Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Welkom Pieter-Dirk Uys !
Welkom Pieter-Dirk Uys ! [boodskap #9900] Sa, 05 Julie 1997 00:00 na volgende boodskap
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
Welkom aan Evita Bezoudenhout in die wonderlike
wêreld van die Kuberruimte !

Ek het verlede jaar "Evita praat kaktus" gaan
kyk by Evita se Perron in Darling, dit was so
tipies, so Suid-Afrikaans, baie snaaks.
Pieter-Dirk Uys is seker een van Suid-Afrika se
hardwerkendste en bekendste dame en heer,
in die teaterwêreld.

voorspoed en geluk met jou spinnerak !
is dit nou meneer of mevrou ?

Vyg Fynbos

spin gerus 'n draad na: http://www.millennia.co.za/evita
Re: Welkom Pieter-Dirk Uys ! [boodskap #9910 is 'n antwoord op boodskap #9900] Ma, 07 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Gerrie de Beer  is tans af-lyn  Gerrie de Beer
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vyg Fynbos wrote in article
...
> Welkom aan Evita Bezoudenhout in die wonderlike
> wêreld van die Kuberruimte !
>
> spin gerus 'n draad na: http://www.millennia.co.za/evita
>

Net jammer alles is in Engels!
Re: Welkom Pieter-Dirk Uys ! [boodskap #9911 is 'n antwoord op boodskap #9900] Ma, 07 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
vy...@loxinfo.co.th (Vyg Fynbos) wrote:

> Welkom aan Evita Bezoudenhout in die wonderlike
> wêreld van die Kuberruimte !

Evita is totaal holrug gery.
Vorige onderwerp: Gesproken Afrikaans op het net
Volgende onderwerp: Re: Vensters in SA in:vir Leendert, Wen en Vira
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:45:36 MGT 2024