Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die sosialisme van die NP
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98238 is 'n antwoord op boodskap #98221] |
Tue, 14 September 2004 18:30   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 14 Sep 2004 01:06:51 GMT, "Ellie" wrote:
>
> "Katryn" wrote in message
> news:fpcbk0hlkqe31orojgpva5ph9krjtq770r@4ax.com...
>
> Ek stem saam met jou, maar ek moet erken dat ek jou woorde as
> vreeslik voorskriftelik ervaar. Ek vind sulke tipe mense in die
> werklike lewe gewoonlik net so erg irriterend as op hierdie media.
> ;-)
>
> Ek vind jou net so erg irriterend. Jy sal oplet dat elke keer is dit jy wat
> kom inbutt waneer ek met iemand anders gesels. ::-))))))))) (soos jy sien,
> n vals smiley versag nie woorde nie).
>
>
> Onthou ook dat jy mag dalk iets wat iemand gesê het as beledigend
> beskou, net omdat jy dalk nie werklik verstaan/begryp wat daardie
> persoon probeer sê het nie. Ons persepsies verskil, omdat ons
> verwysingsraamwerk(e) dalk totaal en geheel verskil.
>
>
> Daar sprak jy nou n wyse woord, ons verwysingsraamwerk verskil soos dag en
> nag. Dankie tog. Gelukkig stem ons saam oor een ding.
>
>
> Dit geld vir die skrywer sowel as die leser.
> 'n Klassieke onlangse geval as voorbeeld was 'n gesprek tussen my en
> Plato, waar ek hom geantwoord het met TIK verwysings na bekende
> Platoismes (?is daar so woord) Elkgeval, sy reaksie was dat ek glo
> sarkasties was, terwyl dit nie eens naastenby my motief was nie.
>
>
> Die enigste gevolgtrekking wat ek kon maak uit sy reaksie, was dat hy
> werklik bittermin weet van die persoon wie se naam hy gebruik.
>
>
> Die gevolgtrekking wat ek daarvan maak is dat jy uiters patronizing is, asof
> jy al mens is wat weet daarvan (opgesoek op die net, of in n boek) iets wat
> ons ook kan doen as ons die tyd of lus het.
>
> Iemand met 'n redelike agtergrondskennis van die Griekse filosoof - selfs
> op
> eerstejaarsvlak, sou definitief anders reageer het op verwysings na
> Spartane en Athenians as voorbeeld.
>
> Ons kan nou nie almal jou agtergrondskennis he van Griekse filosofie nie,
> jammer.
>
>
> Maar dit is natuurlik ook heel
> moontlik dat ek mag verkeerd wees, en dalk weet hy alles wat daar te
> wete is oor Plato en ander Griekse filosowe, en hy het werklik net
> eenvoudig my reaksie as sarkasties en beledigend gesien. Dit is ook
> heeltemal moontlik.
>
> Ja, daar is die moontlikheid.
>
> Ek dink jy moet maar aanvaar dat mense op hierdie media die reg het om
> jou woorde te bevraagteken en kritiseer.
>
>
> Sover is dit net jy wat dit bevraagteken en kritiseer, die ander is meer
> verdraagsaam en ingelig.
>
>
> As jy dit as beledigend
> beskou, moet jy dit verwerk op jou eie manier. Maar moenie vir ander
> mense probeer voorskryf wat om te doen en hoe om dit te doen nie.
>
>
> Ek skryf nie vir ander mense voor nie.
>
>
>
> Ek hou ook gladnie daarvan as mense wegkruip agter frases soos "ek wil
> nie met jou stry nie, maar...". Dit is gewoonlik 'n lafhartige manier
> om te sê dat jy jou opinie en jouself as meer belangrik beskou as
> die van die persoon met wie jy " nie wil stry nie".
>
>
> Ek kruip nie weg nie, ek hou nie van konfrontasie nie. Jy, obviously, hou
> daarvan, kyk maar na jou track record op hierdie ng, hier is omtrent nie een
> mens met wie jy nie elke nou en dan n vete het nie. Jy het omtrent altyd n
> argument aan met iemand hier. Nou het jy my gekies vir een of ander rede,
> omdat ek nie met jou saamstem nie. Wel, ek het nuus vir jou, ek gaan nie
> daarvoor val nie.
> Hou verby as ek jou irriteer, niemand het vir jou gedwing om met my te
> redeneer nie, jy het self ingeval en kom deelneem aan n gesprek van my en
> iemand anders.
>
> Jy is onoorspronklik en gullible, glo alles wat jy lees, en weier om die
> grys in die lewe te sien, alles is net swart en wit. Kom bietjie uit jou
> cocoon en maak jou oe en ore oop, daar is meer as net een kant van die saak.
Ellie, ek kan alles wat jy hier in die interessante laaang brief gesê
het, in slegs vyf woorde opsom;
jy is die bliksem in:-)
DD
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98250 is 'n antwoord op boodskap #98238] |
Tue, 14 September 2004 23:27   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:22eek0lo3mksng0japas2k4lgek9b1ksdf@4ax.com...

> cocoon en maak jou oe en ore oop, daar is meer as net een kant van die
saak.
Ellie, ek kan alles wat jy hier in die interessante laaang brief gesê
het, in slegs vyf woorde opsom;
jy is die bliksem in:-)
DD
:-) Was Dave, was, nou is ek eers te bang vir die orkaan wat reguit op my
huis gemik is, en die winkels wat nie bottels water en batterye gehad het
nie, en waar in die huis die beste skuiling sal bied. Hierdie is regtig n
doozie van n storm, en hulle voorspel ook flits tornados wat gaan onstaan as
gevolg van die stelsel. Wat gemaak, inry binneland toe, of die storm
trotseer?
