Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stroop van wild...
Stroop van wild... [boodskap #98479] |
Mon, 20 September 2004 06:47 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Boer van Gobabis, Namibië is onlangs oorlede in 'n motorongeluk en sy
jong weduwee sukkel nog om die slag te verwerk en terselfdertyd die boerdery
op hul twee plase aan die gang te hou. 'n Buurvrou ry by die een plaas
verby en sien 'n kleinerige kar by 'n hek inry wat veronderstel is om
gesluit te wees. Heel wys, ipv om te stop en ondersoek in te stel, laat
weet sy op hul gemeenskapsradio die boere in die ongewing dat iemand by die
plaas lol. Hulle stel vas dat die weduwee op die ander plaas is en niks
weet van iemand op daai plaas nie. Die boere van tot sover as 200km ver
wat die radioboodskap gehoor het, mobiliseer, skraap die polisie saam en
gaan na die plaas toe. Wat sal hulle vind? 'n Slatery van ongeveer 60
gemsbokke wat met draadstrikke oral in die veld gevang word om dood te
versmoor en dan maak hulle soutlose gedroogde biltong wat hulle dan met
taxi's vervoer na 'n plakkerskamp so 'n klompie kilometers weg waar die
vleis verkoop word.
Die waarde? Seker so R1500 per bok as dit gejag sou word = R90 000.
Die hoofkrimineel dreig die weduwee toe hy gearresteer word dat hy weet waar
sy bly en dat hy haar sal terugkry!
Dit, Gloudina, is die Afrika wat jy nie in jou teorieboek kan vind
nie............................
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98493 is 'n antwoord op boodskap #98489] |
Mon, 20 September 2004 14:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Idioot no. 2! Lees jyself wat jy skryf?
"@rogers.com" wrote in message
news:9DA3d.8257$7s01.6971@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> En wat maak hierdie vrou met TWEE plase?
-----Hoe dink jy het die mense aan twee plase gekom? Gekoop natuurlik!
Gee vir my 'n enkele rede hoekom mag 'n mens 10 huise besit as hy dit sou
verkies, maar nie twee plase nie? Hoekom mag een persoon meer as een
besigheid hê, maar nie twee plase nie? Die antwoord is eenvoudig.
Uitbreiding van sy boerdery en meer geld maak. Net soos enige ander
besigheidsman mag 'n boer ook sekerlik groter wil boer?
In 'n land
> waar seker 98% van die bevolking swart is? Hoekom
> word dit nog toegelaat?
------Jou argument is so stupid dat 'n Graad 1'tjie vir jou sal lag! Julle
propageer elke dag dat 'n mens nie bevoordeel moet word weens sy velkleur
nie, maar sodra die skaal na die swart kant toe draai, dan is dit reg?
Daar is geen wet wat enige swart man verhoed om plaasgrond te koop nie....al
vereiste is dat hy die geld in sy hand moet hê. Net soos wat die blanke
boere geld in die hand moet hê as hy sy plaas [e] wil koop. Sekerlik te
eenvoudig vir jou om te verstaan?
En waarom, Suidwester, is
> dit verkeerd om die hongeriges te voed met die wild
> wat in hulle eie land voorkom.
----Ag hel, dit ook nog? Hoe dink jy het die wild op daai plase gekom?
Is jy nog in die 19de eeu toe wildmigrasies plaasgevind het? Vandag se
plase is almal omhein en die wild wat op die grond voorkom is die eiendom
van die eienaar. Die verantwoordelike wildboer koop nuwe teeldiere aan uit
ander gebiede om inteling te voorkom. Het jy enige idee waarvan jy praat
of is hierdie van jou tipiese Gloudina-tjol? het jy enige idee wat kos bv
'n gemsbok bul as jy met hom wil teel in vergelyking met die normale gemsbok
in jou veld? Wie dink jy gee vir die bokke water, soutlek, ens. Water
moet onder die grond uitkom hier in ons land en wie dink jy bring daai water
na die oppervlak?
Iets is baie verkeerd as
> dit teen die wet is. Dis die witman se wet, natuurlik.
> Dis tyd dat die witnerwe besef dat hulle dae as meesters
> oor is.
------O lekker! In Gloudina se regering kan enige mens wat geld nodig het
by enige bank instap en eis om geld te vat wat nie syne is nie? Jy's gek,
ou vrou. Bo en behalwe dat dit onmenslik wreed is om diere in 'n strik te
vang [dit versmoor stadig tot sy dood], is dit diefstal, plein en simpel.
Maak nie saak hoeveel honger monde daar is wat moet gevoed moet word nie,
dit gee jou nie die reg om 'n ander man se eiendom te steel nie! Wat veel
beter sal werk is om hulle sover te kry om minder te suip en te spyker sodat
daar minder kindertjies hopeloos op die vlaktes rondhol......
|
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98497 is 'n antwoord op boodskap #98493] |
Mon, 20 September 2004 14:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SW ek dink sy probeer reaksie uitlok of iets. Sy kan tog sekerlik nie
werklik die bog glo wat sy skryf nie. Die anti raak dalk werklik bietjie
getik in die bol so met die tyd wat aanstap.
Groete
Plato
Suidwester wrote:
> Idioot no. 2! Lees jyself wat jy skryf?
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:9DA3d.8257$7s01.6971@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
>> En wat maak hierdie vrou met TWEE plase?
