Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Julle is almal familie
| Re: Julle is almal familie (0/1) [boodskap #98606 is 'n antwoord op boodskap #98605] |
Di., 21 September 2004 23:42   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Sep 2004 23:24:09 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>>> 'n Paar dae gelede het ek vir jou gesê dat ek later weer
>>> met jou sal praat omdat ek Waterfront toe ry. Ek het van
>>> die straat waarheen ek gery het, 'n paar foto's geneem
>>> daardie dag. Ek het twee baie klein gemaak, en plaas
>>> dit hier. Jy sal dit interessant vind.
>
> Bo en behalwe dat dit interessante argitektuur
> is, hoekom sal ek dit interessant vind. Watter
> deel van Durban is dit in alle geval?
>
> Gloudina
>
Soos jy gesê het, die boustyl. Dìt is die huise waarin
die senior hawe personeel, skeepskapteine ens.,
100 jaar gelede gewoon het.
Heelwaarskynlik vir slegs 'n paar pond gebou,
en dit word nou vir sowat R1.75 miljoen
opgeveil. Meeste van die plankvloere, trappe
ens. is nog oorspronklik. Die wat vervang is,
is aan my uitgewys.
Op een van die hekke daar, is 'n 1900 datum.
Ook is daar erens in 'n ander straat,
'n gebou met 'n 1914 datum op.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Julle is almal familie [boodskap #98612 is 'n antwoord op boodskap #98603] |
Wo., 22 September 2004 07:56   |
P_65
Boodskappe: 43 Geregistreer: September 2004
|
Volle Lid |
|
|
DD had uiteengezet :
> On Tue, 21 Sep 2004 22:03:52 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> "DD" skryf
>>> So, dit is nie net lokaal nie.
>>> Jy sal nie inligting hê oor lokale eiendomspryse nie,
>>> maar dit fenomonaal gestyg hier. Wat vir die pasgetroudes,
>>> of enige nuwe huiskoper, 'n turksvy is.
>> Ja, ouer mense wat hulle huise goedkoper gekoop
>> het en dit nou duurder kan verkoop, is natuurlik
>> die groot wenners.
>
> Hierdie een is baie debateerbaar. My eiendom in Durban
> se waarde het meer as verdriedubbel sedert ek dit gekoop
> het. Om dit vir die hoër waarde te verkoop sal absoluut geen
> wins wees nie, want indien ek dit verkoop, moet ek dit
> vervang. Vervang teen dieselfde kwaliteit, beteken
> dieselfde prys betaal as wat ek daarvoor kry. Dus,
> is dit geen wins om teen 'n paar 100% wins te verkoop
> nie. Tensy jy dit nie gaan vervang nie. Dan gooi jy
> buitendien geld in die water, tensy dit herbelê word,
> en waar sal dit belê kan word met dieselfde groei?
Moe nie vergeet nie daar kom nog notariskoste by(20% ?)
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Julle is almal familie [boodskap #98677 is 'n antwoord op boodskap #98487] |
Vr., 24 September 2004 19:41   |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder nou watter swarte was jou voorsate, Ferdie?
Dit lyk my dat almal wat wit is nou die een of ander sindroom het wat hulle
maak sleg voel oor hul verlede.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:n1atk0t5lgtidq3998o3g1fq4ek5shhjja@4ax.com...
>
> Uit vandag se Beeld.
>
> ----------------------------------------------
>
> Een groot familie
> Neels Jackson
>
> Oudpres. Nelson Mandela is langs sy direkte moederlike voorsatelyn van
> Koisan-afkoms - nes me. Hannelie de Beer, 'n jong, wit Afrikanervrou
> van Pretoria.
>
> Dit is van die verrassende bevindings van genetiese toetse wat
> Sondagaand oor M-Net bekend gemaak is in die dokumentêre program So,
> where do we come from? wat oor Carte blanche uitgesaai is.
>
> Dit beteken dat Mandela en De Beer moontlik so ver terug as 100 000
> jaar gelede dieselfde vroulike voorsaat gehad het.
>
> Verskeie bekende en ander Suid-Afrikaners is onderwerp aan genetiese
> toetse en die resultate krap stereotiepe beskouings oor
> Suid-Afrikaners se afkoms lelik deurmekaar.
>
> Dit laat ook verskeie vrae oor die kwessie van identiteit ontstaan.
>
> Wetenskaplikes het al vroeër aangetoon dat die hele mensdom verwant is
> aan en afstam van 'n groepie mense wat sowat 150 000 jaar gelede in
> Afrika gewoon het.
