Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Absoluut 'De Kat' of absoluut Kak?
Absoluut 'De Kat' of absoluut Kak? [boodskap #9891] |
Fri, 04 July 1997 00:00  |
Jan Diedeleff[2]
Boodskappe: 4 Geregistreer: July 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In die Junie uitgawe van bg. glanstydskrif verskyn daar 'n
artikel "Al daai Jazz". Die artikel begin lees: "Het jy ook
pas jazz ontdek en jy weet nie waar om te begin nie..." en
gaan voort om 'n lys van 100 Jazz CD's kortliks te bespreek,
alles persoonlike keuses van die skrywer.
In die lys word daar maar een (?) S.A musikant gelys, 'n
Vrystater met die naam van Japie Human. Nou ek is 'n gebore
Vrystater, en Jazz is een van die musiekvorms wat ek geniet
(geen kenner), maar met alle respek, ek het nog nooit van
Japie Human gehoor nie.
Maar ek het wel gehoor (en gesien en beleef) die musiek van
Dollar Brand, die musiek van Mankunku Ngozi, die musiek
Basil Coetzee ( "julle kan maar New York toe gaan ons het
vir Mannenberg"), om maar net enkeles te noem. Alles name
wat skitter in hul afwesigheid. Maar in al hul verhewe
glorie is daar Quincy Jones, George Benson, Kiri Te Kanawa
(Jazz? Asseblief!).
Persoonlike skrywers keuses of te not, is dit die steun wat
die SA pers vir plaaslike musiek gee?
Mens kan maar net wonder oor watter sot die halfversuipte
kat uit die put gehaal het. 'n Vriend het jare terug toe die
eerste uitgawes verskyn het daarna verwys as 'de Kak'. Ek
kan net saamstem - hierdie kat is nie welkom in my huis nie.
- Jan Diedeleff
|
|
|
|
|
|
Re: Absoluut 'De Kat' of absoluut Kak? [boodskap #9942 is 'n antwoord op boodskap #9891] |
Sun, 13 July 1997 00:00  |
pigf...
Boodskappe: 33 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
jislaaik galjoen,
mooi woorde maar wat presies het die ou geskryf om jou so te onstel?
gal...@ibm.net wrote in article ...
>
> Kan jy nou meer !
> Dat mens nou so onnosel kan wees soos die musiekskrywer van De Kak
> en dit in 1997!
> Skryf vir die De Kak 'n brief en se die ou moet sy 100 CD's
> dwars in sy gat opdruk en dan oorfone aan sy knaters koppel
> en luister hoe dit klink.
>
> Vriendelike groete
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:15 UTC 2025
|