Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: boers Join the ANC...
Re: boers Join the ANC... [boodskap #98613] |
Wed, 22 September 2004 08:17  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wies jou "boers" , doos.
On Wed, 22 Sep 2004 06:13:58 +0200, Bruce Tarantino
wrote:
> When I read that in the newspaper I knew that the boer must have finally realised that their new masters now have the better of them, and so should kowtow to their superiors. This grovelling display is a far cry from the arrogance and superiority displayed by this former group who until recently declared themselves a master-race.
>
> Perhaps we should call them the ANC's poodle - like the oft used analogy applied to similarly catastrophic world events. I wonder if the boers, when safely behind closed doors, lament and long for the days when they (wrongly) assumed that they were going to rule for 1000 years. I reckon that they do indeed. Reduced to second rate citizens in a country that they declared their own. What a sorry end to bizarre and twisted history!
>
> PS Your NG sucks big time. It's frequented by a bunch of individuals whos one-line questions and moronic responses are indicative of their limited mental capacity, and highlight why their regime was indeed destined to fail from the outset.
>
> Bruce
|
|
|
Re: boers Join the ANC... [boodskap #98623 is 'n antwoord op boodskap #98613] |
Wed, 22 September 2004 11:30   |
Lord Robbers
Boodskappe: 6 Geregistreer: September 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
OP Woensdag 22 September 2004 06:13:58 +0200, doop ou "Brucie Tarantino" sy gifpen in gal en braak:
> When I read that in the newspaper I knew that the boer must have finally realised that their new masters
> now have the better of them, and so should kowtow to their superiors. This grovelling display is a far cry
> from the arrogance and superiority displayed by this former group who until recently declared themselves a master-race.
>
> Perhaps we should call them the ANC's poodle - like the oft used analogy applied to similarly catastrophic world events.
> I wonder if the boers, when safely behind closed doors, lament and long for the days when they (wrongly) assumed that
> they were going to rule for 1000 years. I reckon that they do indeed. Reduced to second rate citizens in a country that
> they declared their own. What a sorry end to bizarre and twisted history!
>
> PS Your NG sucks big time. It's frequented by a bunch of individuals whos one-line questions and moronic responses are
> indicative of their limited mental capacity, and highlight why their regime was indeed destined to fail from the outset.
>
> Bruce
In elk geval, mense, hierdie is dan nou 'n pragtige voorbeeld van 'n Trol-Aas, en word bes
geignoreer deur die wat van beter weet. Ou Broesie, my bra, as spreker van die rooitaal en
dan seker ook anglikaan van herkoms, jou hele militêre wol hol. As jy ooit gedog het Martiens
Kortbroek verteenwoordig "die boere" slaat jy die hele bal baie ver mis. By die oorgawe van
Vereeniging het die leiers wel die nasie uitverkoop, tesame met die veeltongige gatlekkers van
die nuwer burgery. Die nuwe stryd is wel ekonomies en nie militêr nie, en soos die meeste
soutpiele gaat jy nog swaar kry, daar is ook 'n paar biljoen sjinese wat nog nie die opiumoorlog
vergeet het nie, tog gaan julle getref word waar dit die nasie van winkeliers die seerste
gan maak: die beursie. En indien ons land dalk afgevat sou wees, net dit: dit kan maar teruggevat
word ook. Ons boere is geduldig, het die laaste 10 jaar ook 'n paar lesse geleer en hopelik
sal ons nie weer dieselfdes maak nie. Anders as ons donker broeders gaan lê ons nie voor die
aanslag van die vervlakking van kultuur en verengelsing nie. As ons noord kyk na Rob Mugabe se
kamtige regering, kan ons verwag wat hier gaan gebeur. Enigste verskil is, ons is nie dieselfde
klomp papsak "Whenwe's" nie, hier trap ons vas. En as ons min ammunisie sou hê, wel, dan maak ons
seker elke skoot is 'n kopskoot. En wee'jy, wit boere word genooi, nee, gesmeek om tog in
Zambië en Mosambiek te kom boer sodat die mense weer kos in hulle pense kan kry. En aan die huidige
kleptokrasie hoef ons nie veel te doen nie, iets boos verwoes homself uiteindelik.