>
> Die genetiese toets het getoon die satirikus Pieter-Dirk Uys se
> direkte moederlike lyn loop terug na Sentraal-Afrika. Die komediant
> Marc Lottering se direkte moederlike en vaderlike lyne kan teruggevoer
> word na Europa, terwyl Tim Modise, aanbieder van die program, se
> vaderlike lyn teruggevoer kan word na 'n genegroep wat in Europa
> gekonsentreerd is en in Asië inloop.
>
> Die genetiese toetse waarop dié bevindings berus, word gedoen aan die
> hand van twee soorte DNS. Die een is die mitochondriese DNS wat slegs
> deur ma's aan hul kinders oorgedra word en waardeur eienskappe van
> iemand se direkte moederlike lyn van voorsate bepaal kan word.
>
> Daarby word Y-chromosome getoets wat deur pa's aan hul seuns oorgedra
> word. 'n Man se Y-chromosoom kan eienskappe verklap van sy voorsatelyn
> wat deur sy pa, oupa en verder terug telkens deur die manlike voorsaat
> loop.
>
> Die reaksies van die mense wat getoets is, was uiteenlopend.
>
> Mandela het dadelik verwys na "Herrie die strandloper" en gesê sy
> regte naam was eintlik Autshumao en dat hy die eerste vryheidsvegter
> was wat op Robbeneiland beland het.
>
> De Beer het gesê haar ma het iets gesê van Koisan-voorsate, maar sy
> het dit nietemin as " 'n bietjie van 'n skok bestempel".
>
> Die sokkerbaas Irvin Khoza het sy hande triomfantelik die lug
> ingesteek oor die nuus oor sê Koisan-gene en gesê: "Ek is deel van die
> oorspronklike mense!"
>
> Uys, wat voor die toetse gespot het dat hy 'n Matabele-prinses as
> tante sou wou opspoor, was uit die veld geslaan toe hy hoor dat sy
> voorsate langs die direkte moederlike lyn inderdaad teruggaan na
> Afrika.
>
> Hy het gesê dit is lekker nuus: "Ek is 'n Afrikaan!"
>
> David Kramer was klaarblyklik teleurgesteld omdat sy DNS net op 'n
> Europese herkoms dui en hy tevrede moet wees om "net nog 'n common wit
> man" te wees.
>
> Naas Botha, wie se DNS ook net op Europese herkoms dui, het gespot hy
> het nou geen kans om eendag minister van sport te word nie.
>
> Modise was verbaas dat sy gene 'n Europese oeroupa uitgewys het.
>
> Hy was nietemin op sy gemak daarmee en het gesê hy het die mensdom nog
> altyd beskou as 'n groot, rusiemakende familie.
>
>
> Resultate van bekendes se genetiese herkomstoetse:
>
>
> # Baby Jake Matlala (bokser): Koisan-moederlyn
> # Irvin Khoza (sokkerbaas): Koisan-moederlyn
> # Wendy Lehube (Vodacom-voorsitter): Koisan-moederlyn
> # Patricia de Lille (politikus): Koisan-moederlyn
> # Ruda Landman (TV-aanbieder): Europese moederlyn
> # PJ Powers (sangeres): Europese moederlyn
> # William Kentridge (kunstenaar): Vaderlyn uit Midde-Ooste
> # Essop Pahad (minister): Eurasiese vaderlyn; moederlyn uit
> Suidoos-Asië met swaartepunt in Viëtnam
> # Paul Adams (krieketspeler): Koisan-moederlyn; Eurasiese vaderlyn
> # Pieter-Dirk Uys (satirikus): Eurasiese vaderlyn; Afrika-moederlyn
> # Marc Lottering (komediant): Europese moederlyn, Eurasiese vaderlyn
> # Tim Modise (TV-aanbieder): Afrika-moederlyn; Eurasiese vaderlyn
> # Nelson Mandela: Afrika-vaderlyn; Koisan-moederlyn
> # Elana Afrika (TV-aanbieder): Koisan-moederlyn
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Julle is almal familie [boodskap #98688 is 'n antwoord op boodskap #98677] |
Sa., 25 September 2004 07:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom moet ons sleg voel oor ons verlede? Ons sou mos nie her gewees het as
dit nie vir hulle was nie? Of is jy skaam dat jy gebore is?
Wat ek bietjie oor wonder oor die resultate is dat sommige net 'n vader- of
moederlyn het. Beteken dit dat hulle met ruimtewesens deurmekaar was?
--
Groetnis
Annette
"Paul" skryf in boodskap news:NbednbWil-2jNcncRVn-vw@is.co.za...
