Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VSA debat
VSA debat [boodskap #98947] |
Fri, 01 October 2004 06:01  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van hier af voel ek nogal jammer vir die arme Amerikaners - albei deelnemers
was so vaag as moontlik oor feite, en dieselfde ou storie is oor en oor
herhaal. Bush maak weereens staat op stiltes om die indruk te wek hy dink
oor antwoorde. Kerry het 'n gulde geleentheid laat verbygaan om harde
syfers, van die aantal soldate wat elke maand in Irak dood is, weer te gee.
Hy weet seker nie.
Hoop die volgende debatte is beter, maar ek twyfel.
Dit is nou die twee top kandidate vir die leiersposisie van die
wêreldmoondheid? Hemele behoede ons!
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #98974 is 'n antwoord op boodskap #98973] |
Fri, 01 October 2004 17:41   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf:
> Die enigste ding wat Bush uit die saal kan lig,
> is nie hoe stupid of hoe stupid hy is nie, maar
> hoeveel anti-war sentiment daar in die VSA
> is. Tot dusver is dit nog nie so duidelik nie.
> Maar ek dink dis besig om te bou.
Jy het baie geduld om gedurig geduldig te probeer verduidelik en
herhalend dinge in perspektief te probeer plaas, Gloudina. Dankie.
Ek stem saam met jou opinie, maar dink ook dat die probleem is dat
hier baie mense is wat teen die oorlog is, maar dit word ge-counter
met die element van "vrees" wat die Bush regime so goed misbruik.
Cheney is veral goed met die tegniek, en hy het sommer so reguit gesê
dat as mense nie vir hulle stem nie, gaan ons weer aangeval word.
Sy woorde: " If we make the wrong choice, then the danger is that
we'll get hit again, and that we'll be hit in a way that will be
devastating." M.a.w as julle vir Kerry stem, gaan julle gestraf word
en gaan sterf. Hoe anders kan mens daardie woorde van hom opneem?
Dit is wat die gemiddelde mens "hoor", en dit is wat vir hulle
belangrik is - om veilig te wees, en volgens die media sal ons nie
veilig wees met Demokrate in bewind nie. Daardie propaganda tegniek
is al uiters suksesvol gebruik.
Basies sien baie mense die huidige keuse tussen Bush en Kerry as 'n
keuse tussen 2 vrese. Vrees vir die bekende of vrees vir die
onbekende.
Dan ook - die Republikeinse propaganda masjien het baie effektief die
oorlog in Irak sielkundig verbind met 9/11. Meer as 80% van FOX
nuuskykers glo dat Irak ons aangeval het.
Natuurlik het Kerry 'n beter plan om Amerika te beveilig, maar die
Bush regime het meer geld en meer invloed en 'n baie sterker
propaganda masjien wat baie effektief leuens verdoesel.
Ek vrees werklik vir die toekoms as Bush nog 4 jaar gaan kry.
Elkgeval...
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #98977 is 'n antwoord op boodskap #98947] |
Fri, 01 October 2004 17:59   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 1 Oct 2004 08:01:31 +0200, "Annette" wrote:
> Van hier af voel ek nogal jammer vir die arme Amerikaners - albei deelnemers
> was so vaag as moontlik oor feite, en dieselfde ou storie is oor en oor
> herhaal. Bush maak weereens staat op stiltes om die indruk te wek hy dink
> oor antwoorde. Kerry het 'n gulde geleentheid laat verbygaan om harde
> syfers, van die aantal soldate wat elke maand in Irak dood is, weer te gee.
> Hy weet seker nie.
> Hoop die volgende debatte is beter, maar ek twyfel.
> Dit is nou die twee top kandidate vir die leiersposisie van die
> wêreldmoondheid? Hemele behoede ons!
ek kry gereeld die indruk op die groep, vreemd genoeg, van vroumense
af, dat julle sou verkies om Husein steeds in die stoel te hê. Dan pla
dit julle defnitief ook nie dat die nuwe regering blykbaar geen
wesentlike verskille gaan implementeer nie.
Wel is dit ietwat (maar beslis nie heeltemal) van die onderwerp af,
maar kom ek deel met julle 'n lesersbrief in my daaglikse koerant van
gister:
*********
As I sit in my lounge watching e.tv News Live at seven, I am horrified
by those that call themselves "Jihads" in Iraq.
I am a Muslim with basic Islamic education and one of the teachings of
Hazzerd Muhammed that stands out in my mind is "If a person throws a
brick at you, throw back a flower."