(En, o, ja Bruce ... as ek 'n skaapooi was, skrik ek dalk. Tans het ek vir jou net twee woorde, die
eerte begin met 'n F en die tweede met 'n O. Gaan buig nou verder voor jou ou reptiel-koningin en
kyk of ons omgee.
Ns. Jou ma se bloederige e-pos ook.
)
|
|
|
|
Re: boers Join the ANC... [boodskap #98625 is 'n antwoord op boodskap #98624] |
Wed, 22 September 2004 13:11   |
Lord Robbers
Boodskappe: 6 Geregistreer: September 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 22 Sep 2004 14:45:53 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> Nou, Lord Robbers, wil jy nou WEER 'n oorlog gaan staan en verloor?
>
>
Nee, ek wou maar net die soutie laat verstik in sy tweetalige woordeboek.
Mens kan hom ook herinner aan die triomfkrete van Pik Botha - "dis eintlik
die NP wat apartheid afgeskaf het!". Nie dat ek ooit 'n NP ondersteuner is
of was nie. Wat my wel briesend maak is dat ons enersyds "never ever again"
weer gaan diskrimineer -- net om die volgende oomblik "regstellend" op te tree
en, presies soos die apartheidsbase, velkleur te gebruik daarvoor.
Daarmee gaan die integriteit van ons regering vir 'n bol stront, en 'n baie
diepe wantroue word onder ons "melatonien-benadeeldes" geskep. Ja, ons is
potensieel tweedeklasburgers. Dalk is ons groot genoeg om maar mooi te speel
met ons klein bruin/swart boeties, want as ons wil, regtig wil, is dit nie moeilik om
hulle baie seer te maak nie. Die vorige vryheidsbeweging was maar
bra vrot vegters -- sonder Groot Geld se bydrae om afrikaners/boere as agterlik
te teken, sou hulle nie die mas kon opkom nie. Nee, die geldmag het besef dat
hulle nog steeds die goud en diamante kan behou bloot deur die toplaag van
die nuwe heersers by hulle onder die kombers in te trek, terwyl die werkermassas
verder afgedruk word. Ideale teelaarde vir die tweede revolusie? Ek dink so.
Van die os op die jas, het iemand al die oom Siener voorspelling gelees wat
so gaan: "Ek sien 'n vark in 'n put in Engeland, die vark is baie maer en
snoep teen die walle..." en ook, "Ek sien 'n groot dam, maar hy is leeg en
'n mens sien die straatklippe onder... " Dit beteken glo dat Brittanje deur
Amerika se toedoen in finansiële moeilikheid beland, en lei later tot oorlog
tussen die twee. Hy sê ook dat al gaan dit baie swaar met die volk, sal "die
wat weet" tot die einde getrou bly, wanneer ongekende rykdom en voorspoed weer
sal volg. Dalk is ons nou in daardie donker tye, en dis belangrik om nie die
volk te versaak nie. En sover dit oorlog betref dink ek altyd aan die yanks
se gesegde: as jy hulle aan die knaters beet het sal die harte en verstande
gou volg ... giegiegie.
|
|
|
Re: boers Join the ANC... [boodskap #98649 is 'n antwoord op boodskap #98625] |
Thu, 23 September 2004 14:37   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie jy het behoorlik deurdink wat tweedeklas burger beteken
nie.
Rakende Siener. Het hy iets van die krieketspan ook gese?
Dalk iets van die derde resies op Gosforth Park Saterdag...?
On Wed, 22 Sep 2004 13:11:16 GMT, bok...@gaankakjy.com (Lord Robbers) wrote:
> On Wed, 22 Sep 2004 14:45:53 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
>> Nou, Lord Robbers, wil jy nou WEER 'n oorlog gaan staan en verloor?
