| Ek het Zelda le Grange vandag ontmoet [boodskap #98506] |
Ma., 20 September 2004 16:13  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Het vandag Nelson Mandela se PA deur my werk ontmoet. Vriendelike dame.
'n Foto geleentheid gehad. Aangename persoon. Stories van hier tot in
Kairo. Sy is baie erg oor Bill Clinton. Naas Mandela het sy die meeste
respek vir hom sê sy. Sy hou niks van Bush nie. Ek stry met haar
daaroor. Sy sê die mense met wie sy die minste oor die weg kom is ander
PA's... :o)
Nie kans gehad om politiek te praat nie. Jammerlik.
Groete
Plato
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|