Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe VERHOUDINGS FORUM
Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98314] Do., 16 September 2004 15:10 na volgende boodskap
Albert[0]  is tans af-lyn  Albert[0]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2004
Junior Lid
Hello almal,

'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
aspekte rakende verhoudings te bespreek.

http://www.ekenjy.co.za

Alber
Re: Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98336 is 'n antwoord op boodskap #98314] Vr., 17 September 2004 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Senior Lid
"'n Nuwe webtuite"

Watse soort tuite het jy nou eintlik in gedagte gehad?

:-)

TJ

"Albert" skryf in boodskap news:d8ccd1c0.0409160710.2e224d47@posting.google.com...
> Hello almal,
>
> 'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
> aspekte rakende verhoudings te bespreek.
>
> http://www.ekenjy.co.za
>
> Alber
Re: Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98338 is 'n antwoord op boodskap #98336] Vr., 17 September 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is onkonstitusioneel seksisties:))
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:cidsc8$930$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "'n Nuwe webtuite"
>
> Watse soort tuite het jy nou eintlik in gedagte gehad?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Albert" wrote in message
> news:d8ccd1c0.0409160710.2e224d47@posting.google.com...
>> Hello almal,
>>
>> 'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
>> aspekte rakende verhoudings te bespreek.
>>
>> http://www.ekenjy.co.za
>>
>> Alber
>
Re: Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98485 is 'n antwoord op boodskap #98338] Ma., 20 September 2004 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Albert[0]  is tans af-lyn  Albert[0]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2004
Junior Lid
Hello Annette,

Ek het nou mooi probeer dink hoekom jy so 'n stelling sal maak en wil
ek jou vra om dit wat jy gesê het te verduidelik.

" Dit is ..
1. onkonstitusioneel ?
2. seksisties ? "

Groete

Albert

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dit is onkonstitusioneel seksisties:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:cidsc8$930$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "'n Nuwe webtuite"
>>
>> Watse soort tuite het jy nou eintlik in gedagte gehad?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Albert" wrote in message
>> news:d8ccd1c0.0409160710.2e224d47@posting.google.com...
>>> Hello almal,
>>>
>>> 'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
>>> aspekte rakende verhoudings te bespreek.
>>>
>>> http://www.ekenjy.co.za
>>>
>>> Alber
>>
>>
Re: Nuwe VERHOUDINGS FORUM [boodskap #98490 is 'n antwoord op boodskap #98485] Ma., 20 September 2004 13:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alles te doen met dat net tuite gemeld word:))
--
Groetnis
Annette

"Albert" skryf in boodskap news:d8ccd1c0.0409200147.19160024@posting.google.com...
> Hello Annette,
>
> Ek het nou mooi probeer dink hoekom jy so 'n stelling sal maak en wil
> ek jou vra om dit wat jy gesê het te verduidelik.
>
> " Dit is ..
> 1. onkonstitusioneel ?
> 2. seksisties ? "
>
> Groete
>
> Albert
>
>
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dit is onkonstitusioneel seksisties:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:cidsc8$930$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "'n Nuwe webtuite"
>>>
>>> Watse soort tuite het jy nou eintlik in gedagte gehad?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Albert" wrote in message
>>> news:d8ccd1c0.0409160710.2e224d47@posting.google.com...
>>>> Hello almal,
>>>>
>>>> 'n Nuwe webtuite is gebore en is die doel van die webtuiste om alle
>>>> aspekte rakende verhoudings te bespreek.
>>>>
>>>> http://www.ekenjy.co.za
>>>>
>>>> Alber
>>>
>>>
Vorige onderwerp: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings!
Volgende onderwerp: PAP te dik?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 17:42:32 UTC 2026