Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Windbukse
Windbukse [boodskap #98537] |
Tue, 21 September 2004 06:21  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek neem aan windbukse, net soos pyl en boog, word nie onderwerp aan die
wapenwet nie.
Nietemin, 'n vriendin van my in Amerika se seun het 'n ongeluk met so 'n
windbuks oorgekom, en ek is seker daar is talle sulke gevalle.
Die kind is 15, en ten spyte van die ma se smeking, het die pa toe verlede
naweek vir die kind een gekoop. Gisteraand kyk die kind toe glo voor by die
loop in om te sien hoe dit werk - nou sit hy met 'n koeël wat deur die oog
on die kop beland het.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Windbukse [boodskap #98540 is 'n antwoord op boodskap #98537] |
Tue, 21 September 2004 06:48   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou moet jy daai pa gaan bliksem, nie die windbuks blameer nie. Wapens, of
dit nou vuurwapens, windbukse, messe, knuppels, ketties, of wat ook al is,
daar is 'n verantwoordelikheid wat daarmee saamgaan en dit is die ouer se
plig om dit aan die kind oor te dra voordat hy die kind alleen loslaat met
so 'n item. Daai windbuks kan op sy eie nie skiet nie....dit MOET 'n mens
se vinger om die sneller kry.
"Annette" skryf in boodskap news:cioheb$j8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek neem aan windbukse, net soos pyl en boog, word nie onderwerp aan die
> wapenwet nie.
> Nietemin, 'n vriendin van my in Amerika se seun het 'n ongeluk met so 'n
> windbuks oorgekom, en ek is seker daar is talle sulke gevalle.
> Die kind is 15, en ten spyte van die ma se smeking, het die pa toe verlede
> naweek vir die kind een gekoop. Gisteraand kyk die kind toe glo voor by die
> loop in om te sien hoe dit werk - nou sit hy met 'n koeël wat deur die oog
> on die kop beland het.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|
|
Re: Windbukse [boodskap #98587 is 'n antwoord op boodskap #98537] |
Tue, 21 September 2004 19:19   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Sep 2004 08:21:52 +0200, "Annette" wrote:
> Ek neem aan windbukse, net soos pyl en boog, word nie onderwerp aan die
> wapenwet nie.
> Nietemin, 'n vriendin van my in Amerika se seun het 'n ongeluk met so 'n
> windbuks oorgekom, en ek is seker daar is talle sulke gevalle.
> Die kind is 15, en ten spyte van die ma se smeking, het die pa toe verlede
> naweek vir die kind een gekoop. Gisteraand kyk die kind toe glo voor by die
> loop in om te sien hoe dit werk - nou sit hy met 'n koeël wat deur die oog
> on die kop beland het.
hierdie dinge gebeur makliker as baie mense dink.
As 13jrge ouderdom het ek presies dieselfde gedoen.
Met 'n gaspistool. Mense wat gaspistole ken, sal weet
dat dit met 'n blank afgevuur word. Ek het myself met 'n
blank in die regteroog geskiet. Kryt is uit my oog gekrap
en ek het 'n hele paar dae met 'n oogklap geloop.
Wonder bo wonder is my sig perfek. Te denke aan
waar ek woon en wat hier op die strand verbyloop,
is dit nog meer te waardeer:-)))
DD
Blank(?)
|
|
|
|
|
Tant Hessie van Umshlanga [boodskap #98629 is 'n antwoord op boodskap #98588] |
Wed, 22 September 2004 20:39  |
Bosvark
Boodskappe: 15 Geregistreer: September 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hierdie Umshlanga van jou, is dit naby Umhlanga of Umhlanga Rocks?
Umshlanga rock nie hoor ;-)
Bosvark
"@rogers.com" wrote in message
news:_f%3d.112089$Q7D.69312@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
Tant Hessie van Umshlanga
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 19:16:30 UTC 2025
|