Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lokvinke
Lokvinke [boodskap #98788] Ma, 27 September 2004 07:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit 'n goeie beleid om kroeks te vang?
Kan daar nie persoonlike agendas by betrokke wees nie, of mense vang wat nie
tot die transaksie sou toegegee het as die lokvink nie so sterk wou verkoop
nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Lokvinke [boodskap #98835 is 'n antwoord op boodskap #98788] Di, 28 September 2004 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met ongeslypte diamante is dit natuurlik 'n groot storie en ons land hêt mos
diamante! So 'n klompie jare gelede by die Windhoek skou het ons 'n
stalletjie gehad oorkant CDM en een aand toe verdwyn 'n diamant by hulle en
dit was so vinnig soos jy kan sê 'mes' toe's die deure van die saal toe en
hulle begin soek na die skuldige. Daar het ek toe gestaan en gesles met 'n
diamantspeurder en die onderwerp was juis die gebruik van lokvinke en of
hulle nie die onskuldige publiek uitlok nie?
Toe sê hy vir my ons dink te algemeen en nie spesifiek nie. Hulle vat
nie 'n telefoonboek en besluit vandag gaan ons 20 lede van die publiek kans
gee om hulle 'luck' te 'try' nie. Hy sê toe hulle werk daagliks met mense
wat hulle vermoed met diamante smokkel en dis die mense wat hulle uitlok.
Hy het gereken dat as hulle 'n ou in 'n lokval met diamante vang, is die
kanse 99,9% dat die ou al voorheen klippies gespeel het. Ek sou reken met
dwelms is dit seker maar dieselfde? Geduruende 'n klopjag sal hulle
gebruikers arresteer, 'n boete gee en goed skrikmaak en hoop hulle stop,
maar eintlikle lokvalle stel hulle vir verspreiders en netwerke. Mense wat
hulle reeds inligting oor beskik.

"Annette" skryf in boodskap news:cj8gp3$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit 'n goeie beleid om kroeks te vang?
> Kan daar nie persoonlike agendas by betrokke wees nie, of mense vang wat
> nie
> tot die transaksie sou toegegee het as die lokvink nie so sterk wou
> verkoop
> nie?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Lokvinke [boodskap #98897 is 'n antwoord op boodskap #98835] Do, 30 September 2004 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem saam met wat die speurder te vertelle gehad het - maar dan kry mens
die enkele geval - waar iemand voorheen met diamante deurmekaar was, en
besluit om die regte paadjie te loop - dan hoor die polisie dat die man in
'n geldelike verknorsing is, en besluit dan om hom met diamante te teiken en
toe te slaan as hy ingee.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:41597b22.0@news1.mweb.co.za...
> Met ongeslypte diamante is dit natuurlik 'n groot storie en ons land hêt mos
> diamante! So 'n klompie jare gelede by die Windhoek skou het ons 'n
> stalletjie gehad oorkant CDM en een aand toe verdwyn 'n diamant by hulle en
> dit was so vinnig soos jy kan sê 'mes' toe's die deure van die saal toe en
> hulle begin soek na die skuldige. Daar het ek toe gestaan en gesles met 'n
> diamantspeurder en die onderwerp was juis die gebruik van lokvinke en of
> hulle nie die onskuldige publiek uitlok nie?
> Toe sê hy vir my ons dink te algemeen en nie spesifiek nie. Hulle vat
> nie 'n telefoonboek en besluit vandag gaan ons 20 lede van die publiek kans
> gee om hulle 'luck' te 'try' nie. Hy sê toe hulle werk daagliks met mense
> wat hulle vermoed met diamante smokkel en dis die mense wat hulle uitlok.
> Hy het gereken dat as hulle 'n ou in 'n lokval met diamante vang, is die
> kanse 99,9% dat die ou al voorheen klippies gespeel het. Ek sou reken met
> dwelms is dit seker maar dieselfde? Geduruende 'n klopjag sal hulle
> gebruikers arresteer, 'n boete gee en goed skrikmaak en hoop hulle stop,
> maar eintlikle lokvalle stel hulle vir verspreiders en netwerke. Mense wat
> hulle reeds inligting oor beskik.
> "Annette" wrote in message
> news:cj8gp3$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is dit 'n goeie beleid om kroeks te vang?
>> Kan daar nie persoonlike agendas by betrokke wees nie, of mense vang wat
>> nie
>> tot die transaksie sou toegegee het as die lokvink nie so sterk wou
>> verkoop
>> nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Lokvinke [boodskap #98906 is 'n antwoord op boodskap #98897] Do, 30 September 2004 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet net onthou daar's altyd twee kante van 'n saak. Die ou wat gevang
word, veral as hy reeds 'n misdadiger was, sal nooit die volle storie vertel
nie. En, geldelike verknorsing beteken nie jy mag die wet oortree nie.
As dit so was kon ons mos maar almal as die broek knyp, jouself gaan help by
'n bank of op 'n plek? Hy kón nee gesê het!

