Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Landloop inligting!
Landloop inligting! [boodskap #9827] |
Sat, 21 June 1997 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
meg1093c
Boodskappe: 13 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dagsê,
Ek het die voorreg gekry om 'n baie belowende span jong atlete af te rig in
landloop. Ek is egter op soek na die jongste inligting oor afrigting
metodes vir landloop, omrede ek glo myne al "bietjie lank in die tand" is.
Enige iemand wat my kan help, asb!
E-pos my by e...@megaweb.co.za
|
|
|
Re: Landloop inligting! [boodskap #9869 is 'n antwoord op boodskap #9827] |
Fri, 27 June 1997 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
toerien
Boodskappe: 1 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Liewe EMC,
Jammer om jou voor te steek/ verby te steek
Soek ook selfde maar vir tieners- 12-17 jaar groep
Dit wat ek het is stok oud and in need of updating
Laat my weet hou dit gaan.
NB. email in basiese Afrikaans maar resources in Engels asseblief
Dankie
toe...@wantree.com.au
EMC wrote in article
...
> Dagsê,
>
> Ek het die voorreg gekry om 'n baie belowende span jong atlete af te rig in
> landloop. Ek is egter op soek na die jongste inligting oor afrigting
> metodes vir landloop, omrede ek glo myne al "bietjie lank in die tand" is.
> Enige iemand wat my kan help, asb!
>
> E-pos my by e...@megaweb.co.za
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:24 UTC 2025
|