>
> -----Hoe dink jy het die mense aan twee plase gekom? Gekoop natuurlik!
> Gee vir my 'n enkele rede hoekom mag 'n mens 10 huise besit as hy dit sou
> verkies, maar nie twee plase nie? Hoekom mag een persoon meer as een
> besigheid hê, maar nie twee plase nie? Die antwoord is eenvoudig.
> Uitbreiding van sy boerdery en meer geld maak. Net soos enige ander
> besigheidsman mag 'n boer ook sekerlik groter wil boer?
>
> In 'n land
>
>> waar seker 98% van die bevolking swart is? Hoekom
>> word dit nog toegelaat?
>
> ------Jou argument is so stupid dat 'n Graad 1'tjie vir jou sal lag! Julle
> propageer elke dag dat 'n mens nie bevoordeel moet word weens sy velkleur
> nie, maar sodra die skaal na die swart kant toe draai, dan is dit reg?
> Daar is geen wet wat enige swart man verhoed om plaasgrond te koop nie....al
> vereiste is dat hy die geld in sy hand moet hê. Net soos wat die blanke
> boere geld in die hand moet hê as hy sy plaas [e] wil koop. Sekerlik te
> eenvoudig vir jou om te verstaan?
>
>
> En waarom, Suidwester, is
>
>> dit verkeerd om die hongeriges te voed met die wild
>> wat in hulle eie land voorkom.
>
> ----Ag hel, dit ook nog? Hoe dink jy het die wild op daai plase gekom?
> Is jy nog in die 19de eeu toe wildmigrasies plaasgevind het? Vandag se
> plase is almal omhein en die wild wat op die grond voorkom is die eiendom
> van die eienaar. Die verantwoordelike wildboer koop nuwe teeldiere aan uit
> ander gebiede om inteling te voorkom. Het jy enige idee waarvan jy praat
> of is hierdie van jou tipiese Gloudina-tjol? het jy enige idee wat kos bv
> 'n gemsbok bul as jy met hom wil teel in vergelyking met die normale gemsbok
> in jou veld? Wie dink jy gee vir die bokke water, soutlek, ens. Water
> moet onder die grond uitkom hier in ons land en wie dink jy bring daai water
> na die oppervlak?
>
> Iets is baie verkeerd as
>
>> dit teen die wet is. Dis die witman se wet, natuurlik.
>> Dis tyd dat die witnerwe besef dat hulle dae as meesters
>> oor is.
>
> ------O lekker! In Gloudina se regering kan enige mens wat geld nodig het
> by enige bank instap en eis om geld te vat wat nie syne is nie? Jy's gek,
> ou vrou. Bo en behalwe dat dit onmenslik wreed is om diere in 'n strik te
> vang [dit versmoor stadig tot sy dood], is dit diefstal, plein en simpel.
> Maak nie saak hoeveel honger monde daar is wat moet gevoed moet word nie,
> dit gee jou nie die reg om 'n ander man se eiendom te steel nie! Wat veel
> beter sal werk is om hulle sover te kry om minder te suip en te spyker sodat
> daar minder kindertjies hopeloos op die vlaktes rondhol......
>
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98499 is 'n antwoord op boodskap #98493] |
Mon, 20 September 2004 14:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester is so 'n elegante argumenteerder.
On Mon, 20 Sep 2004 16:03:53 +0200, "Suidwester" wrote:
> Idioot no. 2! Lees jyself wat jy skryf?
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:9DA3d.8257$7s01.6971@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>> En wat maak hierdie vrou met TWEE plase?
> -----Hoe dink jy het die mense aan twee plase gekom? Gekoop natuurlik!
> Gee vir my 'n enkele rede hoekom mag 'n mens 10 huise besit as hy dit sou
> verkies, maar nie twee plase nie? Hoekom mag een persoon meer as een
> besigheid hê, maar nie twee plase nie? Die antwoord is eenvoudig.
> Uitbreiding van sy boerdery en meer geld maak. Net soos enige ander
> besigheidsman mag 'n boer ook sekerlik groter wil boer?
>
> In 'n land
>> waar seker 98% van die bevolking swart is? Hoekom
>> word dit nog toegelaat?
> ------Jou argument is so stupid dat 'n Graad 1'tjie vir jou sal lag! Julle
> propageer elke dag dat 'n mens nie bevoordeel moet word weens sy velkleur
> nie, maar sodra die skaal na die swart kant toe draai, dan is dit reg?
> Daar is geen wet wat enige swart man verhoed om plaasgrond te koop nie....al
> vereiste is dat hy die geld in sy hand moet hê. Net soos wat die blanke
> boere geld in die hand moet hê as hy sy plaas [e] wil koop. Sekerlik te
> eenvoudig vir jou om te verstaan?
>
>
> En waarom, Suidwester, is
>> dit verkeerd om die hongeriges te voed met die wild
>> wat in hulle eie land voorkom.
> ----Ag hel, dit ook nog? Hoe dink jy het die wild op daai plase gekom?