"Annette" skryf in boodskap news:cjg7dj$9a0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem saam met wat die speurder te vertelle gehad het - maar dan kry
> mens
> die enkele geval - waar iemand voorheen met diamante deurmekaar was, en
> besluit om die regte paadjie te loop - dan hoor die polisie dat die man in
> 'n geldelike verknorsing is, en besluit dan om hom met diamante te teiken
> en
> toe te slaan as hy ingee.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:41597b22.0@news1.mweb.co.za...
>> Met ongeslypte diamante is dit natuurlik 'n groot storie en ons land hêt mos
>> diamante! So 'n klompie jare gelede by die Windhoek skou het ons 'n
>> stalletjie gehad oorkant CDM en een aand toe verdwyn 'n diamant by hulle en
>> dit was so vinnig soos jy kan sê 'mes' toe's die deure van die saal toe
>> en
>> hulle begin soek na die skuldige. Daar het ek toe gestaan en gesles met 'n
>> diamantspeurder en die onderwerp was juis die gebruik van lokvinke en of
>> hulle nie die onskuldige publiek uitlok nie?
>> Toe sê hy vir my ons dink te algemeen en nie spesifiek nie. Hulle vat
>> nie 'n telefoonboek en besluit vandag gaan ons 20 lede van die publiek kans
>> gee om hulle 'luck' te 'try' nie. Hy sê toe hulle werk daagliks met mense
>> wat hulle vermoed met diamante smokkel en dis die mense wat hulle uitlok.
>> Hy het gereken dat as hulle 'n ou in 'n lokval met diamante vang, is die
>> kanse 99,9% dat die ou al voorheen klippies gespeel het. Ek sou reken met
>> dwelms is dit seker maar dieselfde? Geduruende 'n klopjag sal hulle
>> gebruikers arresteer, 'n boete gee en goed skrikmaak en hoop hulle stop,
>> maar eintlikle lokvalle stel hulle vir verspreiders en netwerke. Mense wat
>> hulle reeds inligting oor beskik.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cj8gp3$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is dit 'n goeie beleid om kroeks te vang?
>>> Kan daar nie persoonlike agendas by betrokke wees nie, of mense vang
>>> wat
>>> nie
>>> tot die transaksie sou toegegee het as die lokvink nie so sterk wou
>>> verkoop
>>> nie?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
Re: Lokvinke [boodskap #98909 is 'n antwoord op boodskap #98906] Do, 30 September 2004 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar juis - die geval wat ek beskryf het, het tot gevolg gehad dat die saak
uitgegooi is, omdat die lokvink uitermate sterk taktiek toegepas het om die
man te oorreed om wel die diamante te koop, ten spyte van herhaalde kere wat
dit van die hand gewys is.
Die advokaat wat in die program was het 'n inbeller wat beweer het dat hy
onskuldig was, gevra waar hy dan die geld sou gekry het om vir die onwettige
diamante te betaal. Geleen seker om 'n ou winsie te maak om al sy skuld te
delg.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:415bbccf.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moet net onthou daar's altyd twee kante van 'n saak. Die ou wat gevang
> word, veral as hy reeds 'n misdadiger was, sal nooit die volle storie vertel
> nie. En, geldelike verknorsing beteken nie jy mag die wet oortree nie.
> As dit so was kon ons mos maar almal as die broek knyp, jouself gaan help by
> 'n bank of op 'n plek? Hy kón nee gesê het!
> "Annette" wrote in message
> news:cjg7dj$9a0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek stem saam met wat die speurder te vertelle gehad het - maar dan kry
>> mens
>> die enkele geval - waar iemand voorheen met diamante deurmekaar was, en
>> besluit om die regte paadjie te loop - dan hoor die polisie dat die man in
>> 'n geldelike verknorsing is, en besluit dan om hom met diamante te teiken
>> en
>> toe te slaan as hy ingee.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:41597b22.0@news1.mweb.co.za...
>>> Met ongeslypte diamante is dit natuurlik 'n groot storie en ons land hét mos
>>> diamante! So 'n klompie jare gelede by die Windhoek skou het ons 'n
>>> stalletjie gehad oorkant CDM en een aand toe verdwyn 'n diamant by hulle en
>>> dit was so vinnig soos jy kan sê 'mes' toe's die deure van die saal toe
>>> en
>>> hulle begin soek na die skuldige. Daar het ek toe gestaan en gesles met 'n
>>> diamantspeurder en die onderwerp was juis die gebruik van lokvinke en of
>>> hulle nie die onskuldige publiek uitlok nie?
>>> Toe sê hy vir my ons dink te algemeen en nie spesifiek nie. Hulle vat
>>> nie 'n telefoonboek en besluit vandag gaan ons 20 lede van die publiek kans
>>> gee om hulle 'luck' te 'try' nie. Hy sê toe hulle werk daagliks met mense
>>> wat hulle vermoed met diamante smokkel en dis die mense wat hulle uitlok.
>>> Hy het gereken dat as hulle 'n ou in 'n lokval met diamante vang, is die
>>> kanse 99,9% dat die ou al voorheen klippies gespeel het. Ek sou reken met
>>> dwelms is dit seker maar dieselfde? Geduruende 'n klopjag sal hulle
>>> gebruikers arresteer, 'n boete gee en goed skrikmaak en hoop hulle stop,
>>> maar eintlikle lokvalle stel hulle vir verspreiders en netwerke. Mense wat