> Nee, ek wou maar net die soutie laat verstik in sy tweetalige woordeboek.
> Mens kan hom ook herinner aan die triomfkrete van Pik Botha - "dis eintlik
> die NP wat apartheid afgeskaf het!". Nie dat ek ooit 'n NP ondersteuner is
> of was nie. Wat my wel briesend maak is dat ons enersyds "never ever again"
> weer gaan diskrimineer -- net om die volgende oomblik "regstellend" op te tree
> en, presies soos die apartheidsbase, velkleur te gebruik daarvoor.
> Daarmee gaan die integriteit van ons regering vir 'n bol stront, en 'n baie
> diepe wantroue word onder ons "melatonien-benadeeldes" geskep. Ja, ons is
> potensieel tweedeklasburgers. Dalk is ons groot genoeg om maar mooi te speel
> met ons klein bruin/swart boeties, want as ons wil, regtig wil, is dit nie moeilik om
> hulle baie seer te maak nie. Die vorige vryheidsbeweging was maar
> bra vrot vegters -- sonder Groot Geld se bydrae om afrikaners/boere as agterlik
> te teken, sou hulle nie die mas kon opkom nie. Nee, die geldmag het besef dat
> hulle nog steeds die goud en diamante kan behou bloot deur die toplaag van
> die nuwe heersers by hulle onder die kombers in te trek, terwyl die werkermassas
> verder afgedruk word. Ideale teelaarde vir die tweede revolusie? Ek dink so.
>
> Van die os op die jas, het iemand al die oom Siener voorspelling gelees wat
> so gaan: "Ek sien 'n vark in 'n put in Engeland, die vark is baie maer en
> snoep teen die walle..." en ook, "Ek sien 'n groot dam, maar hy is leeg en
> 'n mens sien die straatklippe onder... " Dit beteken glo dat Brittanje deur
> Amerika se toedoen in finansiële moeilikheid beland, en lei later tot oorlog
> tussen die twee. Hy sê ook dat al gaan dit baie swaar met die volk, sal "die
> wat weet" tot die einde getrou bly, wanneer ongekende rykdom en voorspoed weer
> sal volg. Dalk is ons nou in daardie donker tye, en dis belangrik om nie die
> volk te versaak nie. En sover dit oorlog betref dink ek altyd aan die yanks
> se gesegde: as jy hulle aan die knaters beet het sal die harte en verstande
> gou volg ... giegiegie.
>
|
|
|
|
Re: boers Join the ANC... [boodskap #98659 is 'n antwoord op boodskap #98623] |
Thu, 23 September 2004 21:58   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lord Robbers"skryf
By die oorgawe van
> Vereeniging het die leiers wel die nasie uitverkoop, tesame met die veeltongige gatlekkers van
> die nuwer burgery. Die nuwe stryd is wel ekonomies en nie militêr nie, en soos die meeste
> soutpiele gaat jy nog swaar kry, daar is ook 'n paar biljoen sjinese wat nog nie die opiumoorlog
> vergeet het nie, tog gaan julle getref word waar dit die nasie van winkeliers die seerste
> gan maak: die beursie. En indien ons land dalk afgevat sou wees, net dit: dit kan maar teruggevat
> word ook. Ons boere is geduldig, het die laaste 10 jaar ook 'n paar lesse geleer en hopelik
> sal ons nie weer dieselfdes maak nie. Anders as ons donker broeders gaan lê ons nie voor die
> aanslag van die vervlakking van kultuur en verengelsing nie.
> Ns. Jou ma se bloederige e-pos ook.
Nouja, Lord Robbers, laat ons bietjie forensies
hier te werk gaan. Jy is duidelik nie du Plessis
nie. Daarvoor is jou Afrikaans te goed, jou
spelling te goed, jou algemene kennis te goed.
Ek wonder, bly jy in Port Elizabeth?
