Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dink aan Ellie
Dink aan Ellie [boodskap #98266] |
Wed, 15 September 2004 13:35  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98306 is 'n antwoord op boodskap #98302] |
Thu, 16 September 2004 10:08   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom bou jy dan net aanvanklik die huis ondergronds nie? Dit het baie,
baie voordele. Gewone betonmure, geen pleister aan buitekant en geen verf
nie. G'n dak wat kan afwaai nie en as jy joe bure nie wil sien nie, dan
klap jy net jou gat toe en hy moet maar wag tot jy weer uitkom.
"Plato" skryf in boodskap news:cibnnd$a5j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>> Die staalnette bestaan.....die waarmee hulle goedere van skepe met krane
>> optel. Jou probleem gaan net wees om daai net oor die huis te kry! Selfs
>> 'n nylonet sal lekker dik moet wees en in sy geheel sal dit 'n hele klompie
>> kilos weeg. Jy sal 'n vorm van 'n raamwerk moet maak waarmee jy dit oor
>> die huis kan kry en dit sal dalk soveel kos, dat jy eerder maar die
>> assuransie looi vir die 'missing' stukke na die wind?
>> Wat wel interessant is, is dat ons ook probleme het met wind [darem nou
>> nie daai moerse goed van die VSA nie.....net sandwinde] en ons het ondervind
>> dat ons nader moet kyk aan aerodinamika in die ontwerp van die huis. Nie
>> noodwendig gerond nie, maar 'vortex'e' vorm op die snaakste plekke en vakume
>> ontstaan wat maak dat die wind op plekke draai waar jy dit nie wil hê nie.
>> "Plato" wrote in message
>> news:FoqdnaHzv8gRptTcRVn-pA@is.co.za...
>>
>>> Ek wonder of iemand nie 'n staal net kan ontwikkel wat mens oor jou huis
>>> kan span en met staal penne in die grond kan anker as sulke woeste
>>> storms nader nie. Miskien 'n tipe net wat mens kan saam vleg afhangend
>>> van hoe groot jou huis is nie. Die idee wat ek het is dat die net dan
>>> gespan word om die spanning van die dak te verlig onder die druk van die
>>> sterk winde. En as daar strukturele skade is dan te keer dat groot
>>> stukke nie gewaai word en dan projektiele word nie.
>
>>> Mens kan selfs permanente beton ankers om die huis in die grond sit wat
>>> nie sigbaar is as daar nie storms is nie en wat dan eenvoudig dien as
>>> ankers vir die staal penne wanneer nodig en die nette gespan moet word
>>
>> nie.
>>
>>> Net 'n idee...
>
>>> Groete
>>> Plato
>
>>> NS. Wat doen die mense buiten om die tipiese "boarding up" roetine te
>>> volg tydens sulke storms?
>
>>> Ellie wrote:
>
>>>> Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die een
>>>> kant lekker bang.
>>
>>>> E
>>
>>
>>>> "Plato" wrote in message
>>>> news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
>>>> 'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...
>>
>>>> Annette wrote:
>>
>>
>>>> >Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
>>>> >--
>>>> >Groetnis
>>>> >Annette
>>>
>>
>
> Ja, ek dink ontwerp is beslis belangrik. Om egter terug te keer na die
> net idee. Ek kan nie dink dat die nette oordadig duur hoef te wees nie.
> Sovér as wat die moeite om dit op te sit handel kan mens mos maar die
> moeite elke dan en wan doen omdat die tipe storms mos nie elke dag tref
> nie. So al neem dit 'n volle dag om dit op te sit (orkaan waarskuwings
> kom mos maar dae voor die tyd al) is dit steeds die moeite werd. Met 'n
> sagte maar sterk net kan mens selfs goed soos karevane en motorvoertuie
> anker. Dit is beslis iets waarna ek sou kyk as ek in die geaffekteerde
> areas gewoon het.