> Ek wonder nou watter swarte was jou voorsate, Ferdie?
> Dit lyk my dat almal wat wit is nou die een of ander sindroom het wat hulle
> maak sleg voel oor hul verlede.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:n1atk0t5lgtidq3998o3g1fq4ek5shhjja@4ax.com...
>>
>> Uit vandag se Beeld.
>>
>> ----------------------------------------------
>>
>> Een groot familie
>> Neels Jackson
>>
>> Oudpres. Nelson Mandela is langs sy direkte moederlike voorsatelyn van
>> Koisan-afkoms - nes me. Hannelie de Beer, 'n jong, wit Afrikanervrou
>> van Pretoria.
>>
>> Dit is van die verrassende bevindings van genetiese toetse wat
>> Sondagaand oor M-Net bekend gemaak is in die dokumentêre program So,
>> where do we come from? wat oor Carte blanche uitgesaai is.
>>
>> Dit beteken dat Mandela en De Beer moontlik so ver terug as 100 000
>> jaar gelede dieselfde vroulike voorsaat gehad het.
>>
>> Verskeie bekende en ander Suid-Afrikaners is onderwerp aan genetiese
>> toetse en die resultate krap stereotiepe beskouings oor
>> Suid-Afrikaners se afkoms lelik deurmekaar.
>>
>> Dit laat ook verskeie vrae oor die kwessie van identiteit ontstaan.
>>
>> Wetenskaplikes het al vroeër aangetoon dat die hele mensdom verwant is
>> aan en afstam van 'n groepie mense wat sowat 150 000 jaar gelede in
>> Afrika gewoon het.
>>
>> Die genetiese toets het getoon die satirikus Pieter-Dirk Uys se
>> direkte moederlike lyn loop terug na Sentraal-Afrika. Die komediant
>> Marc Lottering se direkte moederlike en vaderlike lyne kan teruggevoer
>> word na Europa, terwyl Tim Modise, aanbieder van die program, se
>> vaderlike lyn teruggevoer kan word na 'n genegroep wat in Europa
>> gekonsentreerd is en in Asië inloop.
>>
>> Die genetiese toetse waarop dié bevindings berus, word gedoen aan die
>> hand van twee soorte DNS. Die een is die mitochondriese DNS wat slegs
>> deur ma's aan hul kinders oorgedra word en waardeur eienskappe van
>> iemand se direkte moederlike lyn van voorsate bepaal kan word.
>>
>> Daarby word Y-chromosome getoets wat deur pa's aan hul seuns oorgedra
>> word. 'n Man se Y-chromosoom kan eienskappe verklap van sy voorsatelyn
>> wat deur sy pa, oupa en verder terug telkens deur die manlike voorsaat
>> loop.
>>
>> Die reaksies van die mense wat getoets is, was uiteenlopend.
>>
>> Mandela het dadelik verwys na "Herrie die strandloper" en gesê sy
>> regte naam was eintlik Autshumao en dat hy die eerste vryheidsvegter
>> was wat op Robbeneiland beland het.
>>
>> De Beer het gesê haar ma het iets gesê van Koisan-voorsate, maar sy
>> het dit nietemin as " 'n bietjie van 'n skok bestempel".
>>
>> Die sokkerbaas Irvin Khoza het sy hande triomfantelik die lug
>> ingesteek oor die nuus oor sê Koisan-gene en gesê: "Ek is deel van die
>> oorspronklike mense!"
>>
>> Uys, wat voor die toetse gespot het dat hy 'n Matabele-prinses as
>> tante sou wou opspoor, was uit die veld geslaan toe hy hoor dat sy
>> voorsate langs die direkte moederlike lyn inderdaad teruggaan na
>> Afrika.
>>
>> Hy het gesê dit is lekker nuus: "Ek is 'n Afrikaan!"
>>
>> David Kramer was klaarblyklik teleurgesteld omdat sy DNS net op 'n
>> Europese herkoms dui en hy tevrede moet wees om "net nog 'n common wit
>> man" te wees.
>>
>> Naas Botha, wie se DNS ook net op Europese herkoms dui, het gespot hy
>> het nou geen kans om eendag minister van sport te word nie.
>>
>> Modise was verbaas dat sy gene 'n Europese oeroupa uitgewys het.
>>
>> Hy was nietemin op sy gemak daarmee en het gesê hy het die mensdom nog
>> altyd beskou as 'n groot, rusiemakende familie.