Where is that today? Why do we want to depict to the world
exactly what they think of us?
We cried out terrorism when America bulldozed her way in
Afghanistan and Iraq. We held marches, wrote articles and sung Nazms,
yet we keep silent when we witness these murders on TV.
As South African Muslims we do not condemn terrorism? Why
don't we stand up for what is right?
Islam is no longer seen or potrayed as a religion of love,
tolerance, honour and freedom, but as a religion of hate, disgrace,
slavery and murder.
Please don't twist my words and this is a letter of plea. Do
not call me a hypocrite that I am not.
To all reading this: It is not Muslims and Islam that is
monstrous, but those who murder innocent victems in cold blood.
A final note to you: Please close your eyes and pretend that
it is you being held captive, holding your breath in fear of being
beheaded any second.
Think about your loved ones witnessing your death on
television.
A mournfull Muslim
Verulam
***********************
Daily News/Thursday September 30 2004
***************************************************
|
|
|
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #98983 is 'n antwoord op boodskap #98981] |
Fri, 01 October 2004 19:41   |
basjan[1]
Boodskappe: 315 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:OcWdnTY4N7WkMsDcRVn-iA@rogers.com...
>
> "basjan" skryf
>
> Toe het ek gedink dat ek (as ek kon stem)
>> vir Bush sou stem, alleen omdat ek gevoel het hy verteenwoordig my
> waardes.
>
> Ek raak eenvoudig net altyd verstom oor hierdie
> soort gepraat. Watter waardes kon Bush
> verteenwoordig.
Noem dit dalk eerder morele standpunte. O.a., aborsie, geloof en so aan en
so aan...
> Van die begin af was dit
> duidelik dat hy maar bietjie van 'n los ou
> gewees het, en sy dogters ook maar nog
> lekker die drank scéne betree. Dit was
> van die begin af duidelik dat hy 'n bedorwe
> brokkie is. En die manier waarop Cheney
> vise-presidentskandidaat geword het,
> moes mens ook laat weet het dat hulle
> gewetenloos is. Dit terwyl Chipper Gore
> 'n rekord gehad het van teen bands
> agiteer wat slegte lirieke het.
Dit hang natuurlik af van mens se perspektief. Raas met stout popgroepe wat
slegte woorde gebruik? Vir my is dit minder belangrik as ander, meer
sigbare sake, soos aborsie, geloof en homoseksualisme. Dis 'n geval van
"kies die boosste" en stem daarteen. Ek stem saam dat Bush nie 'n
son-engeltjie is nie, ek het dit ook nie gesê nie. Ek het bloot gesê dat as
iemand my sou maak kies, ek sekerlik Bush sou gekies het, gegewe standpunte
oor sake wat vir MY belangrik is. En ek het ook gesê dat hy die vertroue
geskend het. Ek het nog nooit gedink dat hy besonder intellegent was, of
selfs 'n goeie leier nie. Ons het almal ons fout/e...
> Gore
> was die toonbeeld van goeie waardes
> self.
Besef asseblief dat tannie se "goeie waardes" dalk nie so lekker in my skoot
val nie.
Dink tannie nie dat tannie se soort gepraat my nie ook baie net "eenvoudig
verstom" nie? Dis waaroor dit op die ou einde gaan, ons reg om mekaar te
verstom. Wie is regtig die verstommendste?
Basjan
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #98984 is 'n antwoord op boodskap #98982] |
Fri, 01 October 2004 20:14   |
basjan[1]
Boodskappe: 315 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:MMudnY2s-NZ2LcDcRVn-sA@rogers.com...
>
> "basjan" skryf
>
>> Ek was "bevoorreg" om Clinton se mannewales eerstehands in Amerika te
> ervaar
>
> Een van die grootste foute wat Gore destyds gemaak
> het, was om nie genoeg van Clinton gebruik te maak
> nie ( volgens die media omdat hy hom wou distansieer
> van Clinton.) Wat dink jy daarvan dat Clinton
> so populêr is as wat kan kom, en glo heelwaarskynlik
> vir 'n derde term sou kon verkies word, as dit moontlik
> is. En dat Hilary Clinton gedruk word om vir president
> te staan. Bewys dit nie dat "Clinton se manewales"
> geen duit verskil gemaak het aan die gewone man in
> die straat nie. Hulle onthou Clinton net as 'n baie
> suksesvolle administreerder,
Clinton was 'n baie goeie president, sy persoonlike sake was net wat dit
was, persoonlik...