>>> hulle reeds inligting oor beskik.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cj8gp3$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Is dit 'n goeie beleid om kroeks te vang?
>>>> Kan daar nie persoonlike agendas by betrokke wees nie, of mense vang
>>>> wat
>>>> nie
>>>> tot die transaksie sou toegegee het as die lokvink nie so sterk wou
>>>> verkoop
>>>> nie?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>
>
Re: Lokvinke [boodskap #98912 is 'n antwoord op boodskap #98909] Do, 30 September 2004 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nè? As ek in die mark is vir 'n Tazz en hier kom 'n verkoopsman en smeer
'n Ferrari aan my af dan huil ek oor ek myself nie kon inhou van gierigheid
nie? Die ou was baie gelukkig om weg te stap. 'n Kennis van my het jarre
gelede met klippies gespeel en toe 'n lokvink se gemerkte diamante
[namaaksels] wat aan hom in sy werkplek aangebied is, met 'n tang stukkend
gedruk....en was die spul pote vir hom die bliksem in! Daar is in ons land
baie, baie stories oor 'amante en hoe die manne ryk geword het daaruit, maar
toevallig is dit net die ouens wat droom van die groot rykdom wat gesels
daaroor! 'n Regte smokkelaar praat nie daaroor nie. Baie van die stories
groei stertjies soos die jare aanstap.
Daar is vele mense wat reken om 'n diamant te smokkel is nie 'n
wetsoortreding nie want dis natuurlike goed wat aan die land en sy mense
behoort [klink amper soos die plaasgrondkwessie?], maar 'n diamant, soos
enigiets anders wat aan 'n ander behoort, mag jy nie steel nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cjgklq$559$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar juis - die geval wat ek beskryf het, het tot gevolg gehad dat die
> saak
> uitgegooi is, omdat die lokvink uitermate sterk taktiek toegepas het om
> die
> man te oorreed om wel die diamante te koop, ten spyte van herhaalde kere
> wat
> dit van die hand gewys is.
> Die advokaat wat in die program was het 'n inbeller wat beweer het dat hy
> onskuldig was, gevra waar hy dan die geld sou gekry het om vir die
> onwettige
> diamante te betaal. Geleen seker om 'n ou winsie te maak om al sy skuld te
> delg.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:415bbccf.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy moet net onthou daar's altyd twee kante van 'n saak. Die ou wat gevang
>> word, veral as hy reeds 'n misdadiger was, sal nooit die volle storie vertel
>> nie. En, geldelike verknorsing beteken nie jy mag die wet oortree nie.
>> As dit so was kon ons mos maar almal as die broek knyp, jouself gaan help by
>> 'n bank of op 'n plek? Hy kón nee gesê het!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cjg7dj$9a0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek stem saam met wat die speurder te vertelle gehad het - maar dan kry
>>> mens
>>> die enkele geval - waar iemand voorheen met diamante deurmekaar was, en
>>> besluit om die regte paadjie te loop - dan hoor die polisie dat die man in
>>> 'n geldelike verknorsing is, en besluit dan om hom met diamante te teiken en
>>> toe te slaan as hy ingee.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:41597b22.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Met ongeslypte diamante is dit natuurlik 'n groot storie en ons land hét mos
>>>> diamante! So 'n klompie jare gelede by die Windhoek skou het ons 'n
>>>> stalletjie gehad oorkant CDM en een aand toe verdwyn 'n diamant by hulle en
>>>> dit was so vinnig soos jy kan sê 'mes' toe's die deure van die saal toe en
>>>> hulle begin soek na die skuldige. Daar het ek toe gestaan en gesles met 'n
>>>> diamantspeurder en die onderwerp was juis die gebruik van lokvinke en of
>>>> hulle nie die onskuldige publiek uitlok nie?
>>>> Toe sê hy vir my ons dink te algemeen en nie spesifiek nie.
>>>> Hulle vat
>>>> nie 'n telefoonboek en besluit vandag gaan ons 20 lede van die publiek kans
>>>> gee om hulle 'luck' te 'try' nie. Hy sê toe hulle werk daagliks met mense
>>>> wat hulle vermoed met diamante smokkel en dis die mense wat hulle uitlok.
>>>> Hy het gereken dat as hulle 'n ou in 'n lokval met diamante vang, is die
>>>> kanse 99,9% dat die ou al voorheen klippies gespeel het. Ek sou
>>>> reken met
>>>> dwelms is dit seker maar dieselfde? Geduruende 'n klopjag sal hulle
>>>> gebruikers arresteer, 'n boete gee en goed skrikmaak en hoop hulle stop,
>>>> maar eintlikle lokvalle stel hulle vir verspreiders en netwerke. Mense wat
>>>> hulle reeds inligting oor beskik.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cj8gp3$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Is dit 'n goeie beleid om kroeks te vang?
>>>> > Kan daar nie persoonlike agendas by betrokke wees nie, of mense vang
>>>> > wat
>>>> > nie
>>>> > tot die transaksie sou toegegee het as die lokvink nie so sterk wou
>>>> > verkoop
>>>> > nie?
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>
>
Re: Lokvinke [boodskap #98931 is 'n antwoord op boodskap #98912] Do, 30 September 2004 22:14 Na vorige boodskap
JS  is tans af-lyn  JS
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Nee Mense, nou sit julle die pot mis.