>>
>>
>> Resultate van bekendes se genetiese herkomstoetse:
>>
>>
>> # Baby Jake Matlala (bokser): Koisan-moederlyn
>> # Irvin Khoza (sokkerbaas): Koisan-moederlyn
>> # Wendy Lehube (Vodacom-voorsitter): Koisan-moederlyn
>> # Patricia de Lille (politikus): Koisan-moederlyn
>> # Ruda Landman (TV-aanbieder): Europese moederlyn
>> # PJ Powers (sangeres): Europese moederlyn
>> # William Kentridge (kunstenaar): Vaderlyn uit Midde-Ooste
>> # Essop Pahad (minister): Eurasiese vaderlyn; moederlyn uit
>> Suidoos-Asië met swaartepunt in Viëtnam
>> # Paul Adams (krieketspeler): Koisan-moederlyn; Eurasiese vaderlyn
>> # Pieter-Dirk Uys (satirikus): Eurasiese vaderlyn; Afrika-moederlyn
>> # Marc Lottering (komediant): Europese moederlyn, Eurasiese vaderlyn
>> # Tim Modise (TV-aanbieder): Afrika-moederlyn; Eurasiese vaderlyn
>> # Nelson Mandela: Afrika-vaderlyn; Koisan-moederlyn
>> # Elana Afrika (TV-aanbieder): Koisan-moederlyn
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Julle is almal familie [boodskap #98720 is 'n antwoord op boodskap #98688] |
Sa., 25 September 2004 19:09   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote:
> Hoekom moet ons sleg voel oor ons verlede? Ons sou mos nie her gewees het as
> dit nie vir hulle was nie? Of is jy skaam dat jy gebore is?
> Wat ek bietjie oor wonder oor die resultate is dat sommige net 'n vader- of
> moederlyn het. Beteken dit dat hulle met ruimtewesens deurmekaar was?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Paul" wrote in message
> news:NbednbWil-2jNcncRVn-vw@is.co.za...
>
>> Ek wonder nou watter swarte was jou voorsate, Ferdie?
>> Dit lyk my dat almal wat wit is nou die een of ander sindroom het wat hulle
>> maak sleg voel oor hul verlede.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:n1atk0t5lgtidq3998o3g1fq4ek5shhjja@4ax.com...
>>> Uit vandag se Beeld.
>
>>> ----------------------------------------------
>
>>> Een groot familie
>>> Neels Jackson
>
>>> Oudpres. Nelson Mandela is langs sy direkte moederlike voorsatelyn van
>>> Koisan-afkoms - nes me. Hannelie de Beer, 'n jong, wit Afrikanervrou
>>> van Pretoria.
>
>>> Dit is van die verrassende bevindings van genetiese toetse wat
>>> Sondagaand oor M-Net bekend gemaak is in die dokumentêre program So,
>>> where do we come from? wat oor Carte blanche uitgesaai is.
>
>>> Dit beteken dat Mandela en De Beer moontlik so ver terug as 100 000
>>> jaar gelede dieselfde vroulike voorsaat gehad het.
>
>>> Verskeie bekende en ander Suid-Afrikaners is onderwerp aan genetiese
>>> toetse en die resultate krap stereotiepe beskouings oor
>>> Suid-Afrikaners se afkoms lelik deurmekaar.
>
>>> Dit laat ook verskeie vrae oor die kwessie van identiteit ontstaan.
>
>>> Wetenskaplikes het al vroeër aangetoon dat die hele mensdom verwant is
>>> aan en afstam van 'n groepie mense wat sowat 150 000 jaar gelede in
>>> Afrika gewoon het.
>
>>> Die genetiese toets het getoon die satirikus Pieter-Dirk Uys se
>>> direkte moederlike lyn loop terug na Sentraal-Afrika. Die komediant
>>> Marc Lottering se direkte moederlike en vaderlike lyne kan teruggevoer
>>> word na Europa, terwyl Tim Modise, aanbieder van die program, se
>>> vaderlike lyn teruggevoer kan word na 'n genegroep wat in Europa
>>> gekonsentreerd is en in Asië inloop.
>
>>> Die genetiese toetse waarop dié bevindings berus, word gedoen aan die
>>> hand van twee soorte DNS. Die een is die mitochondriese DNS wat slegs
>>> deur ma's aan hul kinders oorgedra word en waardeur eienskappe van
>>> iemand se direkte moederlike lyn van voorsate bepaal kan word.
>
>>> Daarby word Y-chromosome getoets wat deur pa's aan hul seuns oorgedra
>>> word. 'n Man se Y-chromosoom kan eienskappe verklap van sy voorsatelyn
>>> wat deur sy pa, oupa en verder terug telkens deur die manlike voorsaat
>>> loop.