> Is jy nog in die 19de eeu toe wildmigrasies plaasgevind het? Vandag se
> plase is almal omhein en die wild wat op die grond voorkom is die eiendom
> van die eienaar. Die verantwoordelike wildboer koop nuwe teeldiere aan uit
> ander gebiede om inteling te voorkom. Het jy enige idee waarvan jy praat
> of is hierdie van jou tipiese Gloudina-tjol? het jy enige idee wat kos bv
> 'n gemsbok bul as jy met hom wil teel in vergelyking met die normale gemsbok
> in jou veld? Wie dink jy gee vir die bokke water, soutlek, ens. Water
> moet onder die grond uitkom hier in ons land en wie dink jy bring daai water
> na die oppervlak?
>
> Iets is baie verkeerd as
>> dit teen die wet is. Dis die witman se wet, natuurlik.
>> Dis tyd dat die witnerwe besef dat hulle dae as meesters
>> oor is.
> ------O lekker! In Gloudina se regering kan enige mens wat geld nodig het
> by enige bank instap en eis om geld te vat wat nie syne is nie? Jy's gek,
> ou vrou. Bo en behalwe dat dit onmenslik wreed is om diere in 'n strik te
> vang [dit versmoor stadig tot sy dood], is dit diefstal, plein en simpel.
> Maak nie saak hoeveel honger monde daar is wat moet gevoed moet word nie,
> dit gee jou nie die reg om 'n ander man se eiendom te steel nie! Wat veel
> beter sal werk is om hulle sover te kry om minder te suip en te spyker sodat
> daar minder kindertjies hopeloos op die vlaktes rondhol......
>
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98501 is 'n antwoord op boodskap #98499] |
Mon, 20 September 2004 14:43 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek skik my na my geselskap.....jy sal weet.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5kptk09s68hkmfkqnsu60mf7cc2nl43r1g@4ax.com...
>
> Suidwester is so 'n elegante argumenteerder.
>
> On Mon, 20 Sep 2004 16:03:53 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Idioot no. 2! Lees jyself wat jy skryf?
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:9DA3d.8257$7s01.6971@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
>>> En wat maak hierdie vrou met TWEE plase?
>> -----Hoe dink jy het die mense aan twee plase gekom? Gekoop natuurlik!
>> Gee vir my 'n enkele rede hoekom mag 'n mens 10 huise besit as hy dit sou
>> verkies, maar nie twee plase nie? Hoekom mag een persoon meer as een
>> besigheid hê, maar nie twee plase nie? Die antwoord is eenvoudig.
>> Uitbreiding van sy boerdery en meer geld maak. Net soos enige ander
>> besigheidsman mag 'n boer ook sekerlik groter wil boer?
>>
>> In 'n land
>>> waar seker 98% van die bevolking swart is? Hoekom
>>> word dit nog toegelaat?
>> ------Jou argument is so stupid dat 'n Graad 1'tjie vir jou sal lag! Julle
>> propageer elke dag dat 'n mens nie bevoordeel moet word weens sy velkleur
>> nie, maar sodra die skaal na die swart kant toe draai, dan is dit reg?
>> Daar is geen wet wat enige swart man verhoed om plaasgrond te koop nie....al
>> vereiste is dat hy die geld in sy hand moet hê. Net soos wat die blanke
>> boere geld in die hand moet hê as hy sy plaas [e] wil koop. Sekerlik te
>> eenvoudig vir jou om te verstaan?
>>
>>
>> En waarom, Suidwester, is
>>> dit verkeerd om die hongeriges te voed met die wild
>>> wat in hulle eie land voorkom.
>> ----Ag hel, dit ook nog? Hoe dink jy het die wild op daai plase gekom?
>> Is jy nog in die 19de eeu toe wildmigrasies plaasgevind het? Vandag se
>> plase is almal omhein en die wild wat op die grond voorkom is die eiendom
>> van die eienaar. Die verantwoordelike wildboer koop nuwe teeldiere aan uit
>> ander gebiede om inteling te voorkom. Het jy enige idee waarvan jy praat
>> of is hierdie van jou tipiese Gloudina-tjol? het jy enige idee wat kos bv
>> 'n gemsbok bul as jy met hom wil teel in vergelyking met die normale gemsbok
>> in jou veld? Wie dink jy gee vir die bokke water, soutlek, ens. Water
>> moet onder die grond uitkom hier in ons land en wie dink jy bring daai water
>> na die oppervlak?
>>
>> Iets is baie verkeerd as
>>> dit teen die wet is. Dis die witman se wet, natuurlik.
>>> Dis tyd dat die witnerwe besef dat hulle dae as meesters
>>> oor is.
>> ------O lekker! In Gloudina se regering kan enige mens wat geld nodig het
>> by enige bank instap en eis om geld te vat wat nie syne is nie? Jy's gek,
>> ou vrou. Bo en behalwe dat dit onmenslik wreed is om diere in 'n strik te
>> vang [dit versmoor stadig tot sy dood], is dit diefstal, plein en simpel.
>> Maak nie saak hoeveel honger monde daar is wat moet gevoed moet word nie,
>> dit gee jou nie die reg om 'n ander man se eiendom te steel nie! Wat veel
>> beter sal werk is om hulle sover te kry om minder te suip en te spyker sodat
>> daar minder kindertjies hopeloos op die vlaktes rondhol......
>>
>
|
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98504 is 'n antwoord op boodskap #98499] |
Mon, 20 September 2004 15:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester is egter 100% reg.
Ferdi Greyling wrote:
> Suidwester is so 'n elegante argumenteerder.
