Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe moeilik is dit om te verstaan?
Hoe moeilik is dit om te verstaan? [boodskap #98846] Di, 28 September 2004 20:11
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
>

> Annette wrote:
>
>> Is nie. Die doel van die wet is nie om die gepeupel te ontwapen nie, maar op
>> die ou end, so oor 50 jaar, sal almal wat 'n wapen het, 'n wettige
>> wapenlisensie moet besit.
>> --
>> Groetnis
>> Annette

>> "Plato" skud sy kop en vra?

> Hoe moeilik is dit om te verstaan?

> Sê jy, maar die wette raak juis wetsgehoorsames. 'n Onwettige wapen is
> juis net dit, onwettig. Hoekom? Want iemand het eenvoudig nie die ding
> geregistreer nie. Eenvoudig is dit nie? Hoe moeilik is dit om te
> verstaan? Hulle keer nou net dat die meeste mense wat AANSOEK DOEN nie
> lisensies kry nie...
>
> Maak nie die onwettige wapens minder nie.
>
> Cheers en dankie vir die probeer.
>
> Plato
Vorige onderwerp: Dislojaal en onpatrioties?
Volgende onderwerp: Het lewe so as dit is in SA???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 13:50:29 MGT 2024