>
>>> Die reaksies van die mense wat getoets is, was uiteenlopend.
>
>>> Mandela het dadelik verwys na "Herrie die strandloper" en gesê sy
>>> regte naam was eintlik Autshumao en dat hy die eerste vryheidsvegter
>>> was wat op Robbeneiland beland het.
>
>>> De Beer het gesê haar ma het iets gesê van Koisan-voorsate, maar sy
>>> het dit nietemin as " 'n bietjie van 'n skok bestempel".
>
>>> Die sokkerbaas Irvin Khoza het sy hande triomfantelik die lug
>>> ingesteek oor die nuus oor sý Koisan-gene en gesê: "Ek is deel van die
>>> oorspronklike mense!"
>
>>> Uys, wat voor die toetse gespot het dat hy 'n Matabele-prinses as
>>> tante sou wou opspoor, was uit die veld geslaan toe hy hoor dat sy
>>> voorsate langs die direkte moederlike lyn inderdaad teruggaan na
>>> Afrika.
>
>>> Hy het gesê dit is lekker nuus: "Ek is 'n Afrikaan!"
>
>>> David Kramer was klaarblyklik teleurgesteld omdat sy DNS net op 'n
>>> Europese herkoms dui en hy tevrede moet wees om "net nog 'n common wit
>>> man" te wees.
>
>>> Naas Botha, wie se DNS ook net op Europese herkoms dui, het gespot hy
>>> het nou geen kans om eendag minister van sport te word nie.
>
>>> Modise was verbaas dat sy gene 'n Europese oeroupa uitgewys het.
>
>>> Hy was nietemin op sy gemak daarmee en het gesê hy het die mensdom nog
>>> altyd beskou as 'n groot, rusiemakende familie.
>
>
>>> Resultate van bekendes se genetiese herkomstoetse:
>
>
>>> # Baby Jake Matlala (bokser): Koisan-moederlyn
>>> # Irvin Khoza (sokkerbaas): Koisan-moederlyn
>>> # Wendy Lehube (Vodacom-voorsitter): Koisan-moederlyn
>>> # Patricia de Lille (politikus): Koisan-moederlyn
>>> # Ruda Landman (TV-aanbieder): Europese moederlyn
>>> # PJ Powers (sangeres): Europese moederlyn
>>> # William Kentridge (kunstenaar): Vaderlyn uit Midde-Ooste
>>> # Essop Pahad (minister): Eurasiese vaderlyn; moederlyn uit
>>> Suidoos-Asië met swaartepunt in Viëtnam
>>> # Paul Adams (krieketspeler): Koisan-moederlyn; Eurasiese vaderlyn
>>> # Pieter-Dirk Uys (satirikus): Eurasiese vaderlyn; Afrika-moederlyn
>>> # Marc Lottering (komediant): Europese moederlyn, Eurasiese vaderlyn
>>> # Tim Modise (TV-aanbieder): Afrika-moederlyn; Eurasiese vaderlyn
>>> # Nelson Mandela: Afrika-vaderlyn; Koisan-moederlyn
>>> # Elana Afrika (TV-aanbieder): Koisan-moederlyn
>
Nee, vrouens het XX kromosome en nie XY soos mans nie. Dus kan jy net
een ouer bepaal by vrouens maar beide by mans.
Groete
Plato
|
|
|
|
| Re: Julle is almal familie [boodskap #98725 is 'n antwoord op boodskap #98720] |
Sa., 25 September 2004 21:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So Willem Kentridge is 'n dogtertjie?:))
--
Groetnis
Annette
>>>> # William Kentridge (kunstenaar): Vaderlyn uit Midde-Ooste
>
> Nee, vrouens het XX kromosome en nie XY soos mans nie. Dus kan jy net
> een ouer bepaal by vrouens maar beide by mans.
>
> Groete
> Plato
|
|
|
|
| Re: Julle is almal familie [boodskap #98727 is 'n antwoord op boodskap #98725] |
So., 26 September 2004 05:32  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote:
> So Willem Kentridge is 'n dogtertjie?:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
>
>>>> ># William Kentridge (kunstenaar): Vaderlyn uit Midde-Ooste
>
>
>> Nee, vrouens het XX kromosome en nie XY soos mans nie. Dus kan jy net
>> een ouer bepaal by vrouens maar beide by mans.
>> Groete
>> Plato
>
>
>
LOL.
Hy wou dalk net nie die moederlyn bekend gehad het nie... Almal het maar
hulle "issues".
Groete
Plato
|
|
|
|
| Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 20:14:58 UTC 2026
|