| Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98399] |
Sa., 18 September 2004 20:48  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf
> Dane Squires was late for his own funeral.
>
> At least it seemed that way after people gathered on Thursday at a
> Toronto funeral home to mourn the retired welder from Newfoundland,
> whom they believed had been hit by a train.
En hoekom verkies jy nou om hierdie stukkie skuim
op die Afrikaanse nuusgroep IN ENGELS te pos?
Selfs nie eens hier in Ontario vind mense die storie
baie snaaks nie. En wat het dit met SA of SA kultuur
te doen? Jy is nog een wat dink dis so chic om Engels
te praat en Engels aan te haal. Dis mense soos jy
wat sal sorg dat Afrikaans uitsterf.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98430 is 'n antwoord op boodskap #98410] |
So., 19 September 2004 14:33   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> On Sat, 18 Sep 2004 21:36:41 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>> Ek wed my
>> man se Afrikaans is, na so baie dekades in die
>> buiteland, nog keuriger en suiwerder as joune.
>> Gloudina
>
>
>
> Ek scheme nie so nie. Ek is baie onlangs weer
> gekomplimenteer vir my gebruik van Afrikaans,
> deur mense wat ek na die panel beaters toe
> gevat het. Mense wat reken dat my taalgebruik
> is uit die boonste gestoeltes.
>
> 'suiwerder'? Dit is 'n woord wat, al verskyn dit in die
> woordeboek, steeds 'n wrang smaak laat; 'meer suiwer'
> sou suiwerder Afrikaans klink, as 'suiwerder'.
>
> DD
>
>
Gloudina hou daarvan om haar bek te rek oor Afrikaans, maar sy lewe in
Kanada en die enigste "bubble" waarin sy Afrikaans nuttig behalwe met
haar man en 'n paar ander is hier in die NG. Nou wil sy staan en haar
bek rek oor iets waaraan sy nie meer sê het nie. Sy wil ons kom "tune"!
Verbeel jou! Ons lewe in die wildernis waarin Afrikaans lewe en groei
maar sy wat letterlik 'n "freeze frame" van Afrikaans saamgeneem het
Kanada toe is (sonder dat sy dit besef) 'n rem vir Afrikaans. 'n Taal is
'n lewendige ding en groei. Engelse woorde word deesdae al meer erken in
Afrikaans. Dis natuurlik. Dis hoe tale groei. Ek erken egter wel met
skaamte dat sy reg is oor my spelling... Dit is beroerd.
;o)
Groete
Plato
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98438 is 'n antwoord op boodskap #98437] |
So., 19 September 2004 16:03  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: Julie 2004
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> On Sun, 19 Sep 2004 16:33:02 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> die enigste "bubble" waarin sy Afrikaans nuttig behalwe met
>> haar man en 'n paar ander is hier in die NG.
>> Sy wil ons kom "tune"!
>
>
>> Groete
>> Plato
>
>
>
> Plato, doen wat ek jou vra, ( ((fluister:)) en moet nie sê dat
> dit my voorstel was nie)
>
> Vra aan Gloudina wat haar man haar tune as sy sou waag
> om Afrikaans met hom te praat:-(
>
> DD
>
>
LOL
|
|
|
|