> en een wat die werklike
> Christelike waarde van vrede in die wêreld beywer
> het. En Hilary Clinton, wat ten spyte van 'n seksuele
> misgryp, haar man kon vergewe, soos elke Christen
> veronderstel is om te doen.
Dis nou hier waar tannie 'n kan wurms oopmaak. "Werklike Christelike
waardes" is oop aan vertolking van die Bybel. Vrede is iets om na te
streef, maar nie teen alle koste nie...
Basjan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #98998 is 'n antwoord op boodskap #98977] |
Fri, 01 October 2004 21:33   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:ebbql0dl4aeg4trasql1gfvpnlunb8dd5a@4ax.com...
On Fri, 1 Oct 2004 08:01:31 +0200, "Annette" wrote:
> Van hier af voel ek nogal jammer vir die arme Amerikaners - albei deelnemers
> was so vaag as moontlik oor feite, en dieselfde ou storie is oor en oor
> herhaal. Bush maak weereens staat op stiltes om die indruk te wek hy dink
> oor antwoorde. Kerry het 'n gulde geleentheid laat verbygaan om harde
> syfers, van die aantal soldate wat elke maand in Irak dood is, weer te gee.
> Hy weet seker nie.
> Hoop die volgende debatte is beter, maar ek twyfel.
> Dit is nou die twee top kandidate vir die leiersposisie van die
> wêreldmoondheid? Hemele behoede ons!
ek kry gereeld die indruk op die groep, vreemd genoeg, van vroumense
af, dat julle sou verkies om Husein steeds in die stoel te hê. Dan pla
dit julle defnitief ook nie dat die nuwe regering blykbaar geen
wesentlike verskille gaan implementeer nie.
Wel is dit ietwat (maar beslis nie heeltemal) van die onderwerp af,
maar kom ek deel met julle 'n lesersbrief in my daaglikse koerant van
gister:
*********
As I sit in my lounge watching e.tv News Live at seven, I am horrified
by those that call themselves "Jihads" in Iraq.
I am a Muslim with basic Islamic education and one of the teachings of
Hazzerd Muhammed that stands out in my mind is "If a person throws a
brick at you, throw back a flower."
Where is that today? Why do we want to depict to the world
exactly what they think of us?
We cried out terrorism when America bulldozed her way in
Afghanistan and Iraq. We held marches, wrote articles and sung Nazms,
yet we keep silent when we witness these murders on TV.
As South African Muslims we do not condemn terrorism? Why
don't we stand up for what is right?
Islam is no longer seen or potrayed as a religion of love,
tolerance, honour and freedom, but as a religion of hate, disgrace,
slavery and murder.
Please don't twist my words and this is a letter of plea. Do
not call me a hypocrite that I am not.
To all reading this: It is not Muslims and Islam that is
monstrous, but those who murder innocent victems in cold blood.
A final note to you: Please close your eyes and pretend that
it is you being held captive, holding your breath in fear of being
beheaded any second.
Think about your loved ones witnessing your death on
television.
A mournfull Muslim
Verulam
Goed gestel DD. en waar, maar julle Moslems is so anders as die van ware
moslemlande!
-e-
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #98999 is 'n antwoord op boodskap #98982] |
Fri, 01 October 2004 21:38   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:MMudnY2s-NZ2LcDcRVn-sA@rogers.com...
"basjan" skryf
> Ek was "bevoorreg" om Clinton se mannewales eerstehands in Amerika te
ervaar
Een van die grootste foute wat Gore destyds gemaak
het, was om nie genoeg van Clinton gebruik te maak
nie ( volgens die media omdat hy hom wou distansieer
van Clinton.) Wat dink jy daarvan dat Clinton
so populêr is as wat kan kom, en glo heelwaarskynlik
vir 'n derde term sou kon verkies word, as dit moontlik
is. En dat Hilary Clinton gedruk word om vir president
te staan. Bewys dit nie dat "Clinton se manewales"
geen duit verskil gemaak het aan die gewone man in
die straat nie. Hulle onthou Clinton net as 'n baie
suksesvolle administreerder, en een wat die werklike
Christelike waarde van vrede in die wêreld beywer
het. En Hilary Clinton, wat ten spyte van 'n seksuele
misgryp, haar man kon vergewe, soos elke Christen
veronderstel is om te doen.