>
> On Mon, 20 Sep 2004 16:03:53 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
>> Idioot no. 2! Lees jyself wat jy skryf?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:9DA3d.8257$7s01.6971@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>> En wat maak hierdie vrou met TWEE plase?
>> -----Hoe dink jy het die mense aan twee plase gekom? Gekoop natuurlik!
>> Gee vir my 'n enkele rede hoekom mag 'n mens 10 huise besit as hy dit sou
>> verkies, maar nie twee plase nie? Hoekom mag een persoon meer as een
>> besigheid hê, maar nie twee plase nie? Die antwoord is eenvoudig.
>> Uitbreiding van sy boerdery en meer geld maak. Net soos enige ander
>> besigheidsman mag 'n boer ook sekerlik groter wil boer?
>> In 'n land
>>> waar seker 98% van die bevolking swart is? Hoekom
>>> word dit nog toegelaat?
>> ------Jou argument is so stupid dat 'n Graad 1'tjie vir jou sal lag! Julle
>> propageer elke dag dat 'n mens nie bevoordeel moet word weens sy velkleur
>> nie, maar sodra die skaal na die swart kant toe draai, dan is dit reg?
>> Daar is geen wet wat enige swart man verhoed om plaasgrond te koop nie....al
>> vereiste is dat hy die geld in sy hand moet hê. Net soos wat die blanke
>> boere geld in die hand moet hê as hy sy plaas [e] wil koop. Sekerlik te
>> eenvoudig vir jou om te verstaan?
>> En waarom, Suidwester, is
>>> dit verkeerd om die hongeriges te voed met die wild
>>> wat in hulle eie land voorkom.
>> ----Ag hel, dit ook nog? Hoe dink jy het die wild op daai plase gekom?
>> Is jy nog in die 19de eeu toe wildmigrasies plaasgevind het? Vandag se
>> plase is almal omhein en die wild wat op die grond voorkom is die eiendom
>> van die eienaar. Die verantwoordelike wildboer koop nuwe teeldiere aan uit
>> ander gebiede om inteling te voorkom. Het jy enige idee waarvan jy praat
>> of is hierdie van jou tipiese Gloudina-tjol? het jy enige idee wat kos bv
>> 'n gemsbok bul as jy met hom wil teel in vergelyking met die normale gemsbok
>> in jou veld? Wie dink jy gee vir die bokke water, soutlek, ens. Water
>> moet onder die grond uitkom hier in ons land en wie dink jy bring daai water
>> na die oppervlak?
>> Iets is baie verkeerd as
>>> dit teen die wet is. Dis die witman se wet, natuurlik.
>>> Dis tyd dat die witnerwe besef dat hulle dae as meesters
>>> oor is.
>> ------O lekker! In Gloudina se regering kan enige mens wat geld nodig het
>> by enige bank instap en eis om geld te vat wat nie syne is nie? Jy's gek,
>> ou vrou. Bo en behalwe dat dit onmenslik wreed is om diere in 'n strik te
>> vang [dit versmoor stadig tot sy dood], is dit diefstal, plein en simpel.
>> Maak nie saak hoeveel honger monde daar is wat moet gevoed moet word nie,
>> dit gee jou nie die reg om 'n ander man se eiendom te steel nie! Wat veel
>> beter sal werk is om hulle sover te kry om minder te suip en te spyker sodat
>> daar minder kindertjies hopeloos op die vlaktes rondhol......
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98632 is 'n antwoord op boodskap #98628] |
Wed, 22 September 2004 21:19 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> On Tue, 21 Sep 2004 21:37:56 +0200, DD wrote:
>
>
> > As ek iets steel, en niemand ly skade nie, is dit dan diefstal?
>
> Dan is dit nie diefstal nie.
>
> Diefstal in die Romeins Hollandse reg is die onregmatige toe-eiening
> van 'n ander se goed vir jouself.
>
> Daar is drie elemente dus (soos dit vir my lyk).
> 1. Die item moet aan iemand behoort.
> 2. Jy moet dit vat.
> 3. Die vat moet sonder instemming gebeur.
>
> As daar nie skade is nie, was daar seker nie oorspronklike eiendomsreg
> nie of is die eiendomsreg opgegee dan is dit nie diefstal nie.
>
Stem nie saam met 'hoe dit vir jou lyk' nie Ferdi, verwysend natuurlik
na 1.2.&3.
My vraag is weer, as ek iets steel, en niemand ly skade nie, is dit
dan diefstal? Jy sê nee, want as niemand skade ly nie, het dit nie
'n eienaar nie.
Grand! Dan kan ek maar aanhou downloads doen.
Wel is daar 'n eienaar, en net so wel, ly die eienaar nie skade nie,
want verdomp of ek R6000 vir software gaan betaal.
1. ly die eienaar geen skade nie, want die wins sou nie gemaak gewees
het nie,
2. ly die eienaar steeds geen skade nie, want daar is nie nou een
minder nie.
Dìt, is hoe my filisofie werk:-)
DD
|
|
|
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98650 is 'n antwoord op boodskap #98632] |
Thu, 23 September 2004 14:53 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 22 Sep 2004 23:19:57 +0200, DD wrote:
> Stem nie saam met 'hoe dit vir jou lyk' nie Ferdi, verwysend natuurlik
> na 1.2.&3.
