Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Welkom Pieter-Dirk Uys !
Welkom Pieter-Dirk Uys ! [boodskap #9900] |
Sat, 05 July 1997 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vyg
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Welkom aan Evita Bezoudenhout in die wonderlike
wêreld van die Kuberruimte !
Ek het verlede jaar "Evita praat kaktus" gaan
kyk by Evita se Perron in Darling, dit was so
tipies, so Suid-Afrikaans, baie snaaks.
Pieter-Dirk Uys is seker een van Suid-Afrika se
hardwerkendste en bekendste dame en heer,
in die teaterwêreld.
voorspoed en geluk met jou spinnerak !
is dit nou meneer of mevrou ?
Vyg Fynbos
spin gerus 'n draad na: http://www.millennia.co.za/evita
|
|
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:49:59 UTC 2025
|