Gloudina
Gloudina, jy woon in die noord oostelike hoek van die land (OK, oorkant die
grens, maar tog), en die mense se waardes daar is baie anders as die res van
hierdie land. Duidelik is jy deel van hulle, maar die hartland het nie
Clinton se manewales goedgekeur nie, en blykbaar het ou Hillary net so
rondgeneuk as hy. Ek het al tevore hier gese ek hou van Clinton, maar ek
praat nie sy talle hoereerdery goed nie.
Ellie
|
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #99001 is 'n antwoord op boodskap #98998] |
Fri, 01 October 2004 21:52   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 01 Oct 2004 21:33:49 GMT, "Ellie" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:ebbql0dl4aeg4trasql1gfvpnlunb8dd5a@4ax.com...
> On Fri, 1 Oct 2004 08:01:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Van hier af voel ek nogal jammer vir die arme Amerikaners - albei
> deelnemers
>> was so vaag as moontlik oor feite, en dieselfde ou storie is oor en oor
>> herhaal. Bush maak weereens staat op stiltes om die indruk te wek hy dink
>> oor antwoorde. Kerry het 'n gulde geleentheid laat verbygaan om harde
>> syfers, van die aantal soldate wat elke maand in Irak dood is, weer te gee.
>> Hy weet seker nie.
>> Hoop die volgende debatte is beter, maar ek twyfel.
>> Dit is nou die twee top kandidate vir die leiersposisie van die
>> wêreldmoondheid? Hemele behoede ons!
>
>
> ek kry gereeld die indruk op die groep, vreemd genoeg, van vroumense
> af, dat julle sou verkies om Husein steeds in die stoel te hê. Dan pla
> dit julle defnitief ook nie dat die nuwe regering blykbaar geen
> wesentlike verskille gaan implementeer nie.
>
> Wel is dit ietwat (maar beslis nie heeltemal) van die onderwerp af,
> maar kom ek deel met julle 'n lesersbrief in my daaglikse koerant van
> gister:
>
> *********
> As I sit in my lounge watching e.tv News Live at seven, I am horrified
> by those that call themselves "Jihads" in Iraq.
>
> I am a Muslim with basic Islamic education and one of the teachings of
> Hazzerd Muhammed that stands out in my mind is "If a person throws a
> brick at you, throw back a flower."
> Where is that today? Why do we want to depict to the world
> exactly what they think of us?
> We cried out terrorism when America bulldozed her way in
> Afghanistan and Iraq. We held marches, wrote articles and sung Nazms,
> yet we keep silent when we witness these murders on TV.
> As South African Muslims we do not condemn terrorism? Why
> don't we stand up for what is right?
> Islam is no longer seen or potrayed as a religion of love,
> tolerance, honour and freedom, but as a religion of hate, disgrace,
> slavery and murder.
> Please don't twist my words and this is a letter of plea. Do
> not call me a hypocrite that I am not.
> To all reading this: It is not Muslims and Islam that is
> monstrous, but those who murder innocent victems in cold blood.
> A final note to you: Please close your eyes and pretend that
> it is you being held captive, holding your breath in fear of being
> beheaded any second.
> Think about your loved ones witnessing your death on
> television.
>
> A mournfull Muslim
> Verulam
>
> Goed gestel DD. en waar, maar julle Moslems is so anders as die van ware
> moslemlande!
> -e-
is hierdie brief nie die bewys, Ellie, dat die Suid Afrikaanse Moslems
nie anders is as die van julle nie? Dié van die ware Moslemlande nie?
Beklaag die skrywer van die brief nie die hartseerfeit dat die Moslems
oor die hele wêreld dieselfde is nie? Die skrywer wys tog daarop dat
die hele Moslemgemeenskap arms gevou sit en stille goedkeuring
aan moorde verleen.
Baie goed gestel, soos jy sê, en daar is nie 'n aanduiding wat die
geslag van die skrywer is nie, maar die gebrek aan venyn en
krasheid, wil my laat dink dat dit 'n vrou is.
(Hier bewys ek dat ek nie veralgemeen nie, want ek weet dat alle vroue
nie soos Gloudina is nie.)
DD
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #99002 is 'n antwoord op boodskap #99001] |
Fri, 01 October 2004 22:30   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:psjrl09tlsq1qv3uq1h9544eev4klcepd0@4ax.com...