> My vraag is weer, as ek iets steel, en niemand ly skade nie, is dit
> dan diefstal? Jy sê nee, want as niemand skade ly nie, het dit nie
> 'n eienaar nie.
> Grand! Dan kan ek maar aanhou downloads doen.
As die download wat jy doen deur iemand geskep is wat eiendomsreg
daarop NIE opgegee het nie, dan is dit tegnies diefstal as jy aflaai.
Ek het vir jou die regsposisie gegee wat geld in SA (en pretty much
die res van die wereld). Dit is die basis waarop jy die polisie bel
as jou fiets uit jou kamer gevat word.
As jy oor die moraliteit van diefstal of besit wil praat, is dit 'n
heel ander, baie meer teoretiese, gesprek.
> Wel is daar 'n eienaar, en net so wel, ly die eienaar nie skade nie,
> want verdomp of ek R6000 vir software gaan betaal.
>
> 1. ly die eienaar geen skade nie, want die wins sou nie gemaak gewees
> het nie,
> 2. ly die eienaar steeds geen skade nie, want daar is nie nou een
> minder nie.
>
> Dìt, is hoe my filisofie werk:-)
JY gaan ver kom in filosofiese kringe en onder die MP3 nerds, maar nie
baie ver in 'n hof nie. So bly uit die hof.
Van dit gepraat - die volgende aflewering in die saga kom saam met
broadband (wat ons nog nie rerig het nie, maar wie weet.... met Ivy se
stappe, dalk volgende jaar).
10 vriende maak al tien hul PC's FTP Servers en ruil wagwoorde uit.
Dan sit almal hul musiek op die PC.
Of movies.
Elke keer as ek in 'n video shop instap (so elke 5 maande) sien ek
meer DVD's op die rakke. Die eienaar is gewoonlik baie trots daarop.
Dan wonder ek of die man weet dat DVD writers se pryse weer gehalveer
het.
Makro adverteer die week 'n Sony DVD writer vir R800 wat double layers
kan skryf. Dit beteken gehuurde/gekoopte DVD's kan so eenvoudig soos
CD's gecopy word en - soos CD's - is elke copy 100% in kwaliteit.
Selfs na verskeie generasies, m.a.w copy van copy van copy van copy...
ens.
Die disk self is glo nog so R135 een, maar raai wat gaan die
markkragte daar buite daaraan doen.
Ek wonder soms of die musiek en fliek-maatskappy werklik besef watter
genie uit die bottel gelaat is met digitaal. En dat dit maar die begin
het. Die musiekmaatskappye slaap waarskynlik gerus noudat Napster en
Kazaa doodgemaak is. As hulle maar net weet....
Hulle het waarskynlik gedink wette op kopiereg en die polisie het
gekeer dat plate op skaal op tapes geplaas word. Dit was nie dit nie.
Dit was die tegnologie. Analoog het beteken teen die tweede copy op 'n
tape was die kwaliteit so kak dat jy maar die plaat gaan koop het. En
dan het die tape ook nie lank gehou in die son in die kar nie.
Digitaal beteken copies bly helder honderde geslagte verder en kan
maklik en oor en oor gemaak word. En die CDR's kos niks.
Om dan terug te kom na jou regsmoraliteit - tegnologie krap die reg
baie deurmekaar in terme van kopiereg. As 'n wet nie meer afgedwing
kan word nie, verval hy in omtrent alle regstelsels. 'n Basis van die
reg is dat 'n wet afdwingbaar moet wees. Geen ordentlike hof sal hom
steur aan 'n wet wat se die lug mag nie blou wees nie of honde moet
praat.
Wat gaan digitale tegnologie uiteindelik aan kopiereg doen?
|
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98655 is 'n antwoord op boodskap #98650] |
Thu, 23 September 2004 19:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 23 Sep 2004 16:53:25 +0200, Ferdi Greyling wrote:
> On Wed, 22 Sep 2004 23:19:57 +0200, DD wrote:
>
>
> natuurlik
>> na 1.2.&3.
>> My vraag is weer, as ek iets steel, en niemand ly skade nie, is dit
>> dan diefstal? Jy sê nee, want as niemand skade ly nie, het dit nie
>> 'n eienaar nie.
>> Grand! Dan kan ek maar aanhou downloads doen.
>
> As die download wat jy doen deur iemand geskep is wat eiendomsreg
> daarop NIE opgegee het nie, dan is dit tegnies diefstal as jy aflaai.
> Ek het vir jou die regsposisie gegee wat geld in SA (en pretty much
> die res van die wereld). Dit is die basis waarop jy die polisie bel
> as jou fiets uit jou kamer gevat word.
>
> As jy oor die moraliteit van diefstal of besit wil praat, is dit 'n
> heel ander, baie meer teoretiese, gesprek.
>
>
> Van dit gepraat - die volgende aflewering in die saga kom saam met
> broadband (wat ons nog nie rerig het nie, maar wie weet.... met Ivy se
> stappe, dalk volgende jaar).
>
> 10 vriende maak al tien hul PC's FTP Servers en ruil wagwoorde uit.
> Dan sit almal hul musiek op die PC.
>
> Of movies.
>
> Elke keer as ek in 'n video shop instap (so elke 5 maande) sien ek
> meer DVD's op die rakke. Die eienaar is gewoonlik baie trots daarop.