>
> Die ontwerp van die huise is beslis belangrik. Ek sou byvoorbeeld 'n
> beton dak verkies (al sit mens 'n geuwel dak op met teels vir die
> mooigheid later op) en staal skuifklappe wat mooi versier is by elke
> venster om te gebruik in tye van noot. Met ander woorde die huis word
> gebou vir die storms. Alles moet egter esteties wees of selfs versteek
> wees. Die ideale huis sal een wees wat jy storm dig kan maak in 'n paar
> uur. Ek weet mens kan byvoorbeeld wind laat spring met stewige mure. So
> as jou erf omring is deur sterk mure kan jy die wind maak spring wat dan
> jou huis grootliks beskut en die wind breek. Sekere tipes bome is ook
> ideal. Soos diepwortel bome wat nie maklik deur die wind omgetrek word
> nie. Hulle bied ook 'n groot mate van beskutting teen wind wat die groot
> gevaar is. En dan moet mens ook natuurlik 'n bunker bou as jy een kan
> bekostig. 'n Gemaklike een met krag en gestoorde water en kos.
>
>
> Terloops, ek hoor New Orleans mag dalk na die storm nie meer bestaan
> nie. Is dit waar?
>
> Groete
> Plato
|
|
|
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98307 is 'n antwoord op boodskap #98306] |
Thu, 16 September 2004 11:09   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester wrote:
> Hoekom bou jy dan net aanvanklik die huis ondergronds nie? Dit het baie,
> baie voordele. Gewone betonmure, geen pleister aan buitekant en geen verf
> nie. G'n dak wat kan afwaai nie en as jy joe bure nie wil sien nie, dan
> klap jy net jou gat toe en hy moet maar wag tot jy weer uitkom.
> "Plato" wrote in message
> news:cibnnd$a5j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Suidwester wrote:
>>> Die staalnette bestaan.....die waarmee hulle goedere van skepe met krane
>>> optel. Jou probleem gaan net wees om daai net oor die huis te kry!
>
> Selfs
>
>>> 'n nylonet sal lekker dik moet wees en in sy geheel sal dit 'n hele
>
> klompie
>
>>> kilos weeg. Jy sal 'n vorm van 'n raamwerk moet maak waarmee jy dit
>
> oor
>
>>> die huis kan kry en dit sal dalk soveel kos, dat jy eerder maar die
>>> assuransie looi vir die 'missing' stukke na die wind?
>>> Wat wel interessant is, is dat ons ook probleme het met wind [darem
>
> nou
>
>>> nie daai moerse goed van die VSA nie.....net sandwinde] en ons het
>
> ondervind
>
>>> dat ons nader moet kyk aan aerodinamika in die ontwerp van die huis.
>
> Nie
>
>>> noodwendig gerond nie, maar 'vortex'e' vorm op die snaakste plekke en
>
> vakume
>
>>> ontstaan wat maak dat die wind op plekke draai waar jy dit nie wil hê
>
> nie.
>
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:FoqdnaHzv8gRptTcRVn-pA@is.co.za...
>
>
>>>> Ek wonder of iemand nie 'n staal net kan ontwikkel wat mens oor jou huis
>>>> kan span en met staal penne in die grond kan anker as sulke woeste
>>>> storms nader nie. Miskien 'n tipe net wat mens kan saam vleg afhangend
>>>> van hoe groot jou huis is nie. Die idee wat ek het is dat die net dan
>>>> gespan word om die spanning van die dak te verlig onder die druk van die
>>>> sterk winde. En as daar strukturele skade is dan te keer dat groot
>>>> stukke nie gewaai word en dan projektiele word nie.
>>
>>>> Mens kan selfs permanente beton ankers om die huis in die grond sit wat
>>>> nie sigbaar is as daar nie storms is nie en wat dan eenvoudig dien as
>>>> ankers vir die staal penne wanneer nodig en die nette gespan moet word
>
>>> nie.
>
>
>>>> Net 'n idee...
