Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Clintons
Clintons [boodskap #98898] Do, 30 September 2004 06:05 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien gister die storie oor Hillary Clinton in die Huisgenoot. Ou Bill
Clinton het glo honderde vroumense gelooi in sy tydjie in die politiek en
die Lewinski-storie was maar van die enkele wat openbaar geraak het. Nou
reken hulle daar brand ook 'n vuur in Hillary wat nie maklik geblus word
nie, al probeer sy hoe hard. Sy het al die jare 'lovers' gehad en die
verontwaardigheid oor Bill se indiskressies was ook maar alles 'pose' want
hoe kan jy iemand veroordeel as jyself agter die deur rondhang? Tog sê
hul;le dat sy vir Bill geslaan het.....of met goeters gegooi het.
Sjit, hierdie ding gee vir my groot lag. Die spul demokrate in die VSA
se held en heldin is wat jy ligtelik as hoere kan klassifiseer, tog is dit
vir 'n groot deel van die Amerikaanse publiek duidelik aanvaarbaar dat 'n
regeringshoof wat veronderstel is om 'n mens van karakter te wees en waghond
is oor die hele Amerika, in die rioolslote van die lewe kan rondkarring met
hulle goedkeuring! Wat sê dit van die spul Amerikaners?
Re: Clintons [boodskap #98900 is 'n antwoord op boodskap #98898] Do, 30 September 2004 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, politici is wat hulle is - hulle "screw" mense - fisies of deur hul
optrede. Moet sê Bill het 'n besondere wyse gehad om die dameskiesers onder
hom te kry:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:415ba233.0@news1.mweb.co.za...
> Sien gister die storie oor Hillary Clinton in die Huisgenoot. Ou Bill
> Clinton het glo honderde vroumense gelooi in sy tydjie in die politiek en
> die Lewinski-storie was maar van die enkele wat openbaar geraak het. Nou
> reken hulle daar brand ook 'n vuur in Hillary wat nie maklik geblus word
> nie, al probeer sy hoe hard. Sy het al die jare 'lovers' gehad en die
> verontwaardigheid oor Bill se indiskressies was ook maar alles 'pose' want
> hoe kan jy iemand veroordeel as jyself agter die deur rondhang? Tog sê
> hul;le dat sy vir Bill geslaan het.....of met goeters gegooi het.
> Sjit, hierdie ding gee vir my groot lag. Die spul demokrate in die VSA
> se held en heldin is wat jy ligtelik as hoere kan klassifiseer, tog is dit
> vir 'n groot deel van die Amerikaanse publiek duidelik aanvaarbaar dat 'n
> regeringshoof wat veronderstel is om 'n mens van karakter te wees en waghond
> is oor die hele Amerika, in die rioolslote van die lewe kan rondkarring met
> hulle goedkeuring! Wat sê dit van die spul Amerikaners?
>
Re: Clintons [boodskap #98903 is 'n antwoord op boodskap #98900] Do, 30 September 2004 06:51 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Blykbaar met so 'n skewe korrel? Nou wonder ek of Hillary se 'inmates'
almal manlik is?

"Annette" skryf in boodskap news:cjg91p$buc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, politici is wat hulle is - hulle "screw" mense - fisies of deur hul
> optrede. Moet sê Bill het 'n besondere wyse gehad om die dameskiesers
> onder
> hom te kry:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:415ba233.0@news1.mweb.co.za...
>> Sien gister die storie oor Hillary Clinton in die Huisgenoot. Ou Bill
>> Clinton het glo honderde vroumense gelooi in sy tydjie in die politiek en
>> die Lewinski-storie was maar van die enkele wat openbaar geraak het.
>> Nou
>> reken hulle daar brand ook 'n vuur in Hillary wat nie maklik geblus word
>> nie, al probeer sy hoe hard. Sy het al die jare 'lovers' gehad en die
>> verontwaardigheid oor Bill se indiskressies was ook maar alles 'pose'
>> want
>> hoe kan jy iemand veroordeel as jyself agter die deur rondhang? Tog sê
>> hul;le dat sy vir Bill geslaan het.....of met goeters gegooi het.
>> Sjit, hierdie ding gee vir my groot lag. Die spul demokrate in die VSA
>> se held en heldin is wat jy ligtelik as hoere kan klassifiseer, tog is
>> dit
>> vir 'n groot deel van die Amerikaanse publiek duidelik aanvaarbaar dat 'n
>> regeringshoof wat veronderstel is om 'n mens van karakter te wees en waghond
>> is oor die hele Amerika, in die rioolslote van die lewe kan rondkarring met
>> hulle goedkeuring! Wat sê dit van die spul Amerikaners?
>
Vorige onderwerp: Lag jy, of huil jy?
Volgende onderwerp: Lokvinke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 22:47:19 MGT 2024