> Dan wonder ek of die man weet dat DVD writers se pryse weer gehalveer
> het.
>
> Makro adverteer die week 'n Sony DVD writer vir R800 wat double layers
> kan skryf. Dit beteken gehuurde/gekoopte DVD's kan so eenvoudig soos
> CD's gecopy word en - soos CD's - is elke copy 100% in kwaliteit.
> Selfs na verskeie generasies, m.a.w copy van copy van copy van copy...
> ens.
Ek maak lankal my eie DVD's, maar doen dit darem met oorspronklike
werk. Ek het al aanbiedings dmv DVD's gedoen, en nòu is dit waar my
foto's gebêre word. Vandag het ek sowat 500mb foto's geneem, in
uShaka Marine World, en dit is op pad DVD toe.
>
> Die disk self is glo nog so R135 een, maar raai wat gaan die
> markkragte daar buite daaraan doen.
>
Soos jy sê, dit is die enigste wat ooit die geskiedenis verander het,
deur goedkoper te word:-)
> Ek wonder soms of die musiek en fliek-maatskappy werklik besef watter
> genie uit die bottel gelaat is met digitaal. En dat dit maar die begin
> het. Die musiekmaatskappye slaap waarskynlik gerus noudat Napster en
> Kazaa doodgemaak is. As hulle maar net weet....
>
Die Napsters en die Kazaa's sal tog nooit nek omgedraai word nie.
Kazaa is lankal vervang met 'n ander P2P. Shareaza 2.0 is in sy plek,
en FTP's kan buitendien manual ook gebou word. Soos jy sê, hulle veg
'n velore fight.
> Hulle het waarskynlik gedink wette op kopiereg en die polisie het
> gekeer dat plate op skaal op tapes geplaas word. Dit was nie dit nie.
> Dit was die tegnologie. Analoog het beteken teen die tweede copy op 'n
> tape was die kwaliteit so kak dat jy maar die plaat gaan koop het. En
> dan het die tape ook nie lank gehou in die son in die kar nie.
> Digitaal beteken copies bly helder honderde geslagte verder en kan
> maklik en oor en oor gemaak word. En die CDR's kos niks.
Daar is (ek dink) tog 'n teorie dat (bv. images) minimaal maar tog
swakker word deur kopieërdery. Indien dit waar is, is dit nie met die
oog sigbaar nie. En, soos jy sê, tegnologie verbeter blykbaar nie by
die dag nie, maar by die uur.
>
> Om dan terug te kom na jou regsmoraliteit - tegnologie krap die reg
> baie deurmekaar in terme van kopiereg. As 'n wet nie meer afgedwing
> kan word nie, verval hy in omtrent alle regstelsels. 'n Basis van die
> reg is dat 'n wet afdwingbaar moet wees. Geen ordentlike hof sal hom
> steur aan 'n wet wat se die lug mag nie blou wees nie of honde moet
> praat.
>
> Wat gaan digitale tegnologie uiteindelik aan kopiereg doen?
>
>
Ek weet nie werklik hoe skerp die betrokke wet se tande is nie. 'n
Baie goeie vriend se winkel is 'n tyd gelede gesluit, en sy rekenaars
en CD's gekonfiskeer omdat daar cd's geskryf is vir Afrika. Ek was by
toe dit gebeur het, en het ook op dié groep daarvan vertel. Miskien is
daar mense wat sal onthou. Die (wit) skoolmeisiekind wat daar ingestap
het, en gevra het dat hy vir haar 'n speletjie kopieër. Na hy dit
gedoen het, het sy kapteinskentekens op haar skouers geplaas, en nog
twee blanke speurders ingeroep. Die vriendelike skoolkind het daardie
oomblik ontpop in, nie 'n pop nie, maar byna 'n heks:-)
'n Paar weke later het dieselfde speurders sy rekenaars en à l die
cd's (bokse vol!) terug geneem na die winkel, en gesê dat die saak
teen hom teruggetrek is. Hy is baaaie versigtig daarmee nou, maar
dit laat die vraag oor hoe die wet werklik daaroor lees.
DD
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98666 is 'n antwoord op boodskap #98655] |
Fri, 24 September 2004 11:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 23 Sep 2004 21:03:26 +0200, DD wrote:
> 'n Paar weke later het dieselfde speurders sy rekenaars en à l die
> cd's (bokse vol!) terug geneem na die winkel, en gesê dat die saak
> teen hom teruggetrek is. Hy is baaaie versigtig daarmee nou, maar
> dit laat die vraag oor hoe die wet werklik daaroor lees.
My bietjie navorsing se die wet ;lees soos volg daaroor:
As jy die CD (bv musiek) gekoop het, mag jy hom copy dat dit by jou
ore uitkom.
Wat ter sprake is, is nie die hoeveelheid keer wat dit fisiek gecopy
word nie, maar die luister/gebruik van die inhoud van die musiek.
Dit kan min of meer soos volg gese word: Jy mag net een keer op 'n
slag na die inhoud luister.
Dus - as jy 4 karre het - mag jy vir elkeen 'n copy maak en een vir
die huis en jou kosbare CD wegsluit dat dit nie krap (soos fokken
vanoggend met my gebeur het) nie.