>>
>>>> Groete
>>>> Plato
>>
>>>> NS. Wat doen die mense buiten om die tipiese "boarding up" roetine te
>>>> volg tydens sulke storms?
>>
>>>> Ellie wrote:
>>
>>
>>>> >Dankie Plato, ek waardeer dit, ek hou my braaf, maar is maar aan die
>
> een
>
>>>> >kant lekker bang.
>>>
>>>> >E
>>>
>>>
>>>> >"Plato" wrote in message
>>>> >news:-MednZh7laMYxNXcRVn-pA@is.co.za...
>>>> >'n Orkaan is nie speletjies nie. Ek vir een dink wel aan Ellie...
>>>
>>>> >Annette wrote:
>>>
>>>
>>>
>>>> >>Blykbaar is haar blyplek bietjie in die pad van Ivan
>>>> >>--
>>>> >>Groetnis
>>>> >>Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>
>> Ja, ek dink ontwerp is beslis belangrik. Om egter terug te keer na die
>> net idee. Ek kan nie dink dat die nette oordadig duur hoef te wees nie.
>> Sovêr as wat die moeite om dit op te sit handel kan mens mos maar die
>> moeite elke dan en wan doen omdat die tipe storms mos nie elke dag tref
>> nie. So al neem dit 'n volle dag om dit op te sit (orkaan waarskuwings
>> kom mos maar dae voor die tyd al) is dit steeds die moeite werd. Met 'n
>> sagte maar sterk net kan mens selfs goed soos karevane en motorvoertuie
>> anker. Dit is beslis iets waarna ek sou kyk as ek in die geaffekteerde
>> areas gewoon het.
>> Die ontwerp van die huise is beslis belangrik. Ek sou byvoorbeeld 'n
>> beton dak verkies (al sit mens 'n geuwel dak op met teels vir die
>> mooigheid later op) en staal skuifklappe wat mooi versier is by elke
>> venster om te gebruik in tye van noot. Met ander woorde die huis word
>> gebou vir die storms. Alles moet egter esteties wees of selfs versteek
>> wees. Die ideale huis sal een wees wat jy storm dig kan maak in 'n paar
>> uur. Ek weet mens kan byvoorbeeld wind laat spring met stewige mure. So
>> as jou erf omring is deur sterk mure kan jy die wind maak spring wat dan
>> jou huis grootliks beskut en die wind breek. Sekere tipes bome is ook
>> ideal. Soos diepwortel bome wat nie maklik deur die wind omgetrek word
>> nie. Hulle bied ook 'n groot mate van beskutting teen wind wat die groot
>> gevaar is. En dan moet mens ook natuurlik 'n bunker bou as jy een kan
>> bekostig. 'n Gemaklike een met krag en gestoorde water en kos.
>> Terloops, ek hoor New Orleans mag dalk na die storm nie meer bestaan
>> nie. Is dit waar?
>> Groete
>> Plato
>
>
>
Ek het daaraan gedink maar my niggie (argitek) sê dit is vreeslik duur
omdat daar kragte (soos strome in rivier) onder die grond is wat maklik
'n woning wat heeltemal onder die grond is se mure sal kraak. Sy sê die
dikte van die mure en die versterking wat benodig word maak dit nie die
moeite wêrd vir Jan Alleman nie. Maar as jy die geld het, hoekom nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dink aan Ellie [boodskap #98364 is 'n antwoord op boodskap #98272] |
Fri, 17 September 2004 19:35  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 15 Sep 2004 14:53:52 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> As ek reg onthou, het sy eenkeer vertel dat
> sy vir Hugo deurleef het. Dus weet sy van
> orkane.
>
> Gloudina
>
...Charmaine(of so iets), Frances, Hugo, Gloudina, Ivan.......
Wie besluit hoe of 'n orkaan manlik of vroulik is?
Heelwaarskynlik word die kalmer orkane mansname
gegee?
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 01:03:10 UTC 2025
|