Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sjinese besigheid.
Sjinese besigheid. [boodskap #98958] Vr, 01 Oktober 2004 10:58
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
WaaisPrez Zuma is tans in Sjina - besig om dik pelle te raak met die snare -
besigheidsgewys:))
Nietemin, ons moet waak dat ons regering nie die Oosterse
besigheidsbeginsels te sterk hier toepas nie.
1) Mense in die landelike gebiede moet toestemming kry om 'n werk in 'n
stedelike gebied te doen. Sodra die werk klaar is, kan hulle 'n ander werk
kry, of terug gaan na die dale en valleie.
2) Hierdie werkers bly almal saam in behoueringskratte wat by die werkgewer
opgerig is - dus geen reis en verblyfuitgawes vir hulle nie, en hulle word
glo vergoed volgens wat die eienaars dink markverwant aan die produk is.
3) Daar is geen vakbonde nie.
4) Daar is geen minimumloonvasstelling nie
5) Geen stakings of betogings tov van lone of werks- en verblyfomstandighede
word toegelaat nie.
6) Die besigheidselite se oogmerk is om 'n produk so goedkoop as moontlik,
met die hoogste moontlike wins, op die mark vry te stel.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Re: Afrikaans to be Scrapped in Schools in 2005 (Media Report)
Volgende onderwerp: Die Dolfenarium - Dolsprong.zip (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:26:45 MGT 2024