Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onthofing
Onthofing [boodskap #98642] Do, 23 September 2004 09:02
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons almal het op Sky die storie gesien oor die mense wat gevange gehou word
en die eis om die twee vroumense los te laat, so nie waai die Brit se kop
soos wat hulle reeds die Amerikaner op TV onthoof het. Die beskaafde mens
het te goed geraak. Hulle moet die twee Irakese vroumense waaroor die hele
storie gaan, ook laat kniel voor 'n TV kamera en die beeld die wêreld
instuur. Dan vir die spul mooi laat verstaan, waai 'n kop van een van hul
gyselaars, dan waai die vroumense se koppe ook. Dit sal een keer gebeur
dat jy vuur met vuur beveg en die spul sal besef dat hierdie manier nie 'n
'bargain' is nie.......
Vorige onderwerp: Sam se afskeidsversoek.
Volgende onderwerp: Osama Bin Laden-foefie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 21:40:26 MGT 2024