jy dit sekerlik ook regkry?
>
> Dankie, ek is nie 'n Peter Pan meisie nie, ek's die soort wat vir Captain
> Hook sal gaan, of miskien 'n bietjie nader aan die werklikheid, Tony Soprano
> :o)
>
> E
Nee Elaine, ek is nie 'n fliekganger nie, so ek het dit nie gesien
nie. Ek kyk nie eens flieks op TV nie. Want ek hou nie van fiksie
nie.
> Vergeet van emosie en kyk na feite - as ek dit kan
> regkry, kan jy dit sekerlik ook regkry?
Weet nog nie hoe objektief ek na 'feite' sal kyk nie, want ek sal
onthou aan watter kant van die draad die draaiboekskrywer sit.
Jy kan kyk na 'n fliek wat deur die Israeliete gemaak is (of die VSA
ter wille van die redenasie) oor die Duitse moorde op Jode in
gaskamers. En dan kan jy kyk na dieselfde tema fliek gemaak
deur die Duitsers. En twee verskillende stories sien. En dan weer
vir my sê dat ek daarna moet gaan kyk en op feite let.
DD
|
|
|
|
Re: 3rd Degree [boodskap #99316 is 'n antwoord op boodskap #99314] |
Sa., 09 Oktober 2004 06:09   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy, Moore, die pers, ens. oorskat die rol wat die president van
enige land speel. As jy vir Bush wil aankla, dan moet jy die hele Senaat,
sy intelligensie netwerke, die militêre generale staf, ens. ook aankla!
Maak nie saak of dit Bush of Kerry of skewelat Clinton wat aan bewind is
nie, besluite soos hierdie word nie ligtelik geneem nie en reageer die
president in bewind eintlik maar op wat hierdie mense sê. Maw, 'n
president is 'n uitvoervende amptenaar........ O, en al hierdie ouens wat
ek hierbo genoem word, behalwe vir die senaat, is nie verkiesbaar nie! Dis
hulle werk. Elke dag, ongeag die president.
"Elaine" skryf in boodskap news:ck76jj$fis$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is jy in staat daartoe om objektief te wees? Wat het Micheal Moore se
> siening van die saak tog met FEITE uit te waai, of met die 9/11 gebeur of
> met die"patriot act" of met Bush se intelligensie vlak for that matter? Ja
> hy't 'n kant gekies en propageer of "aktiveer" soos wat hy goed dink, ek
> stem nie noodwendig met sy manier van dinge doen saam nie, en ek's ook nie
> 'n aanhanger nie - maar hy't darem 'n goeie punt beet.
>
> Ek het toevallig al lank voor Moore se fliek bietjie gaan rondsoek en
> lees,
> en geweek hkgk... Nou het hulle, hulle moeilikheid en sit in 'n gat wat so
> diep gegrawe het dat hulle nooit weer uit hom sal kom nie...
>
> E
>
> "Plato" wrote:
>> Nou ja, kom ons verbeel ons dat meneer Moore objektief is en sonder
>> agenda...
>> Dis mos nou groot van ons, is dit nie?
>> ;o)
>
|
|
|
Re: 3rd Degree [boodskap #99324 is 'n antwoord op boodskap #99316] |
Sa., 09 Oktober 2004 09:25   |
Bosvark
Boodskappe: 15 Geregistreer: September 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Baie van die mense wat jy noem, is politieke aanstellings. As die president
nie herverkies word nie, loop hulle outomaties. Die VSA se opset is 'n
bietjie anders as in SA of Namibië, 'n mens kan nie maklik die invloed van
'n VSA-president op sy amptenary oorskat nie.
Maar jy is reg dat Bush die Senaat (en dus die Dommekrate) se steun gehad
het vir die oorlog, die vraag is net tot watter mate hulle dus sy
administrasie se inligting mislei is.
Bosvark
"Suidwester" skryf in boodskap news:41678084.0@news1.mweb.co.za...
Ek dink jy, Moore, die pers, ens. oorskat die rol wat die president van
enige land speel. As jy vir Bush wil aankla, dan moet jy die hele Senaat,
sy intelligensie netwerke, die militêre generale staf, ens. ook aankla!
Maak nie saak of dit Bush of Kerry of skewelat Clinton wat aan bewind is
nie, besluite soos hierdie word nie ligtelik geneem nie en reageer die
president in bewind eintlik maar op wat hierdie mense sê. Maw, 'n
president is 'n uitvoervende amptenaar........ O, en al hierdie ouens wat
ek hierbo genoem word, behalwe vir die senaat, is nie verkiesbaar nie! Dis
hulle werk. Elke dag, ongeag die president.
|
|
|
Re: 3rd Degree [boodskap #99329 is 'n antwoord op boodskap #99316] |
Sa., 09 Oktober 2004 17:46   |
Swart Simon
Boodskappe: 101 Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:41678084.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink jy, Moore, die pers, ens. oorskat die rol wat die president van
> enige land speel. As jy vir Bush wil aankla, dan moet jy die hele Senaat,
> sy intelligensie netwerke, die militêre generale staf, ens. ook aankla!
> Maak nie saak of dit Bush of Kerry of skewelat Clinton wat aan bewind is
> nie, besluite soos hierdie word nie ligtelik geneem nie en reageer die
> president in bewind eintlik maar op wat hierdie mense sê. Maw, 'n
> president is 'n uitvoervende amptenaar........ O, en al hierdie ouens wat
> ek hierbo genoem word, behalwe vir die senaat, is nie verkiesbaar nie! Dis
> hulle werk. Elke dag, ongeag die president.
Al ooit gehoor van die uitdrukking "The buck stops
here"? Die president het geld nodig om oorlog te voer,
en sommer baie. En dis nie sy geld nie. Hy moet
daarvoor bedel. Soos Elaine gesê het: HKGK.
Swart Simon
PS: Hoe gaan dit deesdae met die olie-pryse?
|
|
|
Re: 3rd Degree [boodskap #99334 is 'n antwoord op boodskap #99314] |
So., 10 Oktober 2004 08:45  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine wrote:
> Is jy in staat daartoe om objektief te wees? Wat het Micheal Moore se
> siening van die saak tog met FEITE uit te waai, of met die 9/11 gebeur of
> met die"patriot act" of met Bush se intelligensie vlak for that matter? Ja
> hy't 'n kant gekies en propageer of "aktiveer" soos wat hy goed dink, ek
> stem nie noodwendig met sy manier van dinge doen saam nie, en ek's ook nie
> 'n aanhanger nie - maar hy't darem 'n goeie punt beet.
>
> Ek het toevallig al lank voor Moore se fliek bietjie gaan rondsoek en lees,
> en geweek hkgk... Nou het hulle, hulle moeilikheid en sit in 'n gat wat so
> diep gegrawe het dat hulle nooit weer uit hom sal kom nie...
>
> E
>
> "Plato" wrote:
>
>> Nou ja, kom ons verbeel ons dat meneer Moore objektief is en sonder
>> agenda...
>> Dis mos nou groot van ons, is dit nie?
>> ;o)
>
>
>
Ons sal maar moet sien hoe diep die gat is. Jy en kie kan nie meer die
bome van die woud onderskei nie. Bush is nie die probleem nie. Die
probleem met die ou planeet het al lank terug begin en sal met 'n groter
oorlog as die in Irak reggestel moet word. Een war selfs jy jou fuisies
gaan moet lig... Ja, die is 'n filosofiese teorie.
Groete
Plato
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 13:27:39 UTC 2025
|