Hou maar duimvas dat ons die ergste gespaar word.
-e-
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98251 is 'n antwoord op boodskap #98250] |
Wed, 15 September 2004 01:21   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf
> :-) Was Dave, was, nou is ek eers te bang vir die orkaan wat reguit op my
> huis gemik is, en die winkels wat nie bottels water en batterye gehad het
> nie, en waar in die huis die beste skuiling sal bied. Hierdie is regtig n
> doozie van n storm, en hulle voorspel ook flits tornados wat gaan onstaan as
> gevolg van die stelsel. Wat gemaak, inry binneland toe, of die storm
> trotseer?
> Hou maar duimvas dat ons die ergste gespaar word.
Ek dink gedurig aan jou en Katryn met die naderende
storm. ( Ek neem aan Katryn is darem nie so reg in
die storm se pad nie?)
Is julle naby riviere wat geaffekteer kan word deur
'n "stormsurge" aan die mond van die rivier? Hoe ver
is julle van die kus af?
As ek darem terugdink aan laas Donderdag hier
in Ottawa, nadat Frances vir omtrent vyf dae al
oor die land getrek en, en ons nog vreeslike winde
en 135 mm reën in een dag gehad het, dan weet
ek omtrent nie hoe mense kan uithou wat direk
deur so 'n storm getref word nie.
Pos tog maar solank jy kan sodat ons darem
kan hoor hoe dit gaan. Waar is julle ongeveer?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98283 is 'n antwoord op boodskap #98251] |
Thu, 16 September 2004 00:04   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@taan
Ek dink gedurig aan jou en Katryn met die naderende
storm. ( Ek neem aan Katryn is darem nie so reg in
die storm se pad nie?)
Is julle naby riviere wat geaffekteer kan word deur
'n "stormsurge" aan die mond van die rivier? Hoe ver
is julle van die kus af?
As ek darem terugdink aan laas Donderdag hier
in Ottawa, nadat Frances vir omtrent vyf dae al
oor die land getrek en, en ons nog vreeslike winde
en 135 mm reën in een dag gehad het, dan weet
ek omtrent nie hoe mense kan uithou wat direk
deur so 'n storm getref word nie.
Pos tog maar solank jy kan sodat ons darem
kan hoor hoe dit gaan. Waar is julle ongeveer?
Gloudina
Dankie Gloudina, dit is baie sweet van jou, en ek waardeer jou kommer. Ons
is reg in die middel van Birmngham en ons gaan die volle fors moreoggend
omtrent sewe vm beleef. Ek is net bang vir die tornados, of die bome wat my
huis omring wat dalk op die dak kan val. Soos jy se, ek was al n kol deur n
orkaan, en dit is nie lekker om te beleef nie. Solank ek net weet my kinders
en diere is veilig, en ek het genoeg water, kos en boeke is ek orraait.
Hulle reken die krag sal dalk tot twee weke af wees, maar ek dink dit sal
ten minste na n week weer terug wees.
Dink maar aan ons, en ons praat weer as die hele nagmerrie eers verby is.
Ellie
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98286 is 'n antwoord op boodskap #98283] |
Thu, 16 September 2004 01:01   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf
> Dankie Gloudina, dit is baie sweet van jou, en ek waardeer jou kommer. Ons
> is reg in die middel van Birmngham en ons gaan die volle fors moreoggend
> omtrent sewe vm beleef. Ek is net bang vir die tornados, of die bome wat my
> huis omring wat dalk op die dak kan val. Soos jy se, ek was al n kol deur n
> orkaan, en dit is nie lekker om te beleef nie. Solank ek net weet my kinders
> en diere is veilig, en ek het genoeg water, kos en boeke is ek orraait.
> Hulle reken die krag sal dalk tot twee weke af wees, maar ek dink dit sal
> ten minste na n week weer terug wees.
>
> Dink maar aan ons, en ons praat weer as die hele nagmerrie eers verby is.
Ek het vanaand gehoor die burgemeester van Mobile
moedig mense om nog vanaand na Birmingham te gaan
as hulle kan. Dus moet hy dink dat dit daar redelik
veilig kan wees. Bly tog maar pos solank jy elektrisiteit
het, sodat ons kan weet jy is darem nog funksionerend.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98363 is 'n antwoord op boodskap #98250] |
Fri, 17 September 2004 19:07  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
>
> Ellie, ek kan alles wat jy hier in die interessante laaang brief gesê
> het, in slegs vyf woorde opsom;
> jy is die bliksem in:-)
>
> DD
>
> :-) Was Dave, was, nou is ek eers te bang vir die orkaan wat reguit op my
> huis gemik is, en die winkels wat nie bottels water en batterye gehad het
> nie, en waar in die huis die beste skuiling sal bied. Hierdie is regtig n
> doozie van n storm, en hulle voorspel ook flits tornados wat gaan onstaan as
> gevolg van die stelsel. Wat gemaak, inry binneland toe, of die storm
> trotseer?
> Hou maar duimvas dat ons die ergste gespaar word.
>
> -e-
Ons hou duim vas sonder ophou, Ellie. Is dinge reg by julle?
Is jy op lyn?
DD
|
|
|
Bladsye (4): [ 4] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 00:51:21 UTC 2025
|