Jy is heeltemaal reg DD. En net omdat ek in n Moslemlandgewoon het vir drie
jaar maak dit my nie n kenner nie, maar ek het onder die Moslems (Slamse) in
Kaapstad grootgeword, en hulle is, dink ek, meer verwester as bv. die in
Indonesie en Maleisie, waar ek heelwat van hulle geken het. Natuurlik was
ons goeie vriende met sommiges, maar ek sou nie kon se of hulle familielede
vir hulleself gaan opblaas het naweke nie :-) Sommige Jode kan net so
fanaties wees, en sommige ander mense ook, dit is maar seker streeksgewys,
maar Islam, volgende die Kuran, is n vredeliewende godsdiens, en die silent
majority wil maar net nie die skip kantel nie.
En nou moet ek waai en gaan inpak en regkry, anders kom ek nie more weg
nie.
Ellie
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #99004 is 'n antwoord op boodskap #98999] |
Sat, 02 October 2004 02:42   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf
> Gloudina, jy woon in die noord oostelike hoek van die land (OK, oorkant die
> grens, maar tog), en die mense se waardes daar is baie anders as die res van
> hierdie land.
Ons is nie so anders hier as wat julle in die VSA
is nie. Maar ek kyk nou die dag hoe Clinton op
Oprah sit en praat. Sy ondervra hom oor al die
"manewales" en hy antwoord taamlik openlik
en eerlik. Maar dis die gehoor waaroor ek my
verbaas het. Hulle was so simpatiek met hom,
almal meestal vroue. Het verstaan toe hy
praat oor sy misstappe, en verstaan hoe hy
verduidelik hoe hy op die sofa moes slaap,
maar hoe Hilary hom uiteindelik vergewe het.
Alles so menslik. As George Bush net eerlik
oor homself kon praat, en oor sy onperfekt-
heid. En eerlik praat oor wat in Irak aangaan,
dan sal mens meer respek vir hom kry. Maar
hy kom net oor as 'n oneerlike spoilt brat.
Gloudina
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #99006 is 'n antwoord op boodskap #98995] |
Sat, 02 October 2004 05:37   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik is dit so - maar ongelukkig word die debatte voorgehou as DIE
bepalende faktor watter kandidaat die geskikste is - daarom is daar nou al 3
debatte. En ek takseer van hier die hele situasie net soos dit aan my
voorgehou word tydens die debat.
Ek is natuurlik vir openbare debatte - maar daar is paar goed van die hele
opset wat ek minder spontaan vind.
1) Die gemaakvriendelike handgeskud voor die debat, en dan word daar in
mekaar se karakter ingeklim.
2) Die ooglopende vooraf besluit wie gaan die blou das en wie gaan die rooi
das dra - niks oorspronklik soos 'n pienk, goue of groen das nie.
3) Die knaende gevoel dat beide kandidate voor die tyd geweet het wie gaan
watter vrae vra.
Vir my, van hier af, is Amerikaanse politiek die mins ingewikkelde van enige
ander land. Die groot maatskappye met die meeste geld bepaal wie die
kandidaat en die president gaan wees, en wat hy gaan doen.
--
Groetnis
Annette
"Ellie" skryf in boodskap news:AWj7d.930$gs1.359@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Ek het weer gedink Kerry was baie goed. Hy het baie goeie feite genoem, en
> was steady en ingelig. Annette, jy kan nie die hele situasie asseseer deur
> die debatte te kyk nie, ons politieke stelsel is baie meer ingewikkeld as
> net hierdie debatte.
>
> Ellie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cjiv9g$em5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van hier af voel ek nogal jammer vir die arme Amerikaners - albei deelnemers
> was so vaag as moontlik oor feite, en dieselfde ou storie is oor en oor
> herhaal. Bush maak weereens staat op stiltes om die indruk te wek hy dink
> oor antwoorde. Kerry het 'n gulde geleentheid laat verbygaan om harde
> syfers, van die aantal soldate wat elke maand in Irak dood is, weer te gee.
> Hy weet seker nie.
> Hoop die volgende debatte is beter, maar ek twyfel.
> Dit is nou die twee top kandidate vir die leiersposisie van die
> wêreldmoondheid? Hemele behoede ons!
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #99019 is 'n antwoord op boodskap #99007] |
Sat, 02 October 2004 08:41   |
basjan[1]
Boodskappe: 315 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:415e4b67.0@news1.mweb.co.za...