Dan kan jy in elke kar na die copy van die CD luister. Maar jy mag nie
in jou kar daarna luister nie, jou broer in jou ander kar en jou
kinders by die huis. Daarvoor - drie drie gelyktydige luisters deur
drie verskillende groepe mense - sal jy nog twee moet gaan koop.
As jy die copy vir jou vriend gee, moet jy die oorspronklike saamgee.
Soort van one buyer, one listener ding.
Dus mag jy die nuwe PC game wat jy gekoop het copy en dit speel.
Solank dit net deur jou gespeel word. Hierby ingesluit natuurlik jou
kind en vrou ens.
As jy dit op twee PC's copy, mag een van die twee die game speel as jy
net een oorspronklike het.
Die punt being jy mag nie copy op so 'n wyse dat iemand anders nou nie
meer die CD hoef te gaan koop nie.
Jou vriend mag gecopy het maar moes waarskynlik aangedring het daarop
om die oorspronklike te sien en seker gemaak het die mens vir wie hy
copy is die eienaar en onderneem om die copy net IN PLAAS VAN die
oorspronklike te gebruik.
Dan sou hy veilig gewees het. Ek sou raai dis die kwessie wat nie
bewys sal kan word nie.
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98675 is 'n antwoord op boodskap #98666] |
Fri, 24 September 2004 19:10 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling
> My bietjie navorsing se die wet ;lees soos volg daaroor:
> As jy die CD (bv musiek) gekoop het, mag jy hom copy dat dit by jou
> ore uitkom.
> Wat ter sprake is, is nie die hoeveelheid keer wat dit fisiek gecopy
> word nie, maar die luister/gebruik van die inhoud van die musiek.
Hier was ek onder die indruk dat jy een backup per gekoopte CD mag
maak.
>
> Dit kan min of meer soos volg gese word: Jy mag net een keer op 'n
> slag na die inhoud luister.
>
Dit is hierdie een wat so outokraties (by gebrek aan 'n beter
beskrywende woord) klink. Heelwat jare gelede het ek, terwyl ek besig
was om 'n testament op te stel, vir die testateur gevra hoe hy vir 'n
eienaar kan sê wat hy met sy eiendom mag doen. Sy motorfiets mag
Gertjie ge-erf het, maar dan mag hy dit nie verkoop het nie. Na my
verduideliking dat so 'n voorwaarde nie afgedwing kan word nie,
het hy dit aanvaar. In verhouding daarmee, sê die sagteware mense dat
ek nie die program koop nie, maar net die reg om dit te gebruik. En
die musiek? Het ek nou net die reg gekoop om dit een maal op 'n slag
te speel?
> Dus - as jy 4 karre het - mag jy vir elkeen 'n copy maak en een vir
> die huis en jou kosbare CD wegsluit dat dit nie krap (soos fokken
> vanoggend met my gebeur het) nie.
Wat de fok het jy vanmôre aangevang en waarmee? So lank dit net nie
met 'n Kimera CD of een van Nana Moskouri gebeur het nie. Ek hoop dit
was een van Steve Hofmeyer.
>
>
> Jou vriend mag gecopy het maar moes waarskynlik aangedring het daarop
> om die oorspronklike te sien en seker gemaak het die mens vir wie hy
> copy is die eienaar en onderneem om die copy net IN PLAAS VAN die
> oorspronklike te gebruik.
>
> Dan sou hy veilig gewees het. Ek sou raai dis die kwessie wat nie
> bewys sal kan word nie.
Dit maak dit heel interessant. Dit beteken dat jy vir enigiemand 'n
copy kan maak, solank hy net sy vriend s'n saambring. En sê dat dit
syne is. Dankie vir die 'bietjie navorsing' wat jy oor dié wet gedoen
het. Dit is duidelik dat dit baie tricky is. Miskien moet jy dan net
iemand soos Judge Judy aan jou kant hê:-)
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98696 is 'n antwoord op boodskap #98675] |
Sat, 25 September 2004 12:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 24 Sep 2004 21:10:37 +0200, DD wrote:
> Hier was ek onder die indruk dat jy een backup per gekoopte CD mag
> maak.
Soveel soos jy wil - solank die backup diens doen as die
oorspronklike.
Rofweg gestel, as jy 100 copies het, mag jy net een op 'n slag speel.
> Dit is hierdie een wat so outokraties (by gebrek aan 'n beter
> beskrywende woord) klink. Heelwat jare gelede het ek, terwyl ek besig
> was om 'n testament op te stel, vir die testateur gevra hoe hy vir 'n
> eienaar kan sê wat hy met sy eiendom mag doen. Sy motorfiets mag
> Gertjie ge-erf het, maar dan mag hy dit nie verkoop het nie. Na my
> verduideliking dat so 'n voorwaarde nie afgedwing kan word nie,
> het hy dit aanvaar. In verhouding daarmee, sê die sagteware mense dat
> ek nie die program koop nie, maar net die reg om dit te gebruik. En
> die musiek? Het ek nou net die reg gekoop om dit een maal op 'n slag
> te speel?
Jy kan seker al honderd gelyk speel, maar dan mag net jy en jou gesin
na al honderd luister.
Die rede is - soos ek verstaan - dal as jy 'n CD koop en dit copy en
jy gee die copy vir my en jy speel dan jou oorspronklike en ek my copy
dan speel daar twee weergawes van wat jy gekoop het en die een speel
in plaas van 'n gekoopte tweede een.