Ek was jare lank n ou polisiemannetjie, waarvan ek vyf jaar in die dimant en
goud eenheid was, en in daardie tyd was ek die lokvink in honderde
aangeleenthede.

Die saak werk so:
Alvorens 'n polisebemampte 'n "optrede" beplan teen enige persoon moet daar
n 42/2/10 leer oopgemaak word, die word oopgemaak en gemagtig deur die
takoffissier, wie nie die optrde beplan nie.

Ten einde 'n 42/2/10 leer oop te maak moet daar 'n beedigde verklaring van
'n lid van die publiek (geen verband met SAPD) wees waarin daar duidellik en
onomwonde beskryf en verduidelik word dat die persoon teen wie die optrede
beplan word wel met diamante of goud of ander delmetaal/gesttnte vir daai
prys, deurmekaar is, en die persoon moet verklaar hoe hy persoonlik oor die
inligitng beskik, en hoe hy dit sonder twyfel kan getuig. Rumours werk nie.

Dan word daar beraadslaag met ander kollegas, en selfs bronne (informante)
gekontak en word die inligitng bevestig, indien moontlik.

Dan word die leer weer aan die takbevelvoerder voorgele, en slegs indien hy
die optrde magtig word die optrde beplan en die eerste kontak gemaak.

Daarna moet die beampte wat eerste kontak gemaak het 'n verklaring in die
leer plaas oor die gesprek tussen die teiken en homself, welke gewoonlik
gepaard gaan met versteekte video en audio bande wat moet strook en ook in
die leer geplaas word.

Dan word magtiging van hoofkantoor gekry om staats goud/diamante of wat
ookal van toepassing is te gebruik, of staats geld indien die teiken
diamante wil verkoop en nie noodwendig koop nie.

En dan word ie lokaal en optrde finaal beplan, met video eenhede, audio
eenhede en offisiere en ander voertuie ensomeer betrokke.

En dan word die "trap" gestel en uitgevoer.

