Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Werktuigkundige " deur S.J. PRETORIUS
" Werktuigkundige " deur S.J. PRETORIUS [boodskap #98682] Sa, 25 September 2004 02:23
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Werktuigkundige
S.J. Pretorius

Die lewe gaan sy kringloop op die swart
bank van die ewigheid, God druk die hart
versigtig daarop vas en slyp dit met
die donker, skerp klein helsteen van die smart.
Vorige onderwerp: " Weeklag van die sater in die Winkelsentrum " deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: " die kommunis onthou " deur BREYTEN BREYTENBACH
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 11:19:58 MGT 2024