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
Re: boers Join the ANC... [boodskap #98662 is 'n antwoord op boodskap #98659] |
Fri, 24 September 2004 07:29   |
Lord Robbers
Boodskappe: 6 Geregistreer: September 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 23 Sep 2004 17:58:18 -0400, "@rogers.com" wrote:
> Nouja, Lord Robbers, laat ons bietjie forensies
> hier te werk gaan. Jy is duidelik nie du Plessis
> nie. Daarvoor is jou Afrikaans te goed, jou
> spelling te goed, jou algemene kennis te goed.
*Die koddige ding glimlag ingenome terwyl hy die blink spitse al langs sy lang stert af bewonder*
> Ek wonder, bly jy in Port Elizabeth?
Nee, tannie, ek bly nie in die Nelson Mandela Metropool nie...
|
|
|
|
|
|
|
Re: boers Join the ANC... [boodskap #98669 is 'n antwoord op boodskap #98665] |
Fri, 24 September 2004 12:43   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 24 Sep 2004 08:47:20 GMT, bok...@gaankakjy.com (Lord Robbers) wrote:
> On Fri, 24 Sep 2004 10:17:35 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
>> Mag jy werk waar jy wil?
>
> Nee, en dis juis my probleem. Gaan kyk hoeveel advertensies spesifiseer die
> volgende: "Voorkeur aan" of "Slegs swart" (wat tans gedefinieer word as bruin,
> indiër, of swart) kandidate..."
"Waar" is 'n geografiese kwessie.
Jy mag werk waar jy wil.
Jy sal nie al die werke kry waarvoor jy aansoek doen nie. Dit noem
hulle onder meer ook die "mark".
Ek neem aan al die ander vrae is positief vir jou. Wel, dan is jy nie
'n tweedeklas burger nie.
>> Dit tel fokkol as hy nie gese het watter perd nie.
>
> Gaan kyk maar wat hy alles van perde en muile gesê het.
Wel, dit lyk asof hy nie ver sou gekom het op Gosforth park nie.
Maar dan het hy nie eintlik ver in die Boere-oorlog gekom ook nie, of
hoe?
|
|
|
|
|
|
|
Re: boers Join the ANC... [boodskap #98721 is 'n antwoord op boodskap #98690] |
Sat, 25 September 2004 19:22  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "Jonas" skryf
>
>
>> Maar hier is bepaald nie 'n volledige demokrasie aan die gang nie.
>
>
> In SA is wel 'n volledige demokrasie aan die gang.
> Almal kan nou stem.
> Wat jy egter onder "demokrasie" verstaan, is dat wit
> mans nou weer "gelyke" kanse moet hê met al die
> ander voorheen agtergeblewenes in SA - al die
> nie-blankes en blanke vroue. Lees maar weer wat
> Annette sê. So jy wil tweekeer by die bak sit. Nouja,
> dinge werk nie so nie. As swartmense en wit vroue
> meer as negentig persent van SA se bevolking uitmaak,
> moet hulle nege uit elke tien poste beklee. En as dit
> regstellende aksie neem om dit te bewerkstellig, dan
> is dit reg so. Buitendien is die "probleem" van wit
> mans wat sonder werk sit in SA totaal opgeblaas.
> Ek dink waaroor wit mans kla, is dat hulle nie meer
> die plum jobs kan beklee nie.
>
> Gloudina
>
>
Dit is absurd Gloudina en enige iemand met 'n logiese brein kan dit
sien! Demografiese verteenwoordiging is 'n dom manier van dinge doen
omdat jy van die staanspoor af meriete by die venster uitgooi. Jy bring
alles weer terug na die teel situasie Gloudina en skep 'n klimaat waarin
die nasie of groep mense wat die beste kan teel altyd posisies van mag
behou en ook die beste werk kry.
Dis nou 'n resep waarvoor ek regtig 'n "magic" strandstoel en 'n
"cocktail" gaan nodig hê om langs die kosmiese see van tyd te kan
sonbrand en die wêreld in "fast forward" te sien terwyl ek my gat lam lag!
Groete en sterkte met daai een ou dier.
Groete
Plato
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 18:32:12 UTC 2025
|