Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rensoterveld
Rensoterveld [boodskap #99252] Do, 07 Oktober 2004 14:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
By vandag se blommeskou - die wat naby die Kaap is kan gerus gaan - daar is
'n nuwe natuurtuin by Durbanville - kry ek toe 'n
pamflet oor die Renosterveld.
Daar is blykbaar 'n bewaringsgebied tussen Blouberg en Big Bay.
Nietemin - daar sien ek toe blomme en name wat ek al vergeet het, en dit
tref my weereens dat ons Afrikaanses blomname by uitstek het.
Die bekendste soorte wat ook uitgevoer word is die gladiolus en freesias.
Veldblomme sluit o.a. in:
Kelkiewyn, Bobbejaantjie, Kalossie, Sparaxis, Patrys Uintjie, Nuwe vygie,
nuwe boegoe, Rooi afrikaner, Suring, Volstruistone, Mart blom, Froetang,
Fluweeltjie, Blouflappie, Vygie.
--
Groetnis
Annette
Re: Rensoterveld [boodskap #99254 is 'n antwoord op boodskap #99252] Do, 07 Oktober 2004 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet die name hoor van Namakwaland se plante!

"Annette" skryf in boodskap news:ck3keb$m76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By vandag se blommeskou - die wat naby die Kaap is kan gerus gaan - daar
> is
> 'n nuwe natuurtuin by Durbanville - kry ek toe 'n
> pamflet oor die Renosterveld.
> Daar is blykbaar 'n bewaringsgebied tussen Blouberg en Big Bay.
> Nietemin - daar sien ek toe blomme en name wat ek al vergeet het, en dit
> tref my weereens dat ons Afrikaanses blomname by uitstek het.
> Die bekendste soorte wat ook uitgevoer word is die gladiolus en freesias.
> Veldblomme sluit o.a. in:
> Kelkiewyn, Bobbejaantjie, Kalossie, Sparaxis, Patrys Uintjie, Nuwe vygie,
> nuwe boegoe, Rooi afrikaner, Suring, Volstruistone, Mart blom, Froetang,
> Fluweeltjie, Blouflappie, Vygie.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rensoterveld [boodskap #99262 is 'n antwoord op boodskap #99254] Do, 07 Oktober 2004 15:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skryf van hulle vir ons hier neer asseblief.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:416557b8.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet die name hoor van Namakwaland se plante!
> "Annette" wrote in message
> news:ck3keb$m76$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> By vandag se blommeskou - die wat naby die Kaap is kan gerus gaan - daar
>> is
>> 'n nuwe natuurtuin by Durbanville - kry ek toe 'n
>> pamflet oor die Renosterveld.
>> Daar is blykbaar 'n bewaringsgebied tussen Blouberg en Big Bay.
>> Nietemin - daar sien ek toe blomme en name wat ek al vergeet het, en dit
>> tref my weereens dat ons Afrikaanses blomname by uitstek het.
>> Die bekendste soorte wat ook uitgevoer word is die gladiolus en freesias.
>> Veldblomme sluit o.a. in:
>> Kelkiewyn, Bobbejaantjie, Kalossie, Sparaxis, Patrys Uintjie, Nuwe vygie,
>> nuwe boegoe, Rooi afrikaner, Suring, Volstruistone, Mart blom, Froetang,
>> Fluweeltjie, Blouflappie, Vygie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Hoesmedisyne
Volgende onderwerp: Wallis is Weg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 23:12:31 MGT 2024