Die logiese (dus nie wetlike nie) klein discrepancy hier is dat baie
mense CD's copy en luister wat hulle in elk geval nooit sou gekoop het
nie. Daar is dus geen "vervanging" , maar dit is seker moeilik om vas
te stel en te behee.
Verder luister party mense MP3's wat afgelaai is en hou so baie
daarvan dat hulle die CD gaan koop. Daar het die MP3 as reklame
gewerk.
Die bottom line is na my mening prys. Laaaank gelede het ek en 'n
vriend albei Siclair Spectrun-rekenaars gehad. Die sagteware was so
R18 stuk. As hy op 'n lekker game afkom, bel hy my en ek gaan koop dit
want die moeite copy was wratig nie eers R18 werk nie.
Maar as die CD R140 kos, maak dit moeite-gewys sin om te copy.
As Windows XP R80 gekos het en Office R60 en 'n nuwe musiek-CD R25,
dan sou daar minimale kopieering gewees het.
> Dus - as jy 4 karre het - mag jy vir elkeen 'n copy maak en een vir
>> die huis en jou kosbare CD wegsluit dat dit nie krap (soos fokken
>> vanoggend met my gebeur het) nie.
>
> Wat de fok het jy vanmôre aangevang en waarmee? So lank dit net nie
> met 'n Kimera CD of een van Nana Moskouri gebeur het nie. Ek hoop dit
> was een van Steve Hofmeyer.
Beethover se 9de. Nogal 'n nuwerige CD het lelike krap squeecks aan
die begin van die 3de beweging. Beethover het my leer hou van
intelligente heavy metal, so ek het 'n sagte plekke vir hom.
Maar die middag was heel gemaak met Rammstein se Amerika. Blykbaar
nuut. Soek daarvoor en gee dit 'n luister as jy van harde rock hou.
> Dit maak dit heel interessant. Dit beteken dat jy vir enigiemand 'n
> copy kan maak, solank hy net sy vriend s'n saambring. En sê dat dit
> syne is.
Op voorwaarde jy weet nie.
Die blote fisieke daad van copy is nie 'n onwettige daad nie. Net soos
die fisieke daad van photo copy nie onwettig is nie. As jy 'n masjien
het en ek se fotokopieer gou asb vir my die hoofstuk. Ek het dit self
geskryf. En jy het geen rede om my te betwyfel nie, is jy skuldig aan
niks.
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98702 is 'n antwoord op boodskap #98696] |
Sat, 25 September 2004 13:32 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> Die bottom line is na my mening prys. Laaaank gelede het ek en 'n
> vriend albei Siclair Spectrun-rekenaars gehad. Die sagteware was so
> R18 stuk. As hy op 'n lekker game afkom, bel hy my en ek gaan koop dit
> want die moeite copy was wratig nie eers R18 werk nie.
>
> Maar as die CD R140 kos, maak dit moeite-gewys sin om te copy.
>
> As Windows XP R80 gekos het en Office R60 en 'n nuwe musiek-CD R25,
> dan sou daar minimale kopieering gewees het.
>
Hier raak jy nou iets anders aan, wat ek jou mening oor wil hoor,
rakende jou eie beroep.
Die joernalis wat sê: En Jimmy kry $10 000 per maand. (R65000 per
maand) of hy sê: Die kar kos $1200 000 (R7800000).
Elke keer wanneer ek so iets sien, kry ek 'n minderwaardige indruk van
die berigskrywer. Want hy lieg. En hy sien die leserspubliek as fools
aan.
Toe Lolita vir my sê dat sy R120 vir 'n bier op Wimbledon betaal het,
kon sy dit sê want sy het R120 vir daardie £12 betaal.
Maar Scotty Greenwich kan dit nie sê nie, want sy het haar £12 in
'n Londonse kantoor verdien, en dit is nie dieselfde nie. As 'n kar se
windskerm $1500 in New York kos, is dit nie R9750 nie. En om een of
ander duistere rede stel 'n massa berigskrywers dit so.
Wel is dit so, dat as jy Office oor internet koop, jy die dollarprys
in verhouding met rande sal betaal, maar gaan kyk wat dit kos in SA,
en vergelyk dan.
|
|
|
Re: Stroop van wild... [boodskap #98708 is 'n antwoord op boodskap #98650] |
Sat, 25 September 2004 14:23 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 23 Sep 2004 16:53:25 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> Makro adverteer die week 'n Sony DVD writer vir R800 wat double layers
> kan skryf. Dit beteken gehuurde/gekoopte DVD's kan so eenvoudig soos
> CD's gecopy word en - soos CD's - is elke copy 100% in kwaliteit.
> Selfs na verskeie generasies, m.a.w copy van copy van copy van copy...
> ens.
>
> Die disk self is glo nog so R135 een, maar raai wat gaan die
> markkragte daar buite daaraan doen.
>
> Ek wonder soms of die musiek en fliek-maatskappy werklik besef watter
> genie uit die bottel gelaat is met digitaal. En dat dit maar die begin
> het. Die musiekmaatskappye slaap waarskynlik gerus noudat Napster en
> Kazaa doodgemaak is. As hulle maar net weet....
>
Hier het jy iets baie interessant vertel. Hierdie R135 disk, is dit
meer as die huidige 4,7 gig?
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:13:34 UTC 2025
|