"Suidwester" skryf in boodskap news:415bf5f5.0@news1.mweb.co.za...
> Nè? As ek in die mark is vir 'n Tazz en hier kom 'n verkoopsman en smeer
> 'n Ferrari aan my af dan huil ek oor ek myself nie kon inhou van gierigheid
> nie? Die ou was baie gelukkig om weg te stap. 'n Kennis van my het jarre
> gelede met klippies gespeel en toe 'n lokvink se gemerkte diamante
> [namaaksels] wat aan hom in sy werkplek aangebied is, met 'n tang stukkend
> gedruk....en was die spul pote vir hom die bliksem in! Daar is in ons land
> baie, baie stories oor 'amante en hoe die manne ryk geword het daaruit, maar
> toevallig is dit net die ouens wat droom van die groot rykdom wat gesels
> daaroor! 'n Regte smokkelaar praat nie daaroor nie. Baie van die stories
> groei stertjies soos die jare aanstap.
> Daar is vele mense wat reken om 'n diamant te smokkel is nie 'n
> wetsoortreding nie want dis natuurlike goed wat aan die land en sy mense
> behoort [klink amper soos die plaasgrondkwessie?], maar 'n diamant, soos
> enigiets anders wat aan 'n ander behoort, mag jy nie steel nie.
> "Annette" wrote in message
> news:cjgklq$559$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar juis - die geval wat ek beskryf het, het tot gevolg gehad dat die
>> saak
>> uitgegooi is, omdat die lokvink uitermate sterk taktiek toegepas het om
>> die
>> man te oorreed om wel die diamante te koop, ten spyte van herhaalde kere
>> wat
>> dit van die hand gewys is.
>> Die advokaat wat in die program was het 'n inbeller wat beweer het dat hy
>> onskuldig was, gevra waar hy dan die geld sou gekry het om vir die
>> onwettige
>> diamante te betaal. Geleen seker om 'n ou winsie te maak om al sy skuld te
>> delg.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:415bbccf.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy moet net onthou daar's altyd twee kante van 'n saak. Die ou wat gevang
>>> word, veral as hy reeds 'n misdadiger was, sal nooit die volle storie vertel
>>> nie. En, geldelike verknorsing beteken nie jy mag die wet oortree nie.
>>> As dit so was kon ons mos maar almal as die broek knyp, jouself gaan help by
>>> 'n bank of op 'n plek? Hy kón nee gesê het!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cjg7dj$9a0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek stem saam met wat die speurder te vertelle gehad het - maar dan kry
>>>> mens
>>>> die enkele geval - waar iemand voorheen met diamante deurmekaar was, en
>>>> besluit om die regte paadjie te loop - dan hoor die polisie dat die man in
>>>> 'n geldelike verknorsing is, en besluit dan om hom met diamante te teiken
>>>> en
>>>> toe te slaan as hy ingee.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:41597b22.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Met ongeslypte diamante is dit natuurlik 'n groot storie en ons land hét mos
>>>> > diamante! So 'n klompie jare gelede by die Windhoek skou het ons 'n
>>>> > stalletjie gehad oorkant CDM en een aand toe verdwyn 'n diamant by hulle en
>>>> > dit was so vinnig soos jy kan sê 'mes' toe's die deure van die saal
>>>> > toe
>>>> > en
>>>> > hulle begin soek na die skuldige. Daar het ek toe gestaan en gesles met 'n
>>>> > diamantspeurder en die onderwerp was juis die gebruik van lokvinke en of
>>>> > hulle nie die onskuldige publiek uitlok nie?
>>>> > Toe sê hy vir my ons dink te algemeen en nie spesifiek nie.
>>>> > Hulle vat
>>>> > nie 'n telefoonboek en besluit vandag gaan ons 20 lede van die publiek kans
>>>> > gee om hulle 'luck' te 'try' nie. Hy sê toe hulle werk daagliks met mense
>>>> > wat hulle vermoed met diamante smokkel en dis die mense wat hulle uitlok.
>>>> > Hy het gereken dat as hulle 'n ou in 'n lokval met diamante vang, is die
>>>> > kanse 99,9% dat die ou al voorheen klippies gespeel het. Ek sou
>>>> > reken met
>>>> > dwelms is dit seker maar dieselfde? Geduruende 'n klopjag sal hulle
>>>> > gebruikers arresteer, 'n boete gee en goed skrikmaak en hoop hulle stop,
>>>> > maar eintlikle lokvalle stel hulle vir verspreiders en netwerke. Mense wat
>>>> > hulle reeds inligting oor beskik.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cj8gp3$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Is dit 'n goeie beleid om kroeks te vang?
>>>> > > Kan daar nie persoonlike agendas by betrokke wees nie, of mense vang wat nie
>>>> > > tot die transaksie sou toegegee het as die lokvink nie so sterk wou verkoop
>>>> > > nie?
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Clintons
Volgende onderwerp: Bevolkingsaanwas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 23:11:47 MGT 2024