> Julle spul 'plestieke' doer in die land van die silikoon en hamburgers
> sit
Oom Suidwes, hier moet ek objeksie aanteken! Die tyd wat ek in Amerika
spandeer het, het my gewys dat die Hollywood-persepsie van Amerika presies
dit is, 'n blote persepsie en dan nog ui Hollywood. Die meeste Amerikaners
is baie soos ek en jy, warm, oop mense wat baie omgee vir mekaar. Ek is
nooit, nooit soos 'n vreemdeling laat voel nie. Ek was dieselfde
geleenthede as 'n egte Amerikaner gebied. Dit terwyl ek voor my siel weet
dat 'n vreemdeling, relatief gesproke, sy plek moet ken in SA, soos ons
grootgeword het. Daar was baie dinge wat teen my manier van lewe ingedruis
het en ek het die VSA as baie "narrow-minded" in terme van wêreldgebeure
ervaar, maar plastiekerig was hulle nie.
Basjan
|
|
|
|
|
Re: VSA debat [boodskap #99023 is 'n antwoord op boodskap #99019] |
Sat, 02 October 2004 09:33   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet nie wat ek storie hier op die ng te ernstig opvat nie! Meeste is
tong in die kies. Ek het darem al so 'n paar Yankees in my lewe ontmoet en
nie 'n enkele een het my opgeval as vals of sleg nie, maar dan weer is
Katryn [of Kooitryn aka Strontbrommer soos ek haar noem omdat sy so knaend
'n mens eers aanval voor sy 'sense' praat en dan in geskokte onskuld wil
weet hoekom praat jy terug teen haar, sy is sê onskuldig] se bydraes vir my
so goed soos 'n vuurhoutjie by petrol. Enigiets net om haar snare te
tokkel!
Dit gesê.....wat ek wel snaaks vind van die Amerikaners is die
oordadigheid waarmee alles gedoen word. Kyk jy na die verkiesings, is dit
vlaggies en knopies en karre en podiums. Dan is daar die Yankee-tank
karre.....suke plat oordadige, wiegende, petrolvretende monsters wat enige
ingenieur na vlugsout laat gryp so kak is dié karre. Loop mos en wieg en
knik op die oop pad, jy word seesiek! Uiteindelik het die Europeërs en die
Japannese die Amerikaners uiteindelik geleer wat 'n ordentlike kar
is.....dis nou as jy kyk na die Camry's, BMW's en Benze. Hier by ons
ondervind ons die toeriste-Yankee ook as 'n snaakse ding....in vergelyking
met die plaaslike platvloerse plonke [ons!] hier by ons. Hulle kom met die
nuutste 'gadgets', haat stof en as hy in die aand platval in sy kampstoel,
verwag hy sy whiskey in sy hand, bediend. Reg ook so want hy betaal
daarvoor. Daarenteen, moet ek sê, van die Europeërs is beter toeriste.
Soos die Italianers met hul mooi vroumense en ook die Aussies gee nie om om
sy hande in koue water te druk nie. Die Jode is aaklig om die minste te sê
en die Duitsers check elke ding op!
Uit SA is die Natallers voor op die wa, die Kapenaars is suinig, die
Vrystaters is vriendelik en probeer die kus leegsuip en die Gautengers gooi
geld rond en soek enige reël om te oortree! Maar dis alles persepsie.....
"basjan" skryf in boodskap news:cjlpk8$9c2$1@solaris.cc.vt.edu...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:415e4b67.0@news1.mweb.co.za...
>> Julle spul 'plestieke' doer in die land van die silikoon en hamburgers
>> sit
>
> Oom Suidwes, hier moet ek objeksie aanteken! Die tyd wat ek in Amerika
> spandeer het, het my gewys dat die Hollywood-persepsie van Amerika presies
> dit is, 'n blote persepsie en dan nog ui Hollywood. Die meeste
> Amerikaners is baie soos ek en jy, warm, oop mense wat baie omgee vir
> mekaar. Ek is nooit, nooit soos 'n vreemdeling laat voel nie. Ek was
> dieselfde geleenthede as 'n egte Amerikaner gebied. Dit terwyl ek voor my
> siel weet dat 'n vreemdeling, relatief gesproke, sy plek moet ken in SA,
> soos ons grootgeword het. Daar was baie dinge wat teen my manier van lewe
> ingedruis het en ek het die VSA as baie "narrow-minded" in terme van
> wêreldgebeure ervaar, maar plastiekerig was hulle nie.
>
> Basjan
>
|
|
|
Bladsye (9): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 00:56:47 UTC 2025
|