Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Windbukse
Windbukse [boodskap #98537] Di, 21 September 2004 06:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek neem aan windbukse, net soos pyl en boog, word nie onderwerp aan die
wapenwet nie.
Nietemin, 'n vriendin van my in Amerika se seun het 'n ongeluk met so 'n
windbuks oorgekom, en ek is seker daar is talle sulke gevalle.
Die kind is 15, en ten spyte van die ma se smeking, het die pa toe verlede
naweek vir die kind een gekoop. Gisteraand kyk die kind toe glo voor by die
loop in om te sien hoe dit werk - nou sit hy met 'n koeël wat deur die oog
on die kop beland het.

--
Groetnis
Annette
Re: Windbukse [boodskap #98540 is 'n antwoord op boodskap #98537] Di, 21 September 2004 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou moet jy daai pa gaan bliksem, nie die windbuks blameer nie. Wapens, of
dit nou vuurwapens, windbukse, messe, knuppels, ketties, of wat ook al is,
daar is 'n verantwoordelikheid wat daarmee saamgaan en dit is die ouer se
plig om dit aan die kind oor te dra voordat hy die kind alleen loslaat met
so 'n item. Daai windbuks kan op sy eie nie skiet nie....dit MOET 'n mens
se vinger om die sneller kry.

"Annette" skryf in boodskap news:cioheb$j8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek neem aan windbukse, net soos pyl en boog, word nie onderwerp aan die
> wapenwet nie.
> Nietemin, 'n vriendin van my in Amerika se seun het 'n ongeluk met so 'n
> windbuks oorgekom, en ek is seker daar is talle sulke gevalle.
> Die kind is 15, en ten spyte van die ma se smeking, het die pa toe verlede
> naweek vir die kind een gekoop. Gisteraand kyk die kind toe glo voor by die
> loop in om te sien hoe dit werk - nou sit hy met 'n koeël wat deur die oog
> on die kop beland het.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Windbukse [boodskap #98564 is 'n antwoord op boodskap #98537] Di, 21 September 2004 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

'n vriendin van my in Amerika se seun het 'n ongeluk met so 'n
> windbuks oorgekom

Ek wonder of 'n windbuks dit is wat hulle hier in Kanada
'n BBgun of 'n pelletgun noem ( ek weet nie hoe om dit
te spel nie.) In die provinsie waar ons eers gebly het, het
die munisipaliteit dié geweertjies onwettig gemaak. Ten
spyte daarvan het 'n ou, wat ons bure se huis gehuur het
terwyl hulle op verlof was, vir sy seuntjie 'n pelletgun
gekoop. ( Die ou was 'n stadsjapie uit Montreal wat
by die lokale universiteit vir 'n jaar kom klasgee het.
Hy was geskei en het sy omtrent agjarige seun net vir
die somer by hom gehad en kon nie nee sê vir die kind
nie, en het hom die pelletgun vir Kersfees persent gegee.)
Eendag kom ons seuntjie van so omtrent ses jaar oud
met bloed wat uit sy mond stroom. Die seun naasaan
het hom blykbaar in die mond met die pelletgun geskiet.
By die hospitaal het hulle toe vasgestel dat die pellet
nie skade aangerig het nie, maar net sy kleintongetjie
getref het en daarvandaan het al die bloed gekom.
Ek kan nou nog nie glo dat ons nie die polisie geroep
het en die man aangekla het nie. Vandag sou ek dit
gedoen het. Ek het net na die pa gegaan en vir hom
gevra hoekom hy die onwettige wapen in sy kind se
hande sit. Die kind het glo die hele dag weggekruip
en die arme pa was in so 'n agonie oor wat sy kind
gedoen het, dat ek nie gedoen het wat ek moes gedoen
het nie: hom by die polisie aangekla het . Die kind
was te jonk om iets oor te kom. Maar meer en meer
word ouers verantwoordelik gehou op hierdie vasteland
vir wat hulle kinders doen.

Gloudina
Re: Windbukse [boodskap #98566 is 'n antwoord op boodskap #98564] Di, 21 September 2004 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dit was 'n "pelletgun", en die koeël het blykbaar die optiese senuwee
beskadig, en die ouers is deur die hospitaal se mense vertel om nie 'n goeie
uitslag te verwag nie.
-
Groetnis
Annette
.com> wrote in message
news:mmV3d.108694$Q7D.11679@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Annette" skryf
>
> 'n vriendin van my in Amerika se seun het 'n ongeluk met so 'n
>> windbuks oorgekom
>
> Ek wonder of 'n windbuks dit is wat hulle hier in Kanada
> 'n BBgun of 'n pelletgun noem ( ek weet nie hoe om dit
> te spel nie.) In die provinsie waar ons eers gebly het, het
> die munisipaliteit dié geweertjies onwettig gemaak. Ten
> spyte daarvan het 'n ou, wat ons bure se huis gehuur het
> terwyl hulle op verlof was, vir sy seuntjie 'n pelletgun
> gekoop. ( Die ou was 'n stadsjapie uit Montreal wat
> by die lokale universiteit vir 'n jaar kom klasgee het.
> Hy was geskei en het sy omtrent agjarige seun net vir
> die somer by hom gehad en kon nie nee sê vir die kind
> nie, en het hom die pelletgun vir Kersfees persent gegee.)
> Eendag kom ons seuntjie van so omtrent ses jaar oud
> met bloed wat uit sy mond stroom. Die seun naasaan
> het hom blykbaar in die mond met die pelletgun geskiet.
> By die hospitaal het hulle toe vasgestel dat die pellet
> nie skade aangerig het nie, maar net sy kleintongetjie
> getref het en daarvandaan het al die bloed gekom.
> Ek kan nou nog nie glo dat ons nie die polisie geroep
> het en die man aangekla het nie. Vandag sou ek dit
> gedoen het. Ek het net na die pa gegaan en vir hom
> gevra hoekom hy die onwettige wapen in sy kind se
> hande sit. Die kind het glo die hele dag weggekruip
> en die arme pa was in so 'n agonie oor wat sy kind
> gedoen het, dat ek nie gedoen het wat ek moes gedoen
> het nie: hom by die polisie aangekla het . Die kind
> was te jonk om iets oor te kom. Maar meer en meer
> word ouers verantwoordelik gehou op hierdie vasteland
> vir wat hulle kinders doen.
>
> Gloudina
>
Re: Windbukse [boodskap #98587 is 'n antwoord op boodskap #98537] Di, 21 September 2004 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Sep 2004 08:21:52 +0200, "Annette" wrote:

> Ek neem aan windbukse, net soos pyl en boog, word nie onderwerp aan die
> wapenwet nie.
> Nietemin, 'n vriendin van my in Amerika se seun het 'n ongeluk met so 'n
> windbuks oorgekom, en ek is seker daar is talle sulke gevalle.
> Die kind is 15, en ten spyte van die ma se smeking, het die pa toe verlede
> naweek vir die kind een gekoop. Gisteraand kyk die kind toe glo voor by die
> loop in om te sien hoe dit werk - nou sit hy met 'n koeël wat deur die oog
> on die kop beland het.

hierdie dinge gebeur makliker as baie mense dink.
As 13jrge ouderdom het ek presies dieselfde gedoen.
Met 'n gaspistool. Mense wat gaspistole ken, sal weet
dat dit met 'n blank afgevuur word. Ek het myself met 'n
blank in die regteroog geskiet. Kryt is uit my oog gekrap
en ek het 'n hele paar dae met 'n oogklap geloop.
Wonder bo wonder is my sig perfek. Te denke aan
waar ek woon en wat hier op die strand verbyloop,
is dit nog meer te waardeer:-)))

DD

Blank(?)
Re: Windbukse [boodskap #98588 is 'n antwoord op boodskap #98587] Di, 21 September 2004 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

Te denke aan
> waar ek woon en wat hier op die strand verbyloop,
> is dit nog meer te waardeer:-)))

Ek dog dan witmense word nie meer op die
strande van Durban gesien nie, want daar is
nou teveel kaffers daar op die strande. Of
is jy deesdae kleurblind, van Staden?

Tant Hessie van Umshlanga
Re: Windbukse [boodskap #98627 is 'n antwoord op boodskap #98588] Wo, 22 September 2004 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "DD" skryf
>
> Te denke aan
>> waar ek woon en wat hier op die strand verbyloop,
>> is dit nog meer te waardeer:-)))
>
> Ek dog dan witmense word nie meer op die
> strande van Durban gesien nie, want daar is
> nou teveel kaffers daar op die strande. Of
> is jy deesdae kleurblind, van Staden?
>
> Tant Hessie van Umshlanga

Sakkie?
Tant Hessie van Umshlanga [boodskap #98629 is 'n antwoord op boodskap #98588] Wo, 22 September 2004 20:39 Na vorige boodskap
Bosvark  is tans af-lyn  Bosvark
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie Umshlanga van jou, is dit naby Umhlanga of Umhlanga Rocks?
Umshlanga rock nie hoor ;-)

Bosvark

"@rogers.com" wrote in message
news:_f%3d.112089$Q7D.69312@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...

Tant Hessie van Umshlanga
Vorige onderwerp: Trots Suid-Afrikaans.
Volgende onderwerp: Lees en verstuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 13